Afriforum wil petisie aan VN oorhandig oor plaasmoorde

Ernst Roets
Ernst Roets

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die families van plaasmoord-slagoffers wil ‘n petisie aan die Verenigde Nasies oorhandig om die minister van polisie te dwing om op te tree.

“AfriForum het vandag [Woensdag] ‘n petisie begin vir die prioritisering van plaasmoorde,” sê Ernst Roets, adjunkhoof van AfriForum, in ‘n verklaring.

“Die petisie sal in November vanjaar aan die VN se forum vir minderheidskwessies voorgelê word.”

Roets sê die petisie sal op 1 November sluit, waarna die finale voorbereiding vir AfriForum se deelname aan die forum sal begin. – Sapa

247 thoughts on “Afriforum wil petisie aan VN oorhandig oor plaasmoorde”

          1. Jy moet verstaan die Afrikanervolk is ‘ diverse volk – soos enige ander volk. Jy kan mos nou links en regs besluit wie is ‘n Afrikaner en wie nie?

          2. Goed ek stem met jou op hierdie een. ‘n “boerevolk” bestaan nie – enige iemand kan ‘n boer wees. Amerika het ook baie boere. Mooi dan is jy ‘n boer en ek ‘n Afrikaner.

          3. Hier is hoe ek dit sien:
            Om n Boer te wees is n keuse – en ek kies dit en kan darem se my voor vaders kom uit die Boere Replieke.

          4. Voorvereistes van om n Boer te wees begin deur om n Christen te wees – ons is n gelofte volk wat glo dat ons n gebot met die Here gesluit het en is daarom hier in Afrika.

          5. Ons het n direkte verbintenis met die Groot Trek en het in die Boere Vryheids Oorloë geveg. Ons vrouens en kinders is in Konsentrasie Kampe gemartel en verkrag. Ons Plase is in die Verskroeide Aarde vernietig! En julle Afrikaners het baat gebuit!

          6. If that floats your boat go for it. Daar is allerlei debatte en argumente oor die konsentrasie kampe. Volgens my het die Engelse destyds hulle aandadig daaraan gemaak en dis dit. Maar ek gaan beslis nie vandag nou alle “Engelse” verag nie.
            Net soos swartes wat nou skeilik alle Afrikaners verag vir die verldede tot in lengte van dae.

          7. Ek verag nie engelse mense nie – ek verag die Britse instansie wat die moontlik gemaak het. Verraaiers Verag ek. Mense wat vir eie gewin bloed op hulle hande het. Vir sulke mense het ek meer as net veragting!

          8. DIs nou tipies hou ons ou afrikaner volkie saamstaan…..julle het ‘n debat oor julle eie sieninge in plaas van meer ondersteuning te kry vir die doel van die aksie groep se poging…..het julle al so poging geloots…..NEE ek dink nie so nie…..

            EK steun die poging maar kan tog nie julle snert ondewrsteun nie….

          9. Ek verwys na Riempies se kommentaar hieronder – “Ons Boere soos Sunette Bridges en Adriane Stuijt weet meer as wat Soliforum ooit sal kan uitvind.” – Maar vervang haar Afrikaner vir Boer want duidelik demonstreer al-by Sunette Bridges en Adriane Stuijt in my oe Boere eienskappe.

            Baie maklik – ek stel die keuse aan jou is jy n Boer of n Afrikaner?

          10. Sjoe ek verataan wat jy bedoel, maar dan moet jy ‘n “moewiese” data basis het oor elkeen se doen en late, sodat jy hulle kan oordeel….

          11. Ek se mos vir jou dis n persoonlike keuse – ek gaan somer vandag soek of daar n Boere eed of iets is wat ek kan aflê…

          12. genade maar jy sukkel met jou taal onderskeiding – se as ek kan help – ag wat ek sal maar gou in die geval:

            “By the way” moet wees “So terloops”

          13. Richard dit is nou waar jy jou hand oorspeel – dit is n Afrikaanse gespreksblad hierdie – raak gewoond daaraan as jy nie weer weggewys wil word nie. Ons Afrikaansprekendes is uiters gesteld op ons taal. net 4 klagtes en jy word weer geblok.

          14. Ek praat nie, ten volle Engels nie. Kla dan maar weer en wees “petty” Dit bewys maar net weer van julle se swakhede……. Ander kommentators het al hele geprekke in Engels gevoer.

          15. Jy praat ons taal gebrekkig en dan is dit ons wat swakhede het – vreemde manier van redeneer sou ek se. Engelse kommentare word verduur want dit is n engelsprekende wat in sy taal praat nie n kwasi NSAfrikaans wat ons taal verkrag soos jy nie.

          16. Dis nie die blad se plig om almal te spelling te toets, of rigied verklaar dat slegs sogenaamde “suiwer Afrikaans” gepraat mag word nie. Wat die blad wel mee sukkel is konsekwentheid teenoor alle kommentators.

          17. Maar vir jou Richard maak dit nie saak nie – jy kom keer op keer terug soos n masochis wat dit geniet om gepynig te
            word. Dit is so maklik soos val van die bed af – al wat jy moet doen is bly weg 😉

          18. Nader aan die waarheid is eerder dat hulle ons verag en haat vir hulle onvermoee wat nou so aan die groot klok gehang word.

          19. Regmerkie is myne – goeie keuse van aanvaarding van een Volk wat baie opgeoffer het vir ons bestaan.

            Ons sal nooit vergeet nie!

          20. Ai tog die ingeperkte verdraaide agtergeblewe skool opvoeding
            van die NSA – toemaar ons neem jou nie kwalik nie.

          21. Riempies – al weer daadie ou afgesaagde “skool opvoeding” get some new material dit raak boring.

          22. Hoekom ? oor dit die waarheid is? Weerspreek my met feite dit sal ek nou as intelligent beskou.

          23. Riempies dit gaan nie help om jou ge-eikte sienswyse te probeer verander nie. Ek kan net sowel met die weskus rotse gaan gesels en vra om ter skuif.

