
Die ANC het Dinsdag gesê die Mail & Guardian moet sy storie onttrek oor Baleka Mbete, ANC-voorsitter, wat na bewering deur Gold Fields omgekoop is en haar en die party om verskoning vra.
“In hul gretigheid om die nasionale voorsitter en die ANC te diskrediteer, het die koerant ’n swak, ongegronde storie gepubliseer,” het die regerende party in ’n verklaring gesê.
“Die Mail & Guardian gebruik opsetlik die opskrif [‘Gold Fields bribed ANC Chair’] met die bedoeling om sensasioneel, lasterlik en beledigend te wees.”
Stefaans Brummer, een van die joernaliste wat die storie geskryf het, het die ANC-verklaring as “heeltemal oordrewe” beskryf.
“Ons staan by ons storie, wat duidelik in die openbare belang was.”
’n New Yorkse regsfirma het bevind dat ’n aandeletoekenning van R25 miljoen aan Mbete neerkom op omkopery. Die koerant het berig dat Gold Fields dié bevinding onder die mat gevee het.
Die regsfirma, wat deur Gold Fields aangestel is, het bevind dat Mbete se aandeel in ’n omstrede bemagtigingstransaksie in 2010 vergroot is ná ’n beweerde dreigement deur haar verteenwoordiger. – Sapa

Krap my ruggie, en ek krap jou ruggie.
Ongelukkig was een van die rugkrappers se naëls te skerp.
Weereens ‘n bewys dat groot somme geld betaal word om Baasskap van die myne te verseker, en te behou.
Die Afrikaner se absolute vyand. Swartes is omkoopbaar, en dit is die groot rede waarom ons uitgeskakel moes word.
Dit is ook die plek waar ons betogings moet gaan hou.
Al die ander dinge waaroor ons daagliks gal braak, sal tikkel- tokkel verskil maak.
Moet ons vir eff nooi om aan n gesprek deel te neem?
http://effighters.org.za/contact/
Leigh-Ann Mathys lyk dalk soos iemand wat met ons kan gesels…
As jy vir Malema ( Dingaan) kan oorreed om met die Afrikaner saam te werk, kan ons van die vyand ontslaë raak.
Dit sal ‘n baie groot fout wees, om fisies betrokke te raak, want dit is presies wat iemand voor sit en wag om te gebeur.
Hierdie konflik wat aan’t broei is, is iets waarvan ons moet weg bly.
Gaan sit net in die toeskouers paviljoene, geniet jou popcorn en biltong, en geniet die chaos tot alles verby is.
Steun Malema se aksies teen die myne en banke, maar moet nie betrokke raak nie.
Dalk verander hy sy sienswyse oor die Afrikaner/boere vir net lank genoeg om ons weer op ons voete te plaas.
100% MOENIE SAAM BAKLEI NIE – dit is wat die rakkers wil hê.
Ek beveel aan dat almal hierdie berig moet gaan lees,
Kom gee dan weer hier kommentaar daaroor.
http://www.dievryburger.co.za/wp-content/uploads/2013/09/Betoog-Vonnis-Nr-17.pdf
Dankie vir die skakel Arnieann, het ‘n lang tyd geneem om die hele dokument deur te lees. Wat ‘n verskriklike toestand van sake!! En om te dink: … “Retired crime intelligence officer Captain Deon Loots testified earlier this year that the unit had encouraged rightwingers to become more militant, and had “orchestrated” the coup plot” ….http://www.timeslive.co.za/local/2013/08/07/boeremag-bugged-court-told ….. “An extensive crime intelligence network listened in on the Boeremag accused’s conversations during their trial, the High Court in Pretoria heard on Wednesday”.
Maar die haat teen die arme mans duur net voort!!
Deon Loots se hele bieg storie is ook êrens te lese.
Dit is vreeslik Arnie!!!
ek gaan eerder dood…
Ek sal wraak neem as dit my moes oorkom.
Daardie manne in daardie folken hell hole verdien ons steun en bystand. Goede bliksem mense. Plaas jouself in hulle skoene.
Vir meer as TIEN JAAR SIT HULLE DAAR VIR ONS.
