Die Suid-Afrikaanse grapjas Trevor Noah wat tans die Daily Show-program in die VSA aanbied, het “getransformeer” in ‘n anti-wit propagandis. Noah het so pas probeer om die jong, konserwatiewe videokommentator Tomi Lahren vanaf Texas op sy program te verneder omdat sy blank is en haar onregstreeks daarvan beskuldig dat sy ‘n rassis is. Die video,
Lees verder: Trevor Noah die grapjas nou ‘n anti-wit propagandis