          24. Wees liewer eerlik en erken jy is nie opgewasse om teen die waarheid jou te verweer met n leuen nie.

          1. Ek glo nie dat daar ‘n “wit volksmoord” aan die gang is nie, maar ek glo dat plaasmoorde wit en swart heeltemal te hoog is, en wat totaal deur die regering geignoreer word. Afriforum gaan UN toe ongeag die ras wat in plaasmoorde omkom.

          2. Ek glo nie jy het enige begripsvermoee mbt hierdie gevalle nie.
            Wat is die RAS van al die Boere wat doodgemaak word?
            Swart of WIT????

          3. Daar is wit boere en swart plaaswerkers wat al omgekom het in plaasmoorde. Afriforum maak dit baie duidelik, dat plaasmoorde op die agenda is – ‘n plaasmoord kan enige iemand oorkom – wit of swart.

          4. Maak nie saak nie, Al is wit boere in die meerderheid – wat so is, is daar nog steeds ander wat ook omkom. Afriforum doen die regte ding – hulle veg vir almal se plaasveiligeheid.

          5. Van wanneer af het jy skielik n behae daarin oor geregtigheid.
            Gaan lees al jou kommentare oor die Afrikanervolk.
            Boontjie-loontjie, hulle verdien dit ………
            Ek vertrou jou so min as n slang.

          6. Net omdat ek Afriforum ondersteun beteken dit nie, ek moet nou skielik regs draai nie. Afriforum sal dit baie duidelik maak dat hulle glad nie bv. die vorige regering sal onderteun nie, en dat hulle verseker hulle nie sal skuldig maak aan skreiende rassisme soos somminge regse organisasies nie. Hulle veg grootliks vir die Afrikaner se regte wat verkans is in die grondwet vir enige ander minderhede – hulle gebruik die grondwet tot hul voordeel. As hulle bv vir ‘n ander minderheid kan veg dan sal hulle – bv die DKD met die hele Kleurling debakel.

          7. Jy antwoord nie die vraag nie – ou streke van jou.

            “Van wanneer af het jy skielik n behae daarin oor geregtigheid.
            Gaan lees al jou kommentare oor die Afrikanervolk.
            Boontjie-loontjie, hulle verdien dit ………
            Ek vertrou jou so min as n slang.”
            Waarom nou skielik die ommeswaai?
            Vertrou jou nie n oomblik nie.

          8. Glo wat jy wil – “boonjie kry sy loontjie” is heel gepas vir ekstreme vuilbek kommentators wat nie hulself kan beheer nie.

          9. HE HE HE HE HE,
            En dit komende van n rugsteker.
            As jy dit wil uitdeel, moet jy dit kan vat OU.
            Moenie nou kom huil nie, ons kyk regdeur jou.
            Jy is g’n Afrikaner nie. Miskien n kruiperkaner maar nie n volbloed Afrikaner nie.
            Droom lekker voort jantjie.

          10. Weereens, jy is nie in ‘n posisisie om te besluit wie ”n Afrikaner is en wie nie. Ek sê weer die Afrikaner is divers, net soos regse, linkse, groenes, en gemagtigde Duitsers. Ons is nie spesiaal nie.

          11. Dit is jou opinie – Die tel nie.
            Waar is jou mandaat om namens die Afrikaner Volk te praat, en dit nogal vir die meerderheid van ons?
            Jou superioriteit is laakbaar, gaan praat met jou groenes en los ons uit.

          12. Jy is heentemal reg Julle Afrikaners het ons Boere probeer kaap… Julle probeer ons van ons “Destiny” weerhou…

          13. As jy so vas glo in die boerevolk, waarom registreer julle nie dan om as ‘n homogene volk erken te word nie? Ek weet net nie hoe jy die een gaan regkry nie. daar is geen verskil in jou “boerevolk” en die Afrikaner nie.

          14. Natuurlik is daar n verskil tussen die Afrikaner en die Boer soos dag en nag – ek en jy is skreiende voorbeelde en ek kan presies die selfde by my skoon ouers waarneem. Julle het n keuse gemaak om deel te wees van die nsa en ek en my familie oefen n keuse om op ons gelofte te konsentreer.

          15. Dit het niks te doen of jy ‘n Afrikaner of boer is nie. Dis jou politieke keuse. Almal is Afrikaners. ai ai….

          16. Ek haal jou aan – “Weereens, jy is nie in ‘n posisie om te besluit wie ”n Afrikaner is en wie nie.”

            Maar gee jou n – Jy is nie in n posisie om te besluit wie is n Boer en wie is nie.

          17. Mens moet instaat wees om vir homself te kan dink om regs te draai – vandaar dat niemand jou uitnooi nie.

          18. Die Afrikaner dink mos vir “homself” daarom is hulle nie regs nie………… do you get it?

          19. Die VN gaan nie na ras kyk nie- Afriforum lê klem op die plaasmoorde en die misdadigheid van die land. Ja natuurlik het swart misdadigers met die moorde te doen op wit en swart plaasmoorde. Onthou die VN is ‘ magtige organisasie – As Afriforum soos ‘n klein seuntjie by hulle wil gaan huil en die hele plaasmoorde debakel uitsluitlik as ‘n rasse ding wil uitstippel, kan ek jou nou waarborg hulle gaan hulle vasloop in ‘n muur.
            Dat daar rassisme van die swart moordenaars kan wees is moontlik en kan nie uitgesluit word nie,maar dis nie die enigste motief waarmee Afriforum kan op hammer nie.

          20. Magtige organisasie se jy? Hulle is tans so verdeeld soos n vrugteslaai wat sal hulle hulle steur aan wat in die NSA aangaan?

            In elkgeval weet soliforum minder as niks van die volksmoorde nie – hulle het net nie gedoen belangstelling gehad om inligting te vergader nie. Ons Afrikaner soos Sunette Bridges en Adriane Stuijt weet meer as wat Soliforum ooit sal kan uitvind.

          21. “weet meer” sjoe ja en met julle “magtige” kennis bly julle maar steeds op die randsteentjie van die Suid Afrikaanse en wêreld politiek.

