Vandag vier die kontinent “Afrikadag”. Die dag gedenk die stigting van die Organisasie van Afrika-Eenheid in 1963 en die opvolger hiervan is die Afrika-Unie. Sewentien lande het onafhanklikheid van Europese koloniseerders tussen 1958 en 1963 bekom, en om hul “bevryding” te vier, het verskeie state begin met die herdenking van “Afrikavryheidsdag”. Nie een Afrikaland wat
Dan Roodt: Vir Soliforum is Afrikaners die vyand – nes FW se NP
In die politiek en die geskiedenis is dit soms nodig om terug te tree en die groter prentjie raak te sien. Elke dag verloor Afrikaners in dié land veld: treetjie vir treetjie retireer ons en verloor universiteite, skole, werksgeleenthede, plaasgrond, taalregte, noem maar op. Ons kinders wat ná 1994 gebore is, vind dit onwerklik dat
Lees verder: Dan Roodt: Vir Soliforum is Afrikaners die vyand – nes FW se NP
Leon Lemmer: Die Afrikaanse Taalraad as die wanhoop van Afrikaans
Dit is nodig om die voorgeskiedenis van die Afrikaanse Taalraad (ATR) te skets ten einde die gestremdhede waaraan hy ly, te verstaan. Ton Vosloo het in 1996 op die jaarkongres van die ATKV in Rustenburg voorgestel dat Afrikaanssprekendes, wit, bruin en swart, gesamentlik ‘n liggaam tot stand bring om hulle belange te beskerm op ‘n
Lees verder: Leon Lemmer: Die Afrikaanse Taalraad as die wanhoop van Afrikaans
Namibië sonder krag
Suid-Afrika het Namibië Donderdagaand sonder elektrisiteit gelaat weens probleme by Eskom om aan plaaslike behoeftes te voldoen. Netwerk24 berig dat ’n transformator boonop ook by ’n substasie in Zimbabwe gebreek het wat deel is van die streek se kragnetwerk. Dit het meegebring dat Namibië Donderdagaand net die helfte van die elektrisiteit beskikbaar gehad het om
Johan Botha: ANC se terreurdade was misdaad teen die mensdom, nie apartheid
Die redes wat deur Jane Mufamadi, uitvoerende hoof van die Vryheidspark, aangevoer word waarom die name van die lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Lugmag wat in die 1983 Kerkstraatbomvoorval gesterf het nie op die gedenkmuur aangebring kan word nie, maak ‘n bespotting van die slotgedeelte van die Tussentydse Grondwet wat ook die hoeksteen vir die
Lees verder: Johan Botha: ANC se terreurdade was misdaad teen die mensdom, nie apartheid
Repokoers onveranderd maar Eskom bly kopseer
Die Reserwebank het besluit om die repo-koers onveranderd te laat op 5,75 persent. Die Bank het egter sy kommer uitgespreek oor Eskom se versoek vir ‘n 25 persent tariefverhoging. Die president van die bank, Lesetja Kganyago sê so ‘n skerp verhoging plaas druk op die inflasievooruitsig. Ekonoom Amelia Morgenrood sê Donderdag se aankondiging kom as
Meer as 100 swart kinders by skool siek
Die Vrystaatse onderwysdepartement het bevestig dat drie onderwysers en 120 leerlinge van die Hoërskool St. Bernard’s in Botchabela in Bloemfontein Donderdagoggend by die skool siek geword het. Woordvoerder Howard Ndaba sê 10 leerlinge van die Laerskool St Mary’s het ook van naarheid en maagongesteldheid gekla nadat leerlinge van dié twee skole gister die begrafnis van
Bejaarde ernstig na huis tweede huisaanval
Daar was glo drie maande gelede by die bejaarde Bloemfonteinse vrou, wat laat gistermiddag in haar huis aangeval is, ook ’n inbreekpoging. Die 80-jarige Thelma Crous, wat alleen in ’n huis in Westpalstraat in Universitas woon, is steeds in ‘n ernstige toestand in die Mediclinic Bloemfontein met veelvuldige beserings. Sy het nege maande gelede ’n
E-tol-dreigemente is afpersing sê regskenners
Die Suid-Afrikaanse munisipale werkersvakbond- SAMWU- het ook die gewysigde Gautengse e-tol plan verwerp en gesê die stelsel kom steeds neer op die privatisering van die land se paaie. Die vakbond sê die dreigement om voertuiglisensies te weier as tolgeld agterstallig is, sal daartoe lei dat ‘n groot aantal voertuie sonder lisensies bestuur word. Die Suid-Afrikaanse
Pastoor brand na beskuldigings van heksery
Polisie in Limpopo het 17 mense onder wie twee minderjariges in hegtenis geneem nadat ‘n bejaarde pastoor en sy gesin se huis op Musina aan die brand gesteek is. Die 70-jarige pastoor en sy gesinslede is van heksery beskuldig. Drie polisiebeamptes wat die pastoor en sy gesin te hulp gesnel het, is beseer toe inwoners
