praag.co.za

Swart skoolverkragting, swangerskappe neem toe

Written by

in

,

Die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoeders het ‘n toename in seksuele mishandeling en verkragting van swart leerlinge deur onderwysers aangekondig.

In sy jaarverslag, die raad het ook gesê 25 swart onderwysers is afgedank weens wangedrag, ‘n toename van 15 onderwysers die vorige jaar.

Die raad het gesê swart ouers weier in die meeste gevalle teen die onderwysers te getuig wat na bewering betrokke is by seksuele aanranding.

Dit is omdat die onderwysers finansiële hulp verskaf aan die families van die leerlinge wat daaronder ly.

‘n Swart onderwyser in KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat ‘n berig oor sosiale media viraal versprei is waar hy na bewering met ‘n leerling omgang het. Die onderwyser is glo betrokke by verskeie ander gevalle van seksuele aanranding.

Vier ander onderwysers by dieselfde skool is geskors deur die provinsiale Departement van Onderwys na leerlinge oor soortgelyke gevalle van verkragting en seksuele misbruik teen hulle uitgekom het.

Een amptenaar het gesê dit was slegs die oortjie van die seekoei.

Die Departement van Basiese Onderwys het gesê hulle is bekommerd oor die voorkoms van swangerskap onder swart leerlinge.

Verlede jaar alleen, het 99 000 leerlinge landwyd swanger geraak. In net een skool in Limpopo, is sowat 20 leerlinge swanger.

Comments

5 responses to “Swart skoolverkragting, swangerskappe neem toe”

  1. Vicky Moriarty Avatar
    Vicky Moriarty

    So gepraat van verkragting. Wat het van die Mabel Jansen saak geword? Onder die mat ingevee toe dit in die internasionale media opslae begin maak het?

  2. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Sal dit een van die redes wees waarom die volkies alewig by ons instellings wil inskryf ……”ons is almal dieselfde” EK WONDER…….!!!

  3. Jan Malan Avatar

    Daardie mopkop moet na so ‘n skool toe gaan, lekker lang hare vir die onderwysers om aan vas te hou terwyl hulle die daad doen. Dit is deel van hulle kultuur so ek sien niks verkeerd daarmee as hulle dit aan mekaar doen nie, ons moet die mense nie volgens westerse standaarde oordeel nie. Sorg net dat ons kinders nie onder hulle moet skoolgaan nie.
    Self beskikking die enigste weg vorentoe.

  4. Corrupt_NUMBA 1 Avatar
    Corrupt_NUMBA 1

    c’mon,at least act surprised

Leave a Reply