          22. Gald nie – you could not take the heat so you fled to the fringes of society. Nou will julle cry babies wees.

          23. Ag asseblief,
            Nou raak jy obsessief. Wie is nou uitgeweke?
            Dink jy as jy engels praat dat dit jou nou meer intelligent voorkom? Dink weer.
            Gaan kruip gat by jou engelse meesters. Hulle waardeer jou minderwaardigheids gevoel teenoor hulle.
            Dit is wat hulle nie by ons kry nie, en dit wys.

          24. HE HE HE HE,
            Jy slaan die bal ver mis outjie.
            Vir jou informasie – dit is uitgewekenes!
            En jy wil my kom vertel jy is n Afrikaner.
            Probeer weer, ons sien regdeur jou.

          25. Jammer vir jou, maar dit is die reine waarheid. Jy en kie is maar op die randsteen. Glo wat jy wil – maar teen feite kan jy nie stry oor wie ‘n Afrikner is of nie.

          26. Verstaan ek jou nou reg dat jy jou identifiseer met die Afrikanervolk en nie met die reenboognasie nie?

          27. Jammer vir jou Richard jy is of n blankes – deel van die blanke afrikanervolk – of jy is n kleurlose mens deel van die
            reebloognasie – dit is nou maar hoe dit is.
            Ek dink ook n mens kan n duidelike onderskeid tref tussen die standaarde van die Afrikanervolk en die standaard van
            die reenboognasie.
            So graag soos jy sou wou – kan jy nie op twee stoele gelyk
            sit nie. Jy sal maar moet kies of in jou onwerklikheid voort
            ploeter.

          28. Volgens jou denkwyse ja – Jy is nie deel van die hoofstroom Afrikaners nie. Jy maak jou eie gevolgtrekkings – niks verkeerd daarmee nie. Jammer Riempies; jy is buite in die koue.

          29. Nou van watter “hoofstroom Afrikaners” vewys jy? Die blankes wat deel is van die reenboognasie het mos hulle keuse uitgeoefen om daarvan deel te wees en nie deel van die Afrikanevolk te wees nie of verstaan jy hierdie onderskeid nie mooi nie?

          30. Wat is die verskil? – en dan wil ek jou vra – omdat n heethoof so besluit het dat daar n verskil is? My ankers le te diep om sommer so van my voete af geruk te word.

          31. Die verskil is dat Afrikaners n versamel naam vir Afrikaans sprekendes in Suid Afrika is en Boere die mense is wat by Bloed rivier n gelofte afgelê het – ons hulle kinders kies om die belofte wat hulle gemaak het te onderhou.

          32. Reimpies is ‘n Afrikaner nie ‘n boer nie. Sy voel nogal sterk daaroor. Miskien sal sy bereid wees om haar brooitjie aan twee kante te botter.

          33. Vir te lank het julle ons Boere Erfenis van ons weerhou – het julle ons skaam gemaak op wie ons is Richard – Vandag vat ek my herkoms van jou af terug!

          34. Geen boer wit, swart of pink hoef skaam te wees nie. boere is ‘n baie belangrike deel van ons ekonomie.

          35. Kyk na jou spelling van boer.
            As jy na ‘n Landbouer verwys is dit “boer”
            En sommige Afrikaners verwys na hulleself as Boere, met ‘n hoofletter B.

          36. Jammer Arnie – ek glo in ‘n Afrikaner volk nie ‘n boerevolk nie. Jy kan nie boer etnies en kultureel skei van die Afrikaner nie. Ons kom ons stel dit so ‘n “Boer” is dan nou maar ‘n Afrikaner wat hom vereenselwig met ‘n sekere “subspesie” van die Afrikaner volk.

          37. As jy van ‘n Engelsman praat in Brittanje, dan is dit dit ‘n Engelsman van Engeland spesifiek, maar hy bly ‘n Brit eerste in Brittanje wat Skote, Iere en Walliese groepe insluit.
            Daar is ook ‘n besliste kultuurverskil tussen die 3 groepe – selfs met die Engelse taal. net soos Oostenrykers teenoor Duitsers.
            Ha Ha! ek dink nou net ten minste kan ons die “Pretôrianse Ofrikôns” erken!

          38. Duidelik jou eie persoonlikke verduideliking.
            Bly uit debatte wat jy nie lekker verstaan nie.
            Die Afrikaner/Boer definisie is heel bokant jou begripsvermoë.
            Jy lok net geselskap uit.
            As jy wil weet hoe om die soort ding amper suksesvol te doen, dan moet jy by Seg Net gaan kers opsteek.

          39. EN ….Ricahrd …..EN deel van beide jy moet jou bietjie meer toespits op die Afrikaanse taal – jy verstaan rerig baie dinge baie verkeerd omdat jy nie behoorlik Afrikaans kan praat nie.

          40. Keelvol Ek kan nie met alles wat jy se saamstem nie,
            persoonlik erken en onderhou ek die gelofte op geloftedag – nie omdat ek weet dat ek dat ek deel is van die nageslag van daardie gelofte nie maar omdat dit n gelofte aan God was deur mede Voortrekkers – my mense. Ons Afrikanervolk egter is groter as net ons boeremense. Ons is n Volk gebou uit baie diverse groepe volke daar was ook baie Voortrekkerleiers met groepe mense wat nie betrokke was
            by die gelofte nie dit maak hulle nie minder Afrikaner as moontlike nasate soos ek en jy nie.

            Daar is ook n ander rede hoekom ek geen blanke
            patriotiese Afrikaner wil uitsluit nie en dit is vanwee die feit dat daar n geweldige aanslag is om die blanke gene globaal te vernietig deur die NWO. Die Afrikaners wat alreeds hulle gene vernietig het deur verbastering kan ek niks aan doen nie maar die wat nog suiwer blanke gene dra moet beskerm word met alles in ons vermoee.

            Wat is in n naam? n Naam het ek en jy by ons ouers gekry ons gene het ons van God gekry.

          41. Toe kom mense As ons vandag ons afrikanerskape afsê trek ons n duidelike lyn tussen ons en hulle…

          42. Ek sal nooit daardie lyn trek nie dan ontken en misken ek my voorvaders se bestaan en hardewerk om uit die rou aarde vir my n eerste wereld land te bou – hier aan die Suid punt van Afrika.

