Eskom-bonusse buitensporig

Dit blyk dat tien van Eskom se senior amptenare verlede jaar ‘n bonus van miljoen rand elk ontvang het benewens hulle salarisse van meer as drie miljoen rand elk. Die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown het in reaksie op ‘n geskrewe vraag in die parlement dié astronomiese vergoedings vir ‘n sukkelende instelling bekend gemaak.

Lees verder: Eskom-bonusse buitensporig

Een terroris onthou ‘n ander

Die minister van minerale hulpbronne Ngoako Ramatlhodi het uit Londen gesê dat hy uiters geskok is oor die dood van sy vriend van veertig jaar en medeterroris, Collins Chabane. Hy het gesê hy het Chabane Donderdag vir die laaste keer in die parlement gesien, maar het nie ‘n kans gekry om met hom te gesels

Lees verder: Een terroris onthou ‘n ander

Nissan begin jaar goed met nuwe NP200-bakkie

Nissan het besluit om ‘n spesiale weergawe van die baie gewilde NP200 bekend te stel. Hulle noem die uitgawe die “Stealth”. Die Nissan NP200 Stealth verkoop teen R168 000 en dit sluit ‘n rits fabrieksgemonteerde bybehore in. Die halfton bakkie is gemik op die leefstylsegment van die mark. Die Stealth is toegerus met ‘n 1,6-petrolenjin. Alhoewel

Lees verder: Nissan begin jaar goed met nuwe NP200-bakkie

Kremlin ontken gerugte oor Poetin se gesondheid

Pres. Wladimir Poetin se woordvoerder­ het gerugte ontken wat op die internet oor die Russiese staatshoof se gesondheid versprei is. Dmitry Peskof het Donderdag aan die Ekho Moskvy-radiostasie­ gesê die president is “absoluut gesond en bygevoeg dat sy handdruk nog só ferm is “dit kan jou hand breek. Peskof se kommentaar­ is met verwysing­ na

Lees verder: Kremlin ontken gerugte oor Poetin se gesondheid

Biltong lei tot moord

‘n Man van Ventersburg in die Vrystaat is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy susterskind, glo na ‘n stryery oor biltong, het OFM berig. Makatisi Khumalo (59) het Vrydag in die Ventersburg-landdroshof verskyn. Hy moet op 24 Maart weer in die hof verskyn om aansoek te doen om borgtog. Vrystaat polisiewoordvoerder,

Lees verder: Biltong lei tot moord

Phiyega moet getuig in heraanstellingsaak

Die nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega sal na verwagting vandag in die Arbeidshof in Johannesburg getuig nadat die hof genader is om die fluitjieblaser, Kobus Roos te herontplooi. Phiyega sal moet verduidelik waarom sy Roos nie in die misdaadintelligensie-eenheid wil aanstel nie ten spyte daarvan dat ‘n vakante pos vir hom bestaan. Roos is verplaas deur

Lees verder: Phiyega moet getuig in heraanstellingsaak

Dertien vas na plundery in Noordwes

Dertien persone is in Stella in Noordwes in hegtenis geneem vir openbare geweld nadat buitelanders se winkels geplunder is. “Die polisie het ‘n klopjag uitgevoer op ‘n kroeg in Rekgaratlhile en die alkohol gekonfiskeer,” het Kealeboga Molale, woordvoerder van die polisie, gesê. “Die gemeenskap was glo ontevrede hieroor en ongeveer 200 lede van die gemeenskap

Lees verder: Dertien vas na plundery in Noordwes

VSA ontken dat Sierra Leone se adjunkpresident asiel vra

Die Verenigde State van Amerika het Sondag ontken dat die vise-president van Sierra Leone, Samuel Sam-Sumana by die Amerikaanse ambassade in Freetown skuil. Sierra Leone sukkel steeds met die Ebola-epidemie wat sedert verlede jaar woed. ‘n Amerikaanse amptenaar het gister bevestig dat die Amerikaanse ambassade in aanraking was met al die betrokke amptenare. Die Amerikaanse

Lees verder: VSA ontken dat Sierra Leone se adjunkpresident asiel vra

Sekwestrasiebevel teen Malema glo hersien

‘n Voorlopige sekwestrasiebevel teen die leier van die EFF, Julius Malema sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Pretoria hersien word, het RSG berig. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het Malema gedagvaar nadat hy na bewering tussen 2006 en 2010 nie belastingopgawes ingedien het nie. Regter Bill Prinsloo het verlede jaar gelas dat Malema se bates

Lees verder: Sekwestrasiebevel teen Malema glo hersien

Beurtkragdiesel maak naeltegnikus en tandarts stinkryk

Ná ‘n week van hoë drama by Suid-Afrika se kragvoorsiener waarin vier senior amptenare geskors is, het nog skokkende onthullings na vore gekom. Die maatskappy het selfs nie geskroom om ‘n swart tandarts en ‘n swart naeltegnikus aan te stel om diesel te verskaf vir sy kragopwekkers nie. Dit beteken dat dié soort verskaffers reusewinste

Lees verder: Beurtkragdiesel maak naeltegnikus en tandarts stinkryk