praag.co.za

Wit Kanadese akademikus doen oproep om wit volksmoord

Written by

in

,

‘n Antropoloog Michael P. Oman-Reagan, wat “wit volksmoord” ‘n “goeie plan” noem omdat dit die linkse mag sal bevorder deurdat blankes nie kinders sal kry nie, is verbonde aan die Memorial University of Newfoundland, algemeen bekend as MUN, gebaseer in St John’s, Newfoundland en Labrador, Kanada.

Hy het ook gesê dat die First Amendment en spraakvryheid in die VSA hoofsaaklik net deur “manlike wit suprematiste” geniet word.

Oman-Reagan is ‘n Vanier-beurshouer en Ph.D. Kandidaat in die departement antropologie by MUN.

“Wit volksmoord en hoekom dit ‘n goeie plan is,” het Oman-Reagan gesê. Hy het sy redes aangehaal waarom hy gedink het dat die vernietiging van mense op rassegronde “progressief” is.

Hy beweer dat Amerika ‘n “rassistiese nasie” is met ‘n grondwet wat hoofsaaklik “wit suprematiste” bevoordeel het.

“In plaas van politiek, moet die Liberale Media Elite diep sosiale advertensieveldtogte orkestreer om mense te oortuig om nooit te reproduseer nie,” het hy bygevoeg.

Oman-Reagan het gesê konserwatiewe blankes moet ophou reproduseer, en dis ‘n goeie ding omdat: “Hulle sal nie enige kinders kan leer om vol haat te wees of vreeslike pogings aanwend om mense aanlyn te besit nie.”

“Hulle kan die politiek aan die linkses oorlaat, wat sal verseker dat almal gesondheidsorg, gratis onderwys, reg op kos en behuising, ens. sal kry,” het Oman-Reagan gesê.

Die antropoloog het gereeld pro-Marxistiese boodskappe wat hy hertwiet en het voorgestel dat gevangenisse afgeskaf word.

Comments

25 responses to “Wit Kanadese akademikus doen oproep om wit volksmoord”

  1. Vixie Avatar
    Vixie

    Vanselfsprekend is die ding so mal soos ‘n hondsdolhaas. En besef die troffel ooit hy is ook blank??!!

    1. Krisjan Lemmer Avatar
      Krisjan Lemmer

      Soos die Amerikaners sal se: “batshit crazy”

    2. Verkenner Avatar
      Verkenner

      Nie almal wat wit lyk nie is blank! Daarom het die Verlosser vir sy dissipels gese om nie die oes in te samel nie, maar Hy sal sy Engele stuur daarvoor! Hierdie tipe uitsprake gee my moed, dit wys ons is nie van hierdie wereld nie maar in dit. Hou goeie moed, ons leef voorwaar in n goeie tyd!

  2. Vicky Avatar
    Vicky

    Is julle seker hy is “wit”?

  3. Suidpunt Avatar
    Suidpunt

    Seer Hooggeleerde Professor

    Stel aan u studente die eerste voorbeeld, rig u ingevoerde Kalasjnikoff op uself en trek die sneller.

    Hoogagtend die uwe
    Suidpunt

  4. Suidpunt Avatar
    Suidpunt

    ”’“In plaas van politiek, moet die Liberale Media Elite diep sosiale
    advertensieveldtogte orkestreer om mense te oortuig om nooit te
    reproduseer nie,” het hy bygevoeg.”’

    Skattebol, dit is reeds in hoeveel boeke sedert die 1980’s in ons koppe probeer prent. Hierdie proffie is so agter die klip, hoor. Dit is hoogs verouderde propaganda. Dit is so oud soos die malle Malthus. Toe is gesê: gehalte voor hoeveelheid, die arme aarde wat in gevaar is, die osoongat, ens… Dink jy nou een oomblik die regse groepe gaan nou linkse doktrines heelhuids insluk?

    Ek sê weer nee. Hoe meer mense daar is, maal die beste opvoeding, maal die edele opregtheid wat van die begin af deur die gesin en gemeenskap gehandhaaf word, maal die vakmanskap wat evolusionêr ‘n opgangkurwe beleef en opwaarts gedruk word, maal die beste wat gedoen word om die beste te probeer wees = hoe meer die oplossings. Mense is potensiële probleme ja, maar mense is ook potensiële oplossings.

    Ek dink net meer mense het uit die slaap wakker geword en begin vra: “Nou waarom het die onderwysgehalte so versleg, met individuele aandag en al van kleiner klassies?” , “Waarom sien ek meer besoedeling as ooit tevore, met of sonder minder mense?”, “Waarom voel dit of iets splinternuut, uit die boks, tegnologie so stadig ontwikkel?”, “Waarom lyk die vakansieplekke so deur die gat getrek?”, “Waarom is die “gehalteproduk” altyd geneig om te breek nog voor die waarborg verby is?”, “Waarom is die melk vinniger suur as ooit tevore?”, “Waarom sê Piet Kopdoek vanoggend op Praatsaam Vodacom hoef nie mense in Afrikaans te bedien nie, terwyl ons almal weet Google doen dit wel?”

    Sekere “nuwe waarhede” bewys hulself net verkeerd. Daarom rig mense hulle terug na die tradisionele – wat nog altyd gewerk het.

  5. Hannes Coetzee Avatar
    Hannes Coetzee

    Wanneer laas het hy in die spieël gekyk. Hy moet n voorbeeld stel en sy eie keel afsny. .