          43. Dit gaan nie oor bloed lyne nie – dit gaan oor geloof…

            Glo jy jy is deel van n verbondsvolk wat hier in Afrika geplaas is deur die Hand van God en dat hy n doel daarmee het?

            As jy Ja antwoord kan geen mens vir jou se jy is nie n Boer nie. Dit is wie ons is en waar ons vandaan kom.

            Wat dit beteken om n afrikaner te wees het verander en ons moet nou almal kies waar ons onsself moet skaar…

          44. n Keuse waarby jy uitgesluit is – jy het klaar verkeerd gekies en jouself uitgesluit. Leef daarmee saam.

          45. Jy is n Christen en onderhou selfs die gelofte by my definisie
            is jy klaar n Boer. Waarom ontken jy dan jou herkoms?

            Nie een van ons
            was daar toe hulle die gelofte gemaak het nie – maar ons glo…

            Ek se dit hard en duidelik vir Almal om te hoor!

            Ons is gekondisioneer om ons Boere Volk af te se – Afrikanerskap was
            deur hierdie selfde NWO geskep om volks moord te pleeg teen die BOERE – ek en jy.

          46. Riempies,
            Hy dink dat liggroenes Afrikaners in die reenboognasie is, seker vandaar sy “hoofstroom”
            Lagwekkend – dat almal nou met die “uitgewekenes” iets te doen wil he.

          47. Reine waarheid,
            Jy maak jouself bespotlik. Watter feite – Nou wil jy vir die Afrikaner kom praat.
            Jy ly aan n waan, en jy het definitief n minderwaardigheids kompleks.
            As ek so na jou daaglikse rigtingveranderings kyk, is jy definitief obsessief en kompulsief ook.
            Van een kommentaar tot die volgende een verskil jy dag en nag.
            Daar is pille OU gaan gebruik dit en prober om n meer produktiewe lid van die samelewing te wees.
            Dit word al hoe meer duidelik dat jy n groene is. Nie n donker groene nie, maar een van daai liggroenes soos deur jouself beskryf.
            Lekker om hier met wittes te vereenselwig of hoe.
            Julle kan net nie wegbly nie.
            HE HE HE HE HE

          48. Volksmoord beteken dat een ras n anderras uitmoor
            sonder rede – soos in die Afrikaner se geval 80 duisend swart op blanke moorde ………..noem vir my een wit op swart moord as jy kan?

          49. Die Afirkaner is deel van die Suid Afrikaanse nasie – Ons is nie spesiaal nie, en kry net so swaar onder misdaad soos enige ander Suid Afrikaner. Jou argument dra geen water nie.
            As ek in die DRC bly en ek is deel van bv. ‘n groepie van 10 000 wittes wat is die kanse dat ek deur ‘n swarte vermoor gaan word?

          50. Ek hoor graag jou verduideliking hoekom ek nie ver gaan kom met die waarheid nie – se jy die VN ook teenopgestel teenoor die waarheid?

          51. Watter waarheid? Oral heen deur die wêreld maak mense mekaar dood. Duitsers maak nie net Duitsers dood nie, Mexikane maak nie met mekaar dood nie, nou wil jy spesiaal voel en sê dis nou net die Afrikanervolk wat “uitgemoor” word in ‘n land waar die misdaad situasie hande uit ruk, waar swart, wit, kleurlinge en Indiërs sterf. Jitte Riempies hou tog op om die Afrikaner op ‘n troontjie te sit.

          52. Richard daardie troontjie is my Afrikaner plek – en
            daaraan kan jy niks doen nie. en 80 duisend blankes deur swartes vermoor is net
            dit – 80 duisend blankes deur swartes vermoor. Ek het jou voorheen gevra om vir
            my een geval wit op swart moord te noem en duidelik kon jy nie. Nou wat sanik jy
            weer oor? Dit is nie blankes of Indiers wat die moord op alle rasse pleeg nie
            dit is SWARTES – liewe genade mens hulle steek dan hulle eie swart mense aan die
            brand en kyk hoe hulle dood brand. Jy laat my begin wonder of jy regwys
            is?

          53. Of nog erger Richard …. noem voorbeelde van groepe wit mans wat swartvrouens om die beurt verkrag?

          1. Riempies is jy al weer “stuck” ou “swester?” Die Afrikaner is laaank al nie meer “one track minded” nie.

    1. Nee wat Richard die blote feit dat jy Solidarteit as stemwaardig beskou diskwalifiseer hulle vir ons. In elkgeval hou hulle besig met name i.p.v. moorde.

      Adriana Stuijt al jare besig om die wereld ophoogte te hou van die swart op blanke moorde in Suid Afrika – Solidariteit spring nou vir die eerste keer na 20 jaar op die wa om geld te maak uit 80 duisend vermoorde blankes en stemme te werf vir die DA – nie baie eerbaar in my oe nie.

          1. In die kol met hierdie een Riempies.
            Hulle het ook probeer om Jaap Kelder se NBU te kaap.
            Kon dit toe nie regkry nie, en hulle eie een gestig, wat toe op ‘n mislukking uitgeloop het.

          2. Jy sien hoekom ek altyd vir jou verskoning maak met jou agtergeblewe skool opleiding en het gepraat van afgryp nie aan gryp nie — groot verskil 😉

    2. Richard om een media verklaring uit te reik is een ding!
      Om die daad by die mond te hou is iets anders.

      Maar om die waarheid te praat.

      Hulle het wel al baie hofsake gemaak teen onregverdigheid teen die Afrikaner vanaf diskriminasie, “kill the Boer” en vele ander.

      Hoed dan af vir wat hulle al gedoen het – met dank.

      Liefde groete

      Johan van Wyk

      1. Afriforum is al ‘n geruime tyd besig met die hele plaasmoorde ding. Wat hulle op ander gebiede doen vir minderhede het hulle al baie vermag, en hulle kry dit reg om in die nuus te bly – veral op ektreem linkse blaaie wat hulle soos gif verpes.

          1. Nee Chris ek lewer ‘n bydrae. Net omdat ek vir Afriforum ondersteun nou huil jy daaroor? Debatteer eerder met my, vat my aan of wat ook al.

