Cosatu vra internasionale steun vir gratis onderwys

Die linkse vakbond Cosatu het intussen ‘n beroep gedoen om internasionale steun vir die protesoptrede van Suid-Afrikaanse studente wat gratis onderwys eis. Die SABC berig die president van Cosatu, Sdumo Dlamini, het die versoek by die vergadering van die Wêreldfederasie van Vakbonde in Durban gedoen. Afgevaardigdes van verskeie lande soos Amerika, Brittanje, Rusland, Kanada, Griekeland

Lees verder: Cosatu vra internasionale steun vir gratis onderwys

Wits-studenteleier waarsku dat onluste sal aanhou

Die swart studenteleier die Universiteit van die Witwatersrand, Mcebo Dlamini, het belowe om te verseker dat die instelling gesluit bly. Dit volg nadat Wits in ‘n verklaring Saterdag gesê het dat die akademiese program Maandag sal voortgaan. Dlamini sê die posisie van die universiteit is “skokkend en onredelik”. “Dit sê vir ons as studente ons

Lees verder: Wits-studenteleier waarsku dat onluste sal aanhou

Tier byt wit vrou dood

Die bestuur en werknemers by die Laohu Valley-reservaat by Philippolis in die Vrystaat is in rou gedompel nadat ‘n werknemer, wat verantwoordelik was vir die welstand van tiere, Saterdag deur ‘n tier doodgebyt is. Die tierplaas sê in ‘n verklaring dat die 43-jarige Vivienne McKenzie sedert 2002 by die plaas gewerk het. McKenzie het onder

Lees verder: Tier byt wit vrou dood

Aso-vulkaan in Japan kom tot uitbarsting

Die Asoberg-vulkaan op die suidelike eiland Kjioesjoe in Japan het Saterdagoggend vir die eerste keer in langer as drie dekades tot uitbarsting gekom. Dit is die eerste groot uitbarsting van dié vulkaan sedert Januarie 1980. Vulkaanas is tot 320 km verder van Aso opgemerk nadat Japan se meteorologiese agentskap (JMA) gesê het die vulkaanas het

Lees verder: Aso-vulkaan in Japan kom tot uitbarsting

Die stand van die Amerikaanse wedloop

Soos wat die aanloop na die presidentverkiesing van die Verenigde State vorder, word die stryd meer verbete en persoonlik. Albei partye probeer mekaar roskam oor hul slegte gedrag uit die verlede. Dit is natuurlik ‘n gerieflike strategie om die aandag af te lei van die werklike kwessies wat ter sprake is. Net die afgelope Saterdag

Lees verder: Die stand van die Amerikaanse wedloop

Dan Roodt: In Stockholm broei ‘n ‘regse gevaar’

Ek is nou maar enkele dae terug van my besoek aan Stockholm waar ek op uitnodiging aan die Identitär Idé-konferensie op Saterdag 1 Oktober deelgeneem het. Oral in Europa het die woord “identitêr” deesdae ‘n regse of nasionalistiese konnotasie en dié konferensie wat jaarliks plaasvind gaan dan juis om temas soos identiteit, immigrasie en samewerking

Lees verder: Dan Roodt: In Stockholm broei ‘n ‘regse gevaar’

Leon Lemmer: Die aktualiteit van verraad

In sy boek, Three Years’ War (New York: Charles Scribner’s Sons, 1902, 416p; Amazon Kindle $0),* oor die Anglo-Boere-oorlog (ABO, 1899-1902), skryf Christiaan de Wet (1854-1922) in hoofstuk 2: “The English only learned the art of scouting during the latter part of the war, when they made use of the Boer deserters – the ‘Hands-uppers.’

Lees verder: Leon Lemmer: Die aktualiteit van verraad

NWU weer deur EFF gedreig met chaos

Die Noordwes-Universiteit sê hulle sal alles in hul vermoë doen om te verseker studente en personeel is veilig wanneer hulle volgende week na die instansie terugkeer. NWU-woordvoerder, Louis Jacobs, sê die universiteit het reeds gebeurlikheidsplanne in plek vir die hervatting van klasse Maandag. Die Ekonomiese Vryheidsvegters het egter Donderdag tydens ‘n toespraak gesê hulle sal

Lees verder: NWU weer deur EFF gedreig met chaos

Drie swart veeboere van moord op veedief aangekla

Drie swart veeboere van Noordwes sal na verwagting volgende week in die landdroshof op Bafokeng aansoek doen om borgtog nadat hulle van die moord op ‘n jong man op ‘n plaas in dié distrik verdink word. Polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, sê die 76-jarige Andru Mekgwe, Jairus Pholose (68) en die 66-jarige Shorty Mmolutsi het Donderdag vlugtig

Lees verder: Drie swart veeboere van moord op veedief aangekla

Amerikaanse student dood in klippereën buite Addis Abeba

‘n Navorsingstudent aan die Universiteit van Kalifornië se departement plantbiologie, is in Ethiopië dood toe die voertuig waarin sy gery het, tydens oproer aan die buitewyke van die hoofstad, Addis Abeba, met klippe bestook is. Volgens die universiteit was Sharon Gray in die Oos-Afrikaland vir ‘n vergadering oor haar navorsing toe sy gedood is. Die

Lees verder: Amerikaanse student dood in klippereën buite Addis Abeba