  6. Cousin Vinnie Avatar
    Cousin Vinnie

    ((( Wit )))

  7. Dlia Avatar
    Dlia

    Psigiatriese geval bly weg van hom die skroef het uitgeval!!

  8. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Hoekom stel hy nie sommer die voorbeeld en as blanke wit man verwyder hy sy onbruikbare gene uit die samelewing nie? Hoe is dit sulkes altyd wil besluit oor wat met andere se lewens moet gebeur?

  9. Skisofreen Avatar
    Skisofreen

    Wie was Richard von Coudenhove-Kalergi?

    1. Suidpunt Avatar
      Suidpunt

      Hmmm… “Tijdens de Tweede Wereldoorlog werd de Paneuropese Unie door de nazi’s verboden.”

  10. Dolk Avatar

    Hy is nie die eerste dwaas nie en, hy sal nie die laaste dwaas wees nie… Hy laat my aan ‘n vis dink wat in ‘n krimpende modderpoeletjie vol gebare rond swem – eintlik maar met tyd homself dood spartel. Dit is die groter prentjie van sy visie – sy idee sal opdroog en sy makabere, breinlose gesanik sal verstil – ten spyte van al sy nuttelose teue om dit aan die lewe te hou…

    ‘n Naamlose, ooglose visgraat in die middel van nog ‘n droë, eens troebel modder poeletjie in die woesttyn…

    1. Suidpunt Avatar
      Suidpunt

      …wat later tot steen anoniem fossileer. Dis so poëties geskryf.

      1. Dolk Avatar

        Of – bleekwit verpoeierd, geruisloos deur die wind weggedra word…

        Ja, die gedagtegange van baie raak soos die ou sale van vervloë sielsieke inrigtings… Slegs die geluide van ritselende rotte en krakende deure waar die aandwind wegkruipertjie speel met swart, snikkende reëndruppels is hul nalatenskap…

        Geseënde dag hoor. 😉

      2. Dolk Avatar

        Of, soos ‘n hand vol fyn wit as stadig, argeloos deur die wind verstrooi word…

        Slegs die geluide van ritselende rotte en krakende deure waar die aandwind wegkruipertjie speel met swart, snikkende reëndruppels is hul nalatenskap…

        Geseënde dag hoor. 🙂

  11. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Hierdie “akademikus” is nie net ‘n uiterste voorbeeld van linksliberale geesteskrankheid nie. Inteendeel is sy soort in akademiese kringe vandag omtrent die reël. Hy is ‘n simbool van die tydsgees waarin ons leef wat tot sy volle konsekwensies deurgetrek word: ‘n Dooie vis wat op die strand uitgespoel het.

    1. G Avatar
      G

      Jy kan sy sielsiekheid in sy gevreet sien. Hy straal sy dom kranksinnige beterweterigheid uit omdat hy dink hy is moreel verhewe. Dis wat my so stom slaan oor linkses. Hulle praat gelykheid en al wat hulle wil doen is om te wys hulle is beter as ander.

  12. Jacques Avatar
    Jacques

    Hoe kan ‘n man so gebreinspoel wees om sulke waansinningheid kwyt te raak.

    1. Johnnycongo Avatar

      Gebreinspoel ja, en voorgestoot teen vergoeding, – verseker. Als deel van Die Plan, – waarby sommige van ons kergenootskappe wat reeds weer namens hulle lojale gemeentelede wie die getalle en fondse vir “empires” bybring, voor die Pous gaan buig het, steeds verward deel uitmaak. Kyk gerus na die fotos by die onderwerp van “Paul VI Conference Hall”. Daar kan ons sien watter pad loop na Rome (en hoe lyk Rome se realm) en watter een na Jerusalem. Natuurlik is die “rentmeesternasies” ‘n bedreiging vir Nuwe Ordes en hulle pampoenkop-lakeie! Probleem is net dat die opruiende uitsprake oral oor die aardbol gemaak word maar baie daarvan word op minderhede soos die sluimerende, dwaalende, murmurerende en apaties-bedreigde Afrikaner in SA afgespeel. Wonder nou as wat die professor homself bejeen – daar op sy eie gemanipuleerde planeet?

  13. JP van der Merwe Avatar
    JP van der Merwe

    Die man leef in ‘n droom wereld waar “stupidity” koning is!

  14. ernie Avatar
    ernie

    Ons kan almal galbraak maar die feit is dat daar mense is wat glo in wat die dwaas alles se en skryf. .
    Hy ontvang boonop befondsing van verskeie oorde om verder te ”studeer”.

  15. Chroom Avatar
    Chroom

    Kry hom jammer, hy weet nie van beter nie. Arme gek.

  16. Fork Avatar
    Fork

    Die ou moet in SA kom bly sodat swartes hom kan martel vir 5 ure lank.
    Dan begin ek wonder of Hitler nie dalk so slegte idee was nie.

  17. Boer Jan Avatar

    Begin by hom dan kan ons kyk wats se impak dit het, as daar nie veel gebeur nie kan daar ‘n paar van sy ander linkse vriende ook maar Hel toe gaan. Hulle kan mos Harakierie pleeg om vir ons Konservatiewes te wys dat dit ‘n goeie plan is, as die voorbeeld goed genoeg en die wereld ‘n slegter plek raak is kan ons dit dalk oorweeg. As die wereld wel beter raak moet ons dalk aandring op die totale uitwissing van die Liberalis en die wat hulle so aanhang.

Leave a Reply