          1. Veralgemening het nooit ‘n antwoord nie.
            Kom ons maak ‘n lys van al daardie woorde waarvoor die liberales so lief is.

        1. Nie regtig nie Richard – hulle het dit geskaak om boeke te skryf met name daarin. Maar die huidige Volksmoord van Afrikaners kom baie beslis nie daarin nie.

          Boeke beteken geld – dit weet jy tog.

          Maar ek sal die aandagtig dop hou!

          Die verskynsel van met oorgawe het betrekking.
          Moet asb. nie vergeet dat die Verkenners al klaar so petisie aanhangend gemaak het by den Haag nie.

          Met ander woorde klaar gedoen – en uitgegooi as nie belangrik nie. ‘n VOLK RED HOMSELF!

  1. Die VN is ‘n organisasie van polities-korrekte huigelary. Hulle weet reeds van die toedrag van sake. Hulle het in die verlede al hul besorgdheid aan ons nasionale spoordiens maatskappy oorgedra aangaande mense-sterftes in botsings met treine, en niemand het nodig gehad om daarvoor ‘n petisie op te trek nie. Laasgenoemde vervaag na onbenullige vlakke vergeleke met die plaasmoord syfers. Moontlik sal die die petisie egter help om hulle huigelary aan die kaak te stel.

    1. Jy reken met nog `n TV oorlog net ommie draai en die VN se meegaande onvermoë om die Amerikaner in te perk gaan Bankiemoen hom skeel oor iets wat reeds gedefinieer is as ‘normal crime’ ? Hou ook in gedagte dat die VeeEn basies deur derde wêreld lande beheer word.

      Afrikaners wil selfbeskikking hê maar hulle wil ook ter selfde tyd deur hulle Zoeloe opgepas word ??

  2. Die VN is ophoogte van die swart op blanke moorde in Suid Afrika en hulle doen al die afgelope 20jaar – niks – nul – zero daaraan – hoekom sal hulle nou skielik iets daaraan wil doen? Miskien omdat hulle planne van die reenboognasie NSA besig is om te duik?

    Solidarteit-FWde Klerk-Leopoldt Scholtz alliansie dalk agter dit?

    1. Is so… en nog ‘n lysie name vir NIA… en nog ‘n optoggie waar NIA se fotograwe in die skaduwees staan en fotos neem van al die optog gangers… al te lekker… intelligensie ‘dragnet’ operasie op ‘dragnet’ operasie… skryf jou naampie mooi op… registreer, lysies maak, optogte hou… om die regses te help om stoom af te blaas… help hulle om die aandag af te lei… die frustrasie te verlig… weerlig afleiertjie op weerlig afleiertjie… en so ploeter dit voort… met geen daadwerlike of kreatiewe resultaat nie… net ‘n bietjie troos, ‘n bietjie trane droog… vir jare en jare hou dit so aan… en aan en aan… paai, troos, fopspeen op fopspeen… hier ‘n bietjie paai… daar ‘n bietjie raas… bla bla bla…

  3. Afriform se doel is om niks te beryk maar lyk of hulle iets doen.Gebruik die lede geld om hule sakke vol te maak met doelose hof gedinge.
    Jy moet weet as die lib pers jou ligtyd gee beteken dit jy is goed en vordelig vir hul agenda.
    Boere kom uit onder hulle.Hulle las is te swaar.

        1. Ja miskien moet ek ook meer gaan visvang maar ek het gehoor dis ook nie meer so veilig daar by die damme nie. Weet nie waar gaan alles eindig nie. Die koms van die Here is naby soos die Bybel se, dit sal weer wees soos Sodom en Gemora dis presies hoe dit is, oor die hele wereld lyk dit my.

  4. Sover ek sien is Afriforum seker die enigste oganisasie wat iets doen vir ons Boere. Die buurtwag wat hulle so te se op al die plase gehelp organiseer het beteken baie, as dit nie vir dit was nie sou baie meer moorde al gepleeg gewees het. Hulle het tot sover gegaan om die polisie betrokke te kry in die buurtwag vergaderings. Nie dat die Polisie eitlik veel doen nie maar hulle besoek darem plase.Sover ek weet is al die Boere in ons omgewing toegerus met twee rigting radios wat ook baie help.
    Die groot probleem is egter dat baie Boere van hulle arbeid ontslea geraak het as gevolg van minumim lone ,grond eise ens. Die arbeid wat eers op die plase gebly hetbly nou in plakkers kampe naby die dorp. Hulle ken ook die plaas Boere in hulle omgewing en hulle bewegings. Dit is hoe die inligting dan uitgelaat word vir kriminele wat steel en moor op die plase. So as jy nou arbeid nodig het moet jy plakkers kamp toe gaan en sommer enige arbeid huur wat net rontkyk wat daar te steel is. Ongelikkik het ons hulle patykeer nodig veral plant tyd en oestyd. Dat is daar die swartes met bakkies en lorries wat produkte direk van die boere koop, wat ook n gevaar inhou. Ek self verkoop aan die bogenoemde groente. Dit spaar my n klomp geld en ek hoef ook nie self kopers te soek vir my groente nie. So het elke aksie n teen reaksie maar om terug te kom na afriforum doen hulle baie vir ons. Verder gee hulle ons baie raad en sien toe dat ons as verskillende Boere gemeenskape saam werk. Hulle probeer darem met die regring praat oor alle kwesies rondom boerdery, net jammer die regering traag is om iets daaromtret te doen.

    1. Kry Wit arbeid – werk twee keer so hard.

      Bou vir hulle huise op jou plaas omring jouself met volkseie mense vir veiligheid
      – as hulle jou allen vang staan jy nie n kans nie. As hulle jou onteien
      hoeveel mense sit sonder blyplek? sit 8 ander wit gesinne daar en dan
      lyk die prentjie n bietjie anders…

      1. Dankie vir die raad maar ek weet van beter. Ek het laas jaar veertig hektaar vir my buurman geploeg, kunsmis, onkruit doders landbou kalk, geeg en geplant en geoes op my onkoste en ek moes hom tien persent van die wins gee. Nie eers te praat van my trekker en implemente nie, diesel. Ek sal dit nie weer doen nie dankie. Sy lande kan maar onkruid groe tot dit langer is as die bome.

