FW de Klerk bring hulde aan Winnie Mandela

“Ek onthou Winnie Madikizela-Mandela as ‘n vreeslose mens met ‘n sterk persoonlikheid,” het FW de Klerk in ‘n verklaring gesê. “Sy het nooit gehuiwer om die waarheid te praat soos sy dit gesien het nie. Daarvoor het ek bewondering. Daar is ook die donker kant van haar reputasie en geskiedenis, waarop mens nie in ‘n

Lees verder: FW de Klerk bring hulde aan Winnie Mandela

Suidpunt: En wat nu met het Nederlands?

In ‘n vorige artikel “Waarom is Hollands weggegooi vir Afrikaans?” het ek gekyk na die geskiedenis van Kaap-Hollands wat later Afrikaans sou word. Daar is gekyk na die swak onderwys [met min lesure in Nederlands], die ewe swak onderrigmetodes, die ongunstige maatskaplike omstandighede, die ruim begrip “Nederlands”, ‘n volk wat vas glo wat hy praat

Lees verder: Suidpunt: En wat nu met het Nederlands?

Vicki Momberg vrees aanvalle in Soweto-tronk

Vicki Momberg, die Durbanse eiendomsagent wat verlede week aan crimen injuria skuldig bevind is vanweë haar gebruik van die K-woord teenoor ‘n polisiekonstabel, vrees ‘n aanval van haar swart medegevangenes. Volgens haar prokureur, mnr. Kingdom Onah, het sy reeds dreigemente van haar swart medegevangenes in “Sun City”, die tronk in Soweto waar Momberg aangehou word,

Lees verder: Vicki Momberg vrees aanvalle in Soweto-tronk

Skoppensboer: Vicki Momberg, martelares vir spraakvryheid

Skoppensboer volg nie eintlik die hoofstroommedia nie, dus steur hy hom nie veel aan die gereelde gesnak na asem as daar oneerbiedig na ‘n nie-blanke verwys word nie. As jy Beeld of News24 met Adderjan Basson aan die stuur sou lees, sou jy besef dat selfs oorle Dingaan deesdae slegs met die grootste eerbied beskryf

Lees verder: Skoppensboer: Vicki Momberg, martelares vir spraakvryheid

Leon Lemmer: Jonathan Jansen oor grenselose interrassige verhoudings

Uit sy boek, Knowledge in the blood: Confronting race and the apartheid past (Lansdowne: UCT Press, 2009, 337p), blyk Jonathan Jansen se algemene benadering tot ideologie/politiek en in die besonder sy toepassing daarvan op die akademie. Wat in my bespreking (Praag 24 Maart) agterweë gebly het, is die opsigte waarin hierdie teks voorbrand maak vir

Lees verder: Leon Lemmer: Jonathan Jansen oor grenselose interrassige verhoudings

Peter Murray: SA se probleme sal nooit opgelos word nie

Volgens ‘n opname wat onlangs deur die oudpolitikus Tony Leon gedoen is om te bepaal wat die Suid-Afrikaanse regering as prioriteite behoort te beskou, het 35% van die 1 000 ondervraagdes gesê dat werkskepping nommer een behoort te wees. Ongeveer 27% het aangedui dat onderwys en opleiding die belangrikste saak is. Slegs 1% het grondhervorming

Lees verder: Peter Murray: SA se probleme sal nooit opgelos word nie

Leon Lemmer: Harry Booyens oor wie grond steel

Harry (Herman) Booyens (gebore in 1953) is ‘n Afrikaner in murg en been. Hierdie fisikus het in 2000 na Vancouver in Kanada uitgewyk om te ontsnap aan die onverkwiklike situasie waarin blankes hulle sedert 1994 plaaslik bevind. Maar daarmee het hy nie sy deernis teenoor sy mede-Afrikaners afgesweer nie. Hy doen historiese navorsing en skryfwerk

Lees verder: Leon Lemmer: Harry Booyens oor wie grond steel

Karel Combrinck: Ons lieg waarskynlik oor Rusland

Met haar stuitige verhaal oor “waarskynlike” Russiese betrokkenheid by die moordaanslag op die (Russiese? Britse? Russiese?) spioen Sergei Skripal en sy dogter, het mev Theresa May en haar verkeerdeveer-buitelandse minister, Boris Johnson,  die wêreld nog ‘n   tree verder geplaas op die pad na  gewelddadige internasionale konfrontasie. Een van die vreemdste aspekte hiervan is  die

Lees verder: Karel Combrinck: Ons lieg waarskynlik oor Rusland

Marius Coertze: Vicki Momberg en vonnisse vir witmense

Vicky Momberg se vonnis is buitensporig. So buitensporig, dat dit aan die belaglike grens. Momberg is die wit vrou wat beroof is en wat met die onwillige en trae swart polisiebeamptes op die misdaadtoneel gestry het. In haar frustrasie en skok, het sy die onwillige, swart polisiebeamptes met die K-woord uitgeskel. Vandag is sy in

Lees verder: Marius Coertze: Vicki Momberg en vonnisse vir witmense

Klaas Waarzegger: Malema heel moontlik die volgende SA president

‘n Paar jaar gelede het ek ‘n stuk geskryf oor Julius Malema nadat hy uit die ANC geskors is, en Zuma se “Skaduweehandlangers” ‘n klomp (sommige ongeldige) sake teen hom oopgemaak het in ‘n poging om hom te diskrediteer. Baie Suid-Afrikaners het gedink dat dit die einde van die grootbek van Limpopo sou wees, maar

Lees verder: Klaas Waarzegger: Malema heel moontlik die volgende SA president