Ons behoort ons te skaam dat daar nie eens ‘n petisie of enigiets gereel is om hulle vrylating te eis nie.
Gaan lees daardie blessit dokument, en maak ‘n donnerse besluit.
Gaan ons toelaat dat hulle in daardie k*k gat moet opvrot???
Sunette Bridges het in ‘n oogwink een of ander optog gereel.
Wat gaan aan met Praag en sy lesers en ondersteuners???
Richard is perfek in die kol met sy stelling dat ons net ‘n spul geraasmakers is wat hier sit en kerm.
Slegs 5 persone wat aan die hospitaal/kliniek projek werk tot op hierdie stadium.
Ons sal doen wat ons kan, al neem dit ons hoe lank ookal om dit te doen.
Ek skaam my vir sulke onpatriotiese gedrag.
Word net verdomp wakker asseblief.
Hierdie laat my bloeddruk hemelhoog klim. Dat ons eie mense ons so kan indoen en oorlewer in die vyand se hande.
Die behandeling in die gevangenis ens. laat mens kook.
Ek hoop hierdie betoog gaan vrugte bring maar gesien hoe die regstelsel vir Lewis hanteer reken ek daar sal nie genade wees vir ‘n ouer man nie.
Wat egter insiggewind is, is die uitspraak dat reeds met Vorster die ommekeer 180 grade in ZA was. Ek was bitter jonk toe hy aan bewind was en selfs as klein kindjie was die spul vir my visserig.
Om aan die gesprek deel te neem met die regeerders – ons mors tyd en asem wat beter vir ander dinge aangewend kan word.
Ek was lanklaas so onsteld gewees nadat ek daardie stuk gelees het.
Dit laat my wonder waarom ons die tyd kan vind om hier oor allerhande strooi te praat op Praag terwyl ons in hierdie anti Afrikaner hool moet leef.
Gaan kyk watter artikels lok die meeste reaksie op Praag, en dan kan mens net wonder waarom daar nie meer soortgelyke artikels geplaas word wat met ons toekoms temake het nie.
Dink jy regtig dat ons die opsie het om te sit “in die toeskouers paviljoene, geniet jou popcorn en biltong, en geniet die chaos tot alles verby is”?
Ek dink jy maak ‘n fout … ons is die hoofdis!
Die blanke Afrikaner word deur Naspers as die agressor voorgestel, wanneer dié chaos uitbreek gaan hulle mos ons net weer blameer (en betrek, of ons wil of nie).
Wat is ‘n meer sappige nuusstorie vir Naspers/CNN/BBC/AlJazeera?
(1) “Die Afrikaner sit op die kant … en bekyk die verval/misdaad/terreur en treur”
of …
(2) “Die ou Apartheids-ondersteuner blanke Afrikaner steun/veroorsaak die geweld tussen swartes. Hulle is ‘n probleem, as hulle uitgewis word, verdien hulle dit! ”
Ek sê weer – ek dink nie dat ons ‘n opsie het nie. Ons is betrokke (al wil ons nie wees nie), want ons is hier.
Afrikaners in die buiteland is die toeskouers in paviljoene, wat popcorn kan geniet terwyl chaos
hier woed – tot alles verby is.
Het jy Bophuthswana vergeet.
En onthou jy die Wtc of wat dit ookal genoem was op Kempton park??
Daar is nog ‘n rits ander gevalle.
Ek hoor wat jy sê, en spits my ore vuurwarm vir beter planne.
Laat waai !!!
Ek sien jou uitdaging Arnie en ek aanvaar – Ek sal my navorsing gaan doen en met n paar voorstelle opkom wat ons as Praag lesers kan doen. Hierdie situasie kan nie meer langer geduld word nie en die tyd vir sit en wag vir iemand anderste om die leiding te neem is nou verby – Is julle met my?
Wag in spanning. Alle planne moet beproef word.