        1. Hierdie is n toets vir jou – net jy kan self die uiteinde bepaal. Ek het al argumente gehoor van hoe sleg wittes kan wees maar soos jy dit beskryf dink ek jy het n beter kans om op die regte manier te adverteer vir die posisie wat jy beskikbaar het en n ingeligte besluit maak oor watter families jy die meeste kan help.

          1. As dit by mielies plant kom maak die reen die somme. Hy kon darem die moete doen en seker maak niemand steel die mielies as dit nog groen is nie.

    2. Pretorius ek moet jou geluk wens met die
      onderskeiding dat jy die mees teenstrydige kommentaar gelewer het deur jouself
      te weerspreek – in al die donkie jare wat ek op Praag lees en skryf – en
      teegekom het.

      Nog nie herstel van jou partytjie gisteraand saam
      met Soliforum en die DA nie?

      1. Ag tog riempies ek het in elk geval negatiewe kometaar van jou af verwag. Ek het met die DA niks te doen nie en sal ook nooit vir hulle stem nie nog minder saam met hulle party hou. Al wat ek verduidelik het is dat Ariforum ons ondersteun met buurt wagte. Nou wat sien jy nou fout daarmee.

  5. prima. Hoed af voor deze integere mensenrechtenorg die de onderdrukking van de Afrikaner durft te benoemen.
    In Europa geldt voortdurend de leus: een democratie laat zich meten naar hoe de rechten van minderheden worden gewaarborgd.
    De actuele NSU zaak n Duitsland, 10 moorden in 10 jaar, is een voorbeeld. De nabestaanden zijn al ruim financieel gecompenseerd terwijl de zaak nog loopt.
    Persoonlijke excuses en bezoek van Bundespresident Gauck.

    In SA ligt de zaak heel anders. Daar is ‘kill the Boer’ een anc regeringslied terwijl er toenemend onschuldige blanken worden gruwelijk inhumaan vermoord.
    Nu heeft de racistische gewelddadige anc in de aanloop naar 2014 weer een crimineel plan met de EFF opgezet. En dan tegelijk deze schaamteloze steun aan dat gedrocht uit Zimbabwe in die verkiezingsfarce.

    Nee, dit is een heel terechte helaas noodzakelijke actie van Afriforum.
    Ontkenning en stommiteit zijn harde tegenstanders.
    Vergeet ook even niet dat er in vele landen momenteel nogal wat verandert in politieke zin. Het is niet uitgeloten dat er toch een wat ander beeld gaat ontstaan rond de anc partijdictatuur die politieke gevangenen.
    Er zijn steeds meer hooggeplaatste landelijke en europese politici die van de hoed en de rand weten omtrent de onomstotelijke conclusies van Genocide Watch. Zaak voor Afrianer politici deze contacten verder aan te halen en zo de desinformatie van de dictatuur bestrijden.
    Dat de moorddadige anc, incapabel op elk ander terrein, de massamoord op blanken probeert te verdoezelen met een nog hoger aantal zwarte doden is van ongekende brutaliteit en maakt hen nog slechter.

    Ondertussen het een doen en het ander niet nalaten.

    1. prima. Hoed af vir hierdie integere mensenrechtenorg wat die onderdrukking van die Afrikaner durf te nomineer.

      In Europa geld voortdurend die leus: ‘n demokrasie laat hom meet na hoe die regte van minderhede verseker word.

      Die huidige NSU saak in Duitsland, 10 moorde in 10 jaar, is ‘n voorbeeld. Die naasbestaandes is al ruim finansieel vergoed word terwyl die saak nog loop.

      Persoonlike verskonings en ​​besoek van Bundespresident Gauck.

      In SA is die saak heel anders. Daar is ‘kill the Boer ‘n anc regeringslied terwyl daar toenemende onskuldige blankes gruwelik inhumaan vermoor word..

      Nou het die rassistiese gewelddadige anc in die aanloop na 2014 weer ‘n misdadiger plan met die EFF opgestel. En dan gelyktydig hierdie skaamtelose steun aan dat gedrog uit Zimbabwe in die verkiezingsfarce.

      Nee, dit is ‘n heel regverdige helaas nodige optrede van Afriforum.

      Ontkenning en stommiteit sy harde teenstanders.

      Vergeet ook even nie dat daar in baie lande tans nogal wat verander in politieke sin. Dit is nie uitgeloten dat daar tog ‘n wat ander beeld gaan ontstaan ​​rondom die anc partijdictatuur en hul politieke gevangenes dienend as trofee.

      Daar is steeds meer hooggeplaaste landelike en europese politici wat van die hoed en die rand weet omtrent die onomstootlike gevolgtrekkings van Genocide Watch. Saak voor Afrianer politici hierdie kontakte verder aan te haal en so die disinformasie van die diktatuur bestry.

      Dat die moorddadige anc, incapabel op elke ander terrein, die massamoord en harde onderdrukking op blankes probeer te verdoesel met ‘n nog hoër aantal swart dood is van ongekende brutaliteit en maak hulle nog slegter.

      Intussen het een doen en die ander nie nalaat nie.

      Natuurlik nie agteroor sit en wag hoe goed men word verteenwoordig deur party of belangenorganisatie.

          1. Ek wonder of jy regtig enigiets verstaan Richie.
            Skuus tog man. Jy is mos liberaal.
            Ek wag ook op ‘n antwoord. Ek het jou gevra hoekom jy reken die ANC kan nie regeer nie.
            Jy het die bewering self gemaak elders.

          1. Ek verkies Engels eerder as Hollands.
            Ek kan nie Hollands praat, skryf of verstaan nie.
            Deesdaë is dit buitendien ‘n soort Holland/Engelse Fanagalo.

          2. Boerseun – sê “Ek is ‘n Wit Boer ! Ek like jou sommer stukkend hoor ! Engels, Hollands … gooi dit ! Dieselfde geld Hans Onrust – ek geniet dit om sy skrywes te lees, sinvol en waar ek nie verstaan, gebruik ek die “Google Translate”-funksie – korrespondeer ook so met hom.

