Thailand deporteer Hongkong-aktivis

Die Hongkong-aktivis vir “demokrasie”, Joshua Wong, het Woensdag na Hongkong teruggekeer nadat hy deur die junta-beheerde Thailand gedeporteer is. Hy sou in Thailand deelgeneem het aan betoging om die “massamoord van studente-aktiviste te herdenk”. Hy en sy ondersteuners gee egter China die skuld vir sy aanhouding, en nie Thailand nie. Die 19-jarige Wong, bekend vir

Lees verder: Thailand deporteer Hongkong-aktivis

Mesaanval op twee polisielede is terreur sê Belgiese aanklaer

Die Belgiese federale aanklaer sê die mesaanval waarin twee polisiemanne beseer is, was daad van terreur. Volgens die Belgiese polisie was die twee polisiebeamptes ten tyde van die aanval in private kleredrag geklee. Hulle het nie enige lewensbedreigende beserings opgedoen nie. Die Moslemverdagte, Hicham Diop asook sy broer is in polisieaanhouding, het aanklaer gesê. Volgens

Lees verder: Mesaanval op twee polisielede is terreur sê Belgiese aanklaer

Minstens 330 dood na orkaan Haïti tref

Die presidentsverkiesing in Haïti moes uitgestel word weens die orkaan Matthew en minstens 330 mense is in Haïti en die Dominikaanse Republiek dood in die verwoesting. Wat beskryf word as mees verwoestende Karibiese orkaan in byna ‘n dekade, het Haïti Dinsdag getref met winde van 230 km/h, storm­reën en reusegolwe. Bote en opdrifsels was teen

Lees verder: Minstens 330 dood na orkaan Haïti tref

Kenia se verkiesingskommissie bedank

Die kommissarisse van Kenia se verkiesingskommissie het Woensdag bedank as deel van ’n ooreenkoms met opposisiepartye, wat vroeër vanjaar gewelddadige betogings in die land teen die kiesstelstelsel gelei het. Die aankondiging dat al tien lede van die onafhanklike verkiesings- en afbakeningskommissie bedank het, is in ’n verklaring deur die Keniaanse regering aangekondig. Ondertussen berig AFP

Lees verder: Kenia se verkiesingskommissie bedank

Ivoorkus se nuwe grondwet ‘n poging spanning te ontlont

Die Ivoorkus se pres. Alassane Ouattara het ‘n beroep op die parlement gedoen om ‘n nuwe grondwet te aanvaar. Ouat­tara het in sy herverkie­singsveldtog verlede jaar beloof om die grondwetlike vereiste te verwyder dat presidentskandidate se ouers natuurlik gebore Ivoorkusburgers moet wees. Dit is ’n teer punt in ’n land wat vir lank immigrante uit

Lees verder: Ivoorkus se nuwe grondwet ‘n poging spanning te ontlont

Portugees aangewys as Ban Ki-Moon se opvolger

Die voormalige Sosialistiese premier van Portugal, Antonio Guterres sal later vandag amptelik deur die Veiligheidraad bekragtig word as kandidaat vir die amp van sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies. As hoof van die UNHCR se vlugtelingagentskap tussen 2005-2015, het Guterres het die agentskap deur die wêreld se ergste vlugtelingkrisisse gelei, naamlik Sirië, Afghanistan, Irak. Na ses

Lees verder: Portugees aangewys as Ban Ki-Moon se opvolger

Die nie-amptelike doodsure op SA paaie

As jy tuiskom tussen 18:00 en 02:00 per motor oor ‘n naweek, tel jouself onder die gelukkiges. Daardie tyd van die nag is die nie-amptelike “doodsure” op Suid-Afrika se paaie, volgens verkeersbeamptes. Dronkbestuur, spoed en ‘n gebrek aan toesig is die hoofredes dat die paaie minder veilig raak tydens hierdie ure, sê amptenare. maar ‘n

Lees verder: Die nie-amptelike doodsure op SA paaie

Hofgeding kom teen Stellenbosch se anti-Afrikaanse taalbeleid

Die Stellenbosch Universiteit sê hy bestudeer nog dokumente wat ‘n pro-Afrikaanse steungroep by die hof ingedien het. Die groep, “Gelyke Kanse”, vra dat die Wes-Kaapse Hooggeregshof die universiteit se nuwe taalbeleid ter syde stel. Volgens die nuwe beleid sal Engels van aanstaande jaar af die primêre onderrig- en administratiewe taal wees. Die groep waarsku dat

Lees verder: Hofgeding kom teen Stellenbosch se anti-Afrikaanse taalbeleid

Swart skoolverkragting, swangerskappe neem toe

Die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders het ‘n toename in seksuele mishandeling en verkragting van swart leerlinge deur onderwysers aangekondig. In sy jaarverslag, die raad het ook gesê 25 swart onderwysers is afgedank weens wangedrag, ‘n toename van 15 onderwysers die vorige jaar. Die raad het gesê swart ouers weier in die meeste gevalle teen die

Lees verder: Swart skoolverkragting, swangerskappe neem toe

Malema stel samesmelting met ANC in die vooruitsig

Dinsdagaand het Julius Malema sy beleid om die media te ignoreer laat vaar en met ‘n nuwe voorstel gekom wat sy ondersteuners sal verbaas. Tydens ‘n onderhoud met eNCA het die EFF-leier uit die bloute gesê dat hy bereid sou wees om ‘n “samesmeltingproses” met die ANC te begin. Die samesmelting sal glo slegs oorweeg

Lees verder: Malema stel samesmelting met ANC in die vooruitsig