Kya Sands kalm na oproer

Die Kya Sands-lokasie in die noorde van Johannesburg is kalm nadat inwoners in die gebied Woensdag oproerig geraak het. “Dit is vanoggend kalm, maar beamptes monitor die gebied,” het hoofsupt. Wayne Minnaar, woordvoerder van die Johannesburgse metropolisie, gesê. Inwoners het Woensdag die Malibongwe-rylaan naby Cosmo City met klippe en brandende voorwerpe versper. Die pad is

Lees verder: Kya Sands kalm na oproer

Afriforum wil petisie aan VN oorhandig oor plaasmoorde

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die families van plaasmoord-slagoffers wil ‘n petisie aan die Verenigde Nasies oorhandig om die minister van polisie te dwing om op te tree. “AfriForum het vandag [Woensdag] ‘n petisie begin vir die prioritisering van plaasmoorde,” sê Ernst Roets, adjunkhoof van AfriForum, in ‘n verklaring. “Die petisie sal in November vanjaar aan

Lees verder: Afriforum wil petisie aan VN oorhandig oor plaasmoorde

Obama probeer Kongres oorreed om Sirië te bombardeer

Amerika se president Barack Obama het die Amerikaanse Kongres gevra om die stemmery vir goedkeuring om militêre aanvalle op Sirië te loods, uit te stel. Obama sal nie die nodige steun vir sy aanvalsplan in die Kongres kry nie. Sen. John McCain (R-Ariz.) en Sen. Lindsey Graham (R-S.C.) het naarstiglik probeer om die aanval te

Lees verder: Obama probeer Kongres oorreed om Sirië te bombardeer

SA, VK bespreek ontwikkelingshulp en visumvereistes

Suid-Afrika en Brittanje het gesprek gevoer oor Britse visum-vereistes. Die Britse minister van buitelandse sake – William Hague – sê hulle neem kennis van die vordering wat in Suid-Afrika gemaak word en wil hul samewerking vergroot as Suid-Afrika beter beheer toepas oor reisigers. Britse visum-vereistes is in 2008 ingestel weens die groot aantal vervalsings wat

Lees verder: SA, VK bespreek ontwikkelingshulp en visumvereistes

SAUK blaas R1.5 miljard

Finansiële wanbestuur by die SAUK saai verwoesting, met sy jongste jaarverslag wat toon dat versuim is om voldoende rekenskap te gee vir R1.5–miljard wat bestee is aan konsultante. Dié dienste kon ewe maklik deur sy eie personeel verskaf word. Suid-Afrikaners sal voorts geskok wees om te verneem dat sowat R913 miljoen se TV-lisensiegelde wat SAUK-amptenare

Lees verder: SAUK blaas R1.5 miljard

Jeugliga sonder geld bied verskonings aan

Die ANC-jeugliga het Dinsdag om verskoning gevra aan almal wat hy in die verlede verontreg en beledig het. “Dit is belangrik dat ons op die spesiale geleentheid ’n openbare verskoning rig aan almal wat deur die organisasie verontreg en beledig is,” het Mzwandile Masina, tussentydse president en sameroeper van die liga se nasionale taakspan (NTT),

Lees verder: Jeugliga sonder geld bied verskonings aan

ANC woedend oor Goldfields-bewerings

Die ANC het Dinsdag gesê die Mail & Guardian moet sy storie onttrek oor Baleka Mbete, ANC-voorsitter, wat na bewering deur Gold Fields omgekoop is en haar en die party om verskoning vra. “In hul gretigheid om die nasionale voorsitter en die ANC te diskrediteer, het die koerant ’n swak, ongegronde storie gepubliseer,” het die

Lees verder: ANC woedend oor Goldfields-bewerings

Oortreder aan die brand gesteek in Mpumalanga

‘n Swart man is in ‘n kritieke toestand in die hospitaal Dinsdag opgeneem, nadat hy aan die brand gesteek is in ‘n voorval van bende-geregtigheid in Siyabuswa, Mpumalanga polisie gesê. Brigadier Selvy Mohlala het gesê ‘n groep mense het die man gevang en hom vasgebind aan ‘n boom Saterdag. Hulle het hom met vullis sakke

Lees verder: Oortreder aan die brand gesteek in Mpumalanga

Moord: Ethiopiër in spazawinkel doodgebrand

‘n Dertigjarige Ethiopiër van Pietermaritzburg het in sy spazawinkel doodgebrand. Die polisie in KwaZulu-Natal het ‘n saak van moord en opsetlike brandstigting geopen ná die dood van die buitelander. Die man het glo wag gehou by sy winkel om sy voorraad te beskerm, toe die winkel aan die brand gesteek is. Hy is tussen die

Lees verder: Moord: Ethiopiër in spazawinkel doodgebrand

Helen en Joe hou kajuitraad oor die bevryding

deur Skoppensboer Die toneel is ‘n suite in ‘n vyfsterhotel in Johannesburg. Satan het so pas vir Joe Slovo (gebore Yossel Mashel Slovo, in Obeliai, Litaue) pas gegee om vir ‘n paar dae weer die ondermaanse te kom bewandel waar hy sy handewerk kan gadeslaan. Helen Zille (gebore Helene Otta Zille in Hillbrow, Johannesburg) strek

Lees verder: Helen en Joe hou kajuitraad oor die bevryding