          3. Kyk net wie gee ons die meeste drama hier op Praag !!
            Afrikaanse mense soos Richard.
            Die res van die Blankes soos Grieke, Portugese en ‘n hele rits ander pla ons nooit nie. Nie eens die swartes kom pla ons hier nie.
            En die meeste NIA agente wat op die Regse nie liberale webwerwe rondsluip is Afrikaners.
            En daar is een wat ek goed ken. Hy is vandag afwesig.

          1. Rietsjie … ek gaan vir Boerseun vra om jou in die asblik te gooi, maar eers gaan hy jou opvrommel … en ek sal hom nog help.

          2. Ag pragtig! die kleur van die hemp is so effe af. hier is vir jou een Boepie + brannas = rightwing!

          3. Richard, as jy op die skaal klim, dan verskyn die volgende boodskap “EEN OP ‘N SLAG” !

          4. Niemand kan jou forseer om n Boer te wees nie
            dit is n keuse wat jy self moet maak – Moenie dat die liberale
            Afrikaner jou Volks benaming in n skel woord verander nie. Wees trots op
            wie jy is en waar jy vandaan kom.

            Baie mense wil nie met die Boere geassosieer word nie want daar is baie
            wanpersepsies wat om hierdie term gevorm is. Dit is propaganda en ons kan mos hierdie dinge beter uitken in vandag se tye.

            Sien Afrikanerskap as deel van hierdie strategie wat die vyand gebruik om jou te vervreem van die nalantenskap
            wat vir jou gelos is.

            Die Boere Volk is n Volk wat deur God se genade hier in Afrika geplaas
            is en ons voorouers het n Gelofte met Hom aangegaan. Ons eer daai
            belofte en vertrou dat Hy ons genadig sal wees.

            Ons IS die Boere en ons is nie meer skaam nie!

          5. Ai die niks verstaan weens gebrek aan voldoende taal opleiding in die agtergeblewe onderwysstelsel van die ANC

          6. Ek deel met jou,

            http://dieboervolk.blogspot.com/

            Sien die berig –

            VALS en WARE IDENTITEIT

            van die

            BOERVOLK

            Nog nie alles self gelees nie, maar hou vol by die keuse aspek. Al is n ou Engels, as hy bereid is om ons gelofte te aanvaar kan daar van hom ook n Boer gemaak word. Iemand soos Richard sal nooit in sy lewe ons gelofte kan aanvaar nie en daarom is hy nie n Boer nie.

          7. Ek is nie ‘n boer nie, ek is ‘n Afrikaner. ‘n boer is maar net ‘ n “sub-spesie/aanhangsel” van die Afrikaner.

          8. Ek is ook nie n boer nie ek is n Boer!

            Niks wat jy se gaan my ooit weer laat skaam voel vir wie ek is nie… Julle Afrikaners is verantwoordelik vir apartheid saam met julle engelse base – dit is hoekom jy n skuld gevoel het!

          9. Dan is jy ‘n boer. Net soos jy wil. Die meerderheid Afrikaners het die regte keuse uitgeoefen en doen nog steeds vandag. Die Engelse was maar nog altyd liberaal dit help nie jy is lelik met hulle nie.

          10. Die Engelse mense kan nie help vir die besluite van hulle base nie – hulle is om die bos gely net soos wat jy hier probeer doen.

          11. 100% reg

            Ons Boere probeer hulle en julle reghelp – daar is net een pad en dit is vertroue in die Hemelse Vader!

    1. Chris en die Boere en Blankes word vermoor. Die een vrou spog so met alles wat sy het, besit en bereik het. Elke keer seg die ander vrou net: Is dit, is dit. So na ‘n rukkie vra die vrou nou hoekom seg jy net is dit. Nee seg die vrou ek het maniere geleer. Hoe so vra die ander een. Nee seg sy jy sien ek is geleer om te seg is dit en nie F_k jou nie. So Chris ek vra ook is dit.

          1. Chris, Arnie ek gaan nie langer met julle argumenteer nie. Ek het dit nou al herhaal en herhaal. Ek stem met enige iemand saam wat iets doen of probeer doen. So ook is daar geen party of instelling wat aan almal se behoeftes en doelstellings kan voorsien nie. Chris die leiers wat jy kies val van perde af my vriend, en versplinter so dat hulle partye nie ‘n vergadering kan hou nie aangesien hulle nie ‘n korum kan vorm nie. Tragiese verhaal van die Afrikaner volk. Selfs Sunette en Steve het meer aanhangers as julle.
            Hiermee volstaan ek. Of julle saamstem of nie dit is vir my nie belangrik nie. Ek lewer nie kommentaar om in ander se goeie boekies te kom nie.

          2. Waarom die skielikke vyandigheid???
            Kom ons dalk nader aan ‘n waarheid wat liefs verberg moes gebly het??

          3. My verstand is te klein om te begryp hoe jy iemand wat in die kringe van FW de Klerk rond hang enigsins kan vertrou.Dit ruik na verraad.Jammer, die boer bloed loop dik in my Scheepers are maar ek volg nie self aangestelde sogenaamde leiers.Ons stel leiers aan deur te kies.Aktiviste is nie outomaties volksleiers nie.Dit is hoekom daar nie vordering gemaak word nie.

  6. Die mense wat so gal braak. Wil julle nie net vir my seg wat doen julle om hierdie plaasmoorde te veroordeel? Wie van julle wat hierdie negatiewe kommentaar lewer bly op ‘n plaas of is in boerdery betrokke? Wie van julle se families is al op plase vermoor of deur swartes op ander plekke vermoor? Wie van julle het al net met mense in die boerdery bedryf wat familie aan moord afgestaan het gepraat? Ek stel dit onomwonde aan almal wat teen Afriforum se petisie is of dit nie ondersteun nie is nie mense wat plaasmoorde wel veroordeel nie. Julle is ook nie ernstig om Boere in die stryd teen plaasmoord by te staan nie. Ek seg nie Afriforum is die alfa en omega nie. Ek seg nie almal moet saamstem met alles wat hulle doen nie. Ek seg julle weet nie wat werklik in die organisasie gebeur nie. Julle lees alles negatief en glo dit, maar het geen eerste hanse kennis nie. Kan nie die Afrikaner se redenasie vermoëns verstaan nie. Indien enige iemand sterk voel oor plaasmoord sal hy of sy ENIGE organisasie, instansie, party of wat ook al daarteen is en iets probeer doen dit ten volle ondersteun. Julle het hou hier onder Afrikaanse instansies genoem en sleg geseg dat die see hulle nie kan afwas nie. Waarom stig julle, wat so praat, nie ook julle eie party of organisasie nie? Kom ek seg julle hoekom doen julle dit nie. Die Afrikaners op hierdie forum kan nie eers saam staan nie en dit is maar ‘n klein handjievol.

