Drie mense, na bewering EFF lede, is in hegtenis geneem nadat betogers Vrydag ontlasting by Sanlam se hoofkantoor in Bellville, Kaapstad, uitgegooi het. “Omstreeks 10:30 het ‘n groep van sowat 20 tot 30 mense, met rooi barette en na bewering lede van die Ekonomiese Freedom Fighters, by ons hoofontvangs opgedaag,” het Sanlam se woordvoerder Ainsley
Hou op om op ons te spioeneer!
Duisende betogers het Saterdag na die kongresgebou in Washington gemarsjeer om te betoog teen die VSA se aanlynspioenasie. Die omvang daarvan is onlangs deur Edward Snowden onthul. ‘n Boodskap van Snowden is voorgelees by die geleentheid. Mense het slagspreuke vertoon soos “Stop Mass Spying”, “Thank you, Edward Snowden” en “Unplug Big Brother”. Die betoging is
Vryheidsfront Plus hou nie van Steve Hofmeyr
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Die Vryheidsfront Plus sorg nie eintlik vir vuurwerke by die stembus nie, want tydens die afgelope munisipale verkiesing het die party se steun van 0,83% tot 0,5% gedaal. Die getal stemme wat die party op hom kon verenig het insgelyks van
Renosterstropery neem kritieke afmetings aan
Die Noord-Kaap blyk ‘n veilige toevlugsoord vir renosters te wees. Die omgewingskenner, Werner Boeing van Bloemfontein Natuurbewaring sê geen renosters is die afgelope jaar in die Noord-Kaap gestroop nie. Hy waarsku egter dat boere op hul hoede moet wees. Daar is meer as 20 boere wat met renosters in die provinsie boer. Die oënskynlike veiligheid
‘Alle tale behalwe Engels moet uitgefaseer word’
Die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad se uitvoerende hoof, Daniel Thokoane wil hê dat leerders tot op tersiêre vlak in hul moedertaal onderrig word. Hy het tydens ‘n seminaar vir die bevordering van inheemse tale by die Universiteit van Venda gepraat. Hy het die Universiteit van Zoeloeland geloof omdat Zoeloe ‘n verpligtende vak vir alle eerstejaar-studente is. Thokoane
Lees verder: ‘Alle tale behalwe Engels moet uitgefaseer word’
Vrou met plofstof by Beitbrug voor
’n Vrou wat in Limpopo met plofstof in haar besit betrap is, sal Vrydag in die hof op Musina verskyn. Sy is Donderdagaand by die Beitbrug-grenspos voorgekeer. Die 23-jarige vrou was per bus vanaf Zimbabwe na Suid-Afrika onderweg toe die polisie op die plofstof en 100 ontstekers in haar handbagasie afgekom het. Die plofstof word
Brasilië en Duitsland snoer kragte saam teen Amerikaanse spioenasie
Brasilië en Duitsland het Donderdag kragte saamgesnoer om ‘n VN-Resolusie wat die reg van privaatheid op die Internet beskerm, deur te voer. Dié twee lande het die voortou geneem in die eerste groot internasionale poging om die Amerikaanse National Security Agency se indringers in toom te hou, volgens diplomatieke bronne. Die poging volg op ‘n
Lees verder: Brasilië en Duitsland snoer kragte saam teen Amerikaanse spioenasie
UV loods Internet-wiskunde en -wetenskap vir swart skole
Die Vrystaatse Onderwysdepartement in samewerking met die Vrystaatse Universiteit sê hulle is vasbeslote om die gehalte van die onderwys in die provinsie te verbeter. Hulle het die Internet Uitsaaiprojek in Bloemfontein bekendgestel ingevolge waarvan verskeie vakke soos Wiskunde en Wetenskap deur ervare onderwysers op ‘n daaglikse grondslag aangebied sal word. Dit sal van ‘n studio
Lees verder: UV loods Internet-wiskunde en -wetenskap vir swart skole
‘Afrikaans is ‘n kanker wat vernietig moet word’
Uitlatings van die rektor van die Universiteit van KwaZulu-Natal, prof. Malegapuru Makgoba, wat luidens ‘n mediaberig gesê het Afrikaans is ‘n ‘kanker wat vernietig moet word’, kan nie geduld word nie en die Vryheidsfront Plus gaan ‘n klag hieroor by die Menseregtekommissie indien, sê adv. Anton Alberts, die VF plus se parlementêre woordvoerder oor hoër
Lees verder: ‘Afrikaans is ‘n kanker wat vernietig moet word’
Taal kan brûe bou in SA
Taal is van onskatbare belang om mense in Suid-Afrika te help om ‘n wedersydse begrip en respek vir mekaar te ontwikkel en om nasiebou te bevorder, sê dr. Corné Mulder, die Vryheidsfront Plus se hoofsweep. Dr. Mulder het vandag met die tweede lesingsdebat van die Wetsontwerp op die Raad vir Suid-Afrikaanse Taalpraktisyns gesê die VF
