PAP in Midrand byeen vir Burundi-krisis

Die huidige politieke krisis in Burundi sal na verwagting die samesprekings van die Pan-Afrika Parlement oorheers wat vandag in Midrand in Gauteng begin. Die PAP is die wetgewende gesag van die Afrika-Unie wat eers in Addis Abeba gesetel was. Verteenwoordigers bespreek kwessies van Afrikalande wat die vasteland raak. Die president van Kenia, Uhuru Kenyatta, sal

Lees verder: PAP in Midrand byeen vir Burundi-krisis

AMCU-lede by Aquariusmyn eis hoër lone

Duisende mynwerkers van die vakbond AMCU mobiliseer weer vir beter lone. Die mynwerkers is tans in diens van die Aquarius-platinummyn by Rustenburg in Noordwes. Die AMCU-lede het ‘n mandaat aan sy leierskap gegee om ‘n salarisverhoging te eis vir ‘n minimumloon van R12 500. Lede het gister na ‘n massavergadering gehou is, op die eisom

Lees verder: AMCU-lede by Aquariusmyn eis hoër lone

Twee mynbase sterf onder vreemde omstandighede in VSA

Twee Suid-Afrikaners wat hoë poste in ’n omstrede Kazakstanse myngroep beklee het, is dood in ’n hotel in die VSA aangetref. Die myngroep Eurasian Natural Resources Corporation (ENRC) het gesê albei mans was in hul diens, het die Guardian berig. Gerrit Strydom (45) en James Bethel (44) is Saterdagmiddag 10 Mei in afsonderlike kamers van die

Lees verder: Twee mynbase sterf onder vreemde omstandighede in VSA

Onluste in Mahikeng bedaar

Die situasie in Mahikeng in Noordwes is onder beheer en kalm sedert oproer ontwrigting veroorsaak het Sondag. Dit kom nadat lede van die ANC-jeugliga en die Noordwes Sakekamer gebots het oor premier Supra Mahumapelo se sakebelange en ondernemings wat aan hom behoort. Intussen het taxibestuurders ook die strate ingevaar oor ‘n nuwe plaaslike busdiens wat

Lees verder: Onluste in Mahikeng bedaar

Nes van korrupsie in swart onderwys oopgevlek

Swart lede van die onderwysersunie Sadou is so verstrik in korrupsie het die minister van Basiese Onderwys Angie Motshekga gesê dat dit op die “rand van ineenstorting” verkeer. Ondersoekbeamptes wat deur Motshekga aangestel is, het bevind dat Sadou-lede het die departement “geïnfiltreer en bedryf ‘n komplekse stelsel van begunstiging” in KwaZulu-Natal, het City Press berig.

Lees verder: Nes van korrupsie in swart onderwys oopgevlek

Bendegevegte eis nege in Texas

Minstens nege mense is dood in bendegevegte in Waco, Texas, het RSG berig. Agtien mense is ook beseer in gevegte by die restaurant. Soveel as vyf verskillende bendes was by die gevegte by die Twin Peaks-sportkroeg betrokke. Die polisie sê agt motorfietsryers is op die toneel dood en `n negende in die plaaslike hospitaal. Volgens

Lees verder: Bendegevegte eis nege in Texas

Wiese skaf Britse klereketting aan

Brait het Vrydag aangekondig dat hulle ‘n belang van 90% in ‘n Britse klerekleinhandelaar vir meer as R14 miljard wil koop. Brait se grootste aandeelhouer is Christo Wiese. Die modeketting New Look ding mee in die moeilike Europese kleremark met sowat 800 winkels waarvan die meeste in Brittanje en Ierland is. Brait verwag groei in

Lees verder: Wiese skaf Britse klereketting aan

Steve Hofmeyr woon Kerkstraatbomherdenking op 20 Mei by

Die sanger en aktivis Steve Hofmeyr het vanoggend getwiet dat hy eerskomende Woensdagoggend die herdenking van die Kerkstraatbom in Pretoria gaan bywoon. PRAAG het reeds in 2003 begin om dié grusame terreuraanval wat op 20 Mei 1983 plaasgevind het, te herdenk, soortgelyk aan die Amerikaners wat jaarliks op 9 September die terreuraanval op die World

Lees verder: Steve Hofmeyr woon Kerkstraatbomherdenking op 20 Mei by

Petisie: Los ons Afrikaanse skole uit!

Geagte Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, Ek, die ondergetekende, spreek my ten sterkste uit teen die plan om Afrikaanse skole in Gauteng verder te verengels. Die tradisie van Afrikaanse en Nederlandse onderwys in hierdie provinsie is ouer as 100 jaar, veel ouer as Engelse onderrig. Ons skole behoort aan die kinders en aan

Lees verder: Petisie: Los ons Afrikaanse skole uit!

Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?

Follow @danroodt Deur die geskiedenis, en veral tydens die tweede vryheidsoorlog, het die Afrikaner ‘n groot probleem met verraad in eie geledere ervaar. Jan Smuts se antwoord daarop was om hensoppers en verraaiers te laat fusilleer. Onlangs het Leon Lemmer in een van sy voortreflike rubrieke na wyle Van Zyl Slabbert as ‘n “Afrikaanssprekende nie-Afrikaner

Lees verder: Dan Roodt: Hoe gemaak met die Afrikanerverraaiers?