    JULLE IS VIR OF TEEN PLAASMOORD. DAAR IS NIE ‘N MIDDELWEG NIE. Of julle ondersteun die petisie of julle is nie teen plaasmoorde nie. So maklik soos dit. Julle praat te veel en doen te min.

    1. Ek is nie ‘n lid van Solidariteit/Afriforum nie, maar ondersteun heelhartig hul poging om plaasmoorde so wyd as moontlik te verkondig.
      Trouens ek ondersteun enige individu of organisasie wat bereid is om dit te doen. Of dit antie Bridges of wie ookal is.
      Dit maak ook geen vlokken duit saak indien die VN dit reeds weet dat die boeregemeenskap op groot skaal en op die wreedste wyses denkbaar, uitgemoor word nie..
      Of die VN enige aksie sal loods wat die moorde sal beëindig, is natuurlik wensdenkery. Dat dit tot ongemak en verleentheid vir die regime kan lei, is hoogstens moontlik.
      Al sou slegs enkele persone/organisasies/regerings daarvan kennis neem, is dit steeds die moeite werd om sulke aksies te loods. Dit is ook belangrik om dit by herhaling te doen.
      Of Afriforum inderdaad skuldig is aan al die dinge wat aan hulle toegedig word, is ‘n ope vraag. Dat hulle rekord om na die belange van wit mense om te sien nie te sleg is nie, is ‘n feit. Trouens die bewyse daarvoor is veel meer as die negatiewe dinge waarvan hulle beskuldig word.

  7. En daar doen Solidariteit dit vir die Afrikaner Blankes vir die land, ook vir die se kinders wie hulle so kritiseer en sleg maak. Mooi so Solidariteit ek waardeer en ondersteun dit wat julle vir die Afrikaners en Blankes doen. Ook julle werk onder die Afrikaner behoeftiges.

    Akademia, die hoëronderwysinstelling van die Solidariteit Beweging, het
    pas die eerste privaat instelling geword wat ʼn ten volle Afrikaanse
    BCom-graad gaan aanbied.

    Julle wat hulle so kritiseer hier onder sal dit ook seker afskiet en seg dit is net ‘n geld makery. Haal af julle oogklappe, ons is die minderheid en moet ons eie dinge begin doen. Hierdie is mos ‘n baie goeie voorbeeld van wat vermag kan word.

    Weereens seg my sleg en noem my name, maar ek ondersteun die wat die Afrikaner ondersteun en bystaan. Gooi die klippe ek kan dit vat.

      1. Riempies / Arnieann, Jammer ek antwoord nou eers, maar was vandag redelik bedrywig. Nee ek stem verseker nie DA in my lewe nie. Ek is nie ‘n flaffer boetie nie dankie. Sunette probeer baie hard om die wêreld bewus te maak so ook Steve. Soos ek reeds geseg het ek ondersteun enige iemand wat ‘n poging aanwend om dit te probeer stop. Ek is deur hierdie proses van plaas aanval en plaasmoord. Ek het my broer verloor so ook my ma se broer. Ek glo nie julle verstaan werklik nie. Probeer ten minste. Daar is dinge in al die organisasies waarmee ek of julle nie mee saamstem nie. Dan is daar dinge waarmee ek en jy wel saamstem. Daar is geen, maar geen organisasie, instansie, party wat wil jy dit noem? in hierdie wêreld wat al sy aanhangers, lede of mense ten volle tevrede sal stel nie. Seg julle vir my watter party julle gaan stem wat aan al julle behoeftes voldoen? Ek sien ook hierbo die FV+ is ook een van julle wat nie belangstel nie. Ek het dit nie verwag nie, maar nou ja, kom ons kyk. Maters kom ek seg vir julle ons Afrikaners is leierloos en dobber in die rowe see rond soos ‘n skip sonder roer of kaptein. Hoe houer ons op ons eie voete staan en nie op ander staat maak nie hoe beter. Moet nou nie kom seg ek weerspreek my nie, dit is nie wat ek doen nie. Ek ondersteun nog steeds almal wat iets probeer doen. Het Solidariteit nie nou bewys dat dit in hierdie land moontlik is nie so ook Orania en Kleinfontein nie?

  8. On 10 Red October we will stage a march from the Pretoria Art Museum in Wessels Street to the Union Building.

    The event will commence at 10am and we will start our march at 11am. After gathering on the grounds of the Union Building, we will hand over a Memorandum to the Presidency at 12.30 and disperse at 1pm.

    Please invite all your friends and join us in this VERY important march.

    For more information on the event, please follow our FB page where we will update regularly.

    https://www.facebook.com/redoctober2013

      1. Johan v. Wyk weet jy ek hou jou al lankal dop omdat ek
        begin agterkom het dat jy meer slu is as die ander geslepenes – deur ons folk se
        geskiedenis en selfs ons medemenslikheid misbruikte ons teenmekaar opstook. Jy
        kan maar jou naam verander en n nuwe benadering probeer hierdie een van jou gaan
        nie meer werk nie

    1. Gas more en ook aan julle almal. voeg hierby verdeeldheid in die Afrikaner gemeenskap. Onvermoë om saam te staan en pro aktief op te tree en indien iemand of ‘n organisasie iets probeer is daar veroordeling deur die Afrikaner teen die Afrikaner.

      Verlaat julle ook met hierdie kritiek vir die dag tot vanmiddag. Is bietjie bedrywig.

Maak 'n opvolg-bydrae