Leon Lemmer: Madeleine Albright se wanprestasie in Kosovo

Madeleine Albright (gebore in 1937) is die eerste vrou wat as Amerikaanse minister van buitelandse sake – “State Department” genoem – gedien het (1997-2001). Sy is deur Bill Clinton aangestel nadat sy die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies was (1993-1997). Ons lewe in ‘n tyd waarin daar graag gewag gemaak word van die eerste

Lees verder: Leon Lemmer: Madeleine Albright se wanprestasie in Kosovo

Ongelooflik! Minister van basiese onderwys antwoord Afrikaanse betogers

‘n Sonderlinge gebeurtenis het hom so pas in Suid-Afrika afgespeel: die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het ‘n dag of wat gelede ‘n groepie pro-Afrikaanse betogers formeel in ‘n brief beantwoord. Gewoonlik ignoreer die ANC-bewind enige vertoë deur Afrikaners oor Afrikaans volstrek en ontken implisiet die bestaan van die taal en sy sprekers. Volgens

Lees verder: Ongelooflik! Minister van basiese onderwys antwoord Afrikaanse betogers

Leon Lemmer: Robin Renwick versober ietwat oor Suid-Afrika

Robin Renwick (gebore in 1937) was die Britse regeringsverteenwoordiger in Rhodesië (1978-1980) toe die politieke mag van die blanke bewind na swart terreurgroepe oorgegaan het. Hierna was Renwick die Britse ambassadeur in Suid-Afrika (1987-1991), dus toe dieselfde situasie besig was om plaaslik te ontvou. Hy was ‘n lid van die Britse Arbeidersparty en het ampshalwe

Lees verder: Leon Lemmer: Robin Renwick versober ietwat oor Suid-Afrika

Noordwes-onlusmakers dreig om dokters wat werk ‘dood te brand’

Onlusmakers in die Noordwes-provinsie het gister toegang tot hospitale versper en gedreig om dokters dood te brand wat poog om met hul werk voort te gaan. Vrydagoggend het onlusmakers toegang tot die Potchefstroomse hospitaal versper. Dokters wat gepoog het om toegang tot die gebou te verkry, is gedreig om verbrand te word, het dr. Ebrahim

Lees verder: Noordwes-onlusmakers dreig om dokters wat werk ‘dood te brand’

Leon Lemmer: Haji Mohamed Dawjee se anti-blanke retoriek

Jare gelede het ek die volgende boek elders bespreek: Susie Kelly, I wish I could say I was sorry (London: Blackbird, 2013, 298p; Amazon Kindle $8,04). Kelly is ‘n onvoorspelbare mens met kwale van sielkundige oorsprong. Sy kan uitstekend skryf en het later ‘n suksesvolle outeur geword. Aanvanklik kon sy egter nie goed onderskei tussen

Lees verder: Leon Lemmer: Haji Mohamed Dawjee se anti-blanke retoriek

Brief: Oor Lesufi-pop en ‘rassisme’

Na aanleiding van die Lesufi-pop wat blykbaar oornag sy verskyning gemaak het in Pretoria en die etiket van “rassisme” wat nou weer om volksgesindes se nekke gehang word, die volgende. Behalwe die feit dat die geskreeuery oor “rassisme” nou uiters vervelig raak, besef geagte mnr. Lesufi skynbaar nie dat hy besig is om mee te

Lees verder: Brief: Oor Lesufi-pop en ‘rassisme’

Jeuggesprek op 27 April verskuif na Buffelsfontein-beesboerdery

Die gesprek rondom die rol van Afrikaanse jongmense in die huidige Suid-Afrika met al sy probleme is verskuif vanaf die NG Kerksaal, Waverley, na die bekende Pretoriase restaurant, Buffelsfontein-beesboerdery. ‘n Aksieplan sal geloods word. Hier is die besonderhede: Tyd: 10:00 tot 12:00 op Vrydag 27 April Plek: Buffelsfontein-beesboerdery Greenlyn Village Centre Winkel No. 22 Thomas

Lees verder: Jeuggesprek op 27 April verskuif na Buffelsfontein-beesboerdery

Suidpunt: Ek is nou klaar met Afrikaanse tydskrifte

Dis al diep in Aprilmaand en ek is besig om my boekrak en kartonbokse te takel. Tydskrifte en boeke word sorgvuldig krities bekyk, resorteer en sorteer: herwinningsak, biblioteek, antikwariaat of vriende/familie? Daar is ‘n tyd om te kom, ‘n tyd om te gaan: my sin vir Afrikaanse tydskrifte is nou op. DIE AANLOOP Die eerste

Lees verder: Suidpunt: Ek is nou klaar met Afrikaanse tydskrifte

Gewelddadige betogings in Noordwes duur voort

Die situasie in Stella in Noordwes is gespanne waar brandbestryders ‘n ruk gelede steeds die brand by die kantore van die Naledi-munisipaliteit in die dorp probeer blus het, berig RSG. Ontevrede betogers het die kantore deur die nag aan die brand gesteek. Hulle eis HOP-huise en die bedanking van die premier Supra Mahumapelo. Plaaslike skole

Lees verder: Gewelddadige betogings in Noordwes duur voort

Potgooi: Dan Roodt en Gustav Venter oor Enoch Powell en Cyril Ramaphosa

Dan Roodt en Gustav Venter lewer kommentaar op die week se nuusgebeure, en veral die vyftigjarige herdenking van Enoch Powell se beroemde “Rivers of Blood”-toespraak op 20 April 1968 wat vandeesweek weer deur die BBC uitgesaai is. Daar word ook gewonder oor Cyril Ramaphosa en hoe hy beleggings in die buiteland gaan werf op die

Lees verder: Potgooi: Dan Roodt en Gustav Venter oor Enoch Powell en Cyril Ramaphosa