Somaliese winkels in die Marikana-lokasie in Philippi op die Kaapse Vlakte moes Woensdagaand inderhaas sluit weens geweld teen buitelanders. Een persoon is dood, een gewond en verskeie winkels is Dinsdag in die gebied geplunder. Gemeenskapsleiers het intussen vergader om vrese te probeer weerlê van plundery in die gebied. Die Seskhona beweging het aangedui dat hulle
Boer morsdood geskiet in plaashuis
‘n Boer van Natal is Dinsdagaand op sy plaas, Mashonisa, in KwaZulu-Natal doodgeskiet in die jongste plaasmoord. Terrence “Terry” Rizzato, ʼn 62-jarige boer van Hluhluwe is in die bors geskiet deur swart aanvallers. ‘n Polisiewoordvoerder, het sê werkers is Woensdag met vuurwapens aangehou en van hul selfone beroof. Die aanvallers het daarna die slagoffer se
Nuwe rasse-teikens vir rugby deur unies verwelkom
Die teiken wat die Suid-Afrikaanse Rugbyunie in sy nuwe strategiese transformasieplan bekend gestel het, sal beteken dat alle rugbyspanne teen 2019 50% swart spelers op die veld moet stoot. Die swart helfte van die span moet 60 persent etniese swart spelers bevat, en nie bruines nie. Die kwotastelsel deur SARU (SA Rugbyraad) word deur die
Lees verder: Nuwe rasse-teikens vir rugby deur unies verwelkom
Vyf verdagtes met onwettige vuurwapen vasgetrek
Die Vrystaatse polisie het vyf verdagtes tussen Kroonstad en Welkom met ‘n onwettige vuurwapen en ammunisie in hegtenis geneem. Die vuurwapen is opgespoor nadat die polisie ‘n voertuig voorgekeer en deursoek het, het RSG berig. Hulle het ‘n vuurwapen, ‘n magasyn en ses rondtes ammunisie gevind. Die polisie het ook op ses selfone beslag gelê.
Lees verder: Vyf verdagtes met onwettige vuurwapen vasgetrek
Minister sê SA se soewereiniteit onaangetas na spioenasiedebakel
Die Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo het Suid-Afrikaners die versekering gegee dat die land se onafhanklikheid en soewereiniteit behoue gebly het. In ‘n skokonthulling wat deur die nuusagentskap Al Jazeera gelek is, het Suid-Afrika se intelligensiediens hul agterdog met Israel se betrokkenheid in Afrika te kenne gegee en hul samewerking beperk. Volgens die verslag probeer
Lees verder: Minister sê SA se soewereiniteit onaangetas na spioenasiedebakel
Griekeland kry nog 4 maande
Ministers van finansies van die Euro-sone het Dinsdag hul steun toegesê aan nuwe hervormings wat deur Griekeland voorgestel is in ruil vir ’n vier maande verlenging van die finansiële reddingsboei wat die land tydelik aan die gang sal hou. Sowel die internasionale monetêre fonds (IMF) as die Europese Sentrale Bank (ESB), het egter hul bedenkinge
Begroting teiken wit belastingkoeie
Die regering het in sy begrotingsrede die bekommernisse van die gewone belastingbetaler herbevestig. Staatskuld wat in 2017 tot ‘n enorme R2,3 triljoen gaan styg, was een daarvan. Reeds R153 miljard word begroot net om die rente op staatskuld vir 2015 te dek. Die grootte van hierdie bedrag is nie onbenullig nie, veral in die lig
E-tol hier om te bly
Die Gautengse premierskantoor het Dinsdag berigte in die Sowetan ontken wat sê dat die premier aangekondig het dat die e-tolstelsel in die provinsie geskrap gaan word, het Sapa berig. “Die storie is heeltemal verkeerd,” het Makhura se woordvoerder, Thabo Masebe, gesê. Hy het gesê die premier provinsiale rede van Maandag bly onveranderd. “Daar is nêrens
Metrobus jaag van brug af
‘n Metrobus het Woensdagoggend deur ‘n brugreling in die Johannesburgse middestad gebars en neus eerste in ‘n pad onder die brug te lande gekom. Die busbestuurder is beseer, maar nie ernstig nie. Volgens ER24 het die bestuurder matige beserings opgedoen nadat die bus van die Queen Elizabeth-brug af gery het. Daar was geen passasiers in
Jaar van die skaap of Eeu van die draak?
Die vieringe van die Chinese nuwe jaar wat die jaar van die skaap inlui, het pas tot ‘n einde gekom. Fortuinvertellers in Hongkong sê die jaar van die skaap sal kalmer wees as die vorige jaar van die perd wat gekenmerk is deur katastrofiese lugrampe, wrede terreuraanvalle, globale politieke onstabiliteit, die Ebola-virus en oorloë. Rusland,