The EFF is a South African movement with a progressive
internationalist outlook, which seeks to engage with global progressive
movements. We believe that the best contribution we can make in the
international struggle against global imperialism is to rid our country
of imperialist domination. For the South African struggle, the EFF
pillars for economic emancipation are the following:
a. Expropriation of South Africa’s land without compensation for equal redistribution in use.
b. Nationalisation of mines, banks, and other strategic sectors of the economy, without compensation.
c. Building state and government capacity, which will lead to the abolishment of tenders.
d. Free quality education, healthcare, houses, and sanitation.
e. Massive protected industrial development to create millions of
sustainable jobs, including the introduction of minimum wages in order
to close the wage gap between the rich and the poor, close the apartheid
wage gap and promote rapid career paths for Africans in the workplace.
f. Massive development of the African economy and advocating for a move from reconciliation to justice in the entire continent.
g. Open, accountable, corrupt-free government and society without fear of victimisation by state agencies.
Aims and Objectives
To establish and sustain a society that cherishes revolutionary
cultural values and to create conditions for total political and
economic emancipation, prosperity and equitable distribution of wealth
of the nation.
To attain and defend the National Integrity and Liberation of the oppressed black majority of South Africa.
To participate in the worldwide struggle for the complete
eradication of imperialism, colonialism, racism and all other forms of
discrimination.
To participate in, support and promote all struggles for the
attainment of the complete independence and unity of African states and
by extension, the African continent.
To oppose resolutely, tribalism, regionalism, religious and cultural intolerance.
To oppose oppression of women and the oppression of all other gendered persons.
To oppose patriarchy, sexism, and homophobia and any cultural or
religious practices that promotes the oppression of anyone, women in
particular.
Behalwe om hulle doelwit te bereik is die enigste manier deur diskriminasie, ongelykheid, diefstal (onteiening) ens. Die laaste sin is eintlik die een wat my laat dink – Oppose Religious Practices – Hier is die kruks van die saak.
Die probleem is dat as die effie leiers eers hulle hande op die beursies het, dan gaan hulle die stelsel net so melk soos die ANC en NP voor hulle en dan gaan die gemiddelde inwoner en werker slegter af wees as vandag.
As ons net vir hulle kan laat besef dat dit nie ons is wat die geld steel nie – maar aan die ander kant, gee hulle werklik om?
Hier gaan ‘n groot blik wurms oopgemaak word.
As jy ‘n wilde hond op jou werf toelaat, kan jy seker wees hy gaan jou ook byt.
Arnieann ek vermoed hier gaan ‘n paar stukkend gebyt word. Wilde Hond eet Wilde Hond
Gold fields: die hele Boere oorlog was deur hulle gefinansier. Tipies britttte hulle het die ANC gehelp om in bewind te kom, natuurlik kos dit geld en omkopery. Solank as wat Suid Afrikaanse goud die brittse koffers volmaak.
Dit is mos vanselfsprekend dat die Britanje hulle
soldate sal finansieer – ons boere het hulle beslis nie gefinansieer nie – die
engelse soldate het die boere se plase afgebrand en die vrouens en dogter in
konsetrasiekampe gedruk en laat doodgaan van siekte en honger. engelse is
loshande die laagste vorm van beskawing wat daar is, waar in die wereld het
hulle nie probeer om grond by ander mense en volke af te
neem/roof nie?
Britanje is besig om hulle vas te loop teen hulle eie geskepte nagmerrie deur die swartes hopeloos te onderskat.
Die EFF.
‘n Perfekte resep vir konflik,konfrontasie en oorlog.
Totaal onwerkbaar in al sy vorme.
‘n Oorlog wat tussen swartes en liberaliste gaan uitbreek, en min met konserwatisme te make gaan hê.
Eintlik ‘n konflik tussen twee groepe wat beide ons Afrikaners se vyand is. Iemand gaan hier ingryp, en ek hoop nie dit sal vir ons nodig wees om betrokke te raak nie.
Die Boeremag versinsel is ‘n “Blok myself” speletjie in vergelyking met Malema se planne.
Riempies, wat jy hier geskryf het is absoluut die waarheid. Ek gaan nog verder deur te sê dat die britte moet boet vir al die nonsens wat hulle aangevang het, soos onder andere slawehandel. Hulle, die stigters van rassisme en apartheid in Suid Afrika moet aan die pen ry. daardie kween , moet voor sy dooi, nog die Blankes van Suid Afrika verskoning vra vir die misdade van haar ma.
Hulle is uitgevang en nou is hulle kwaad. Ag shame.
That’s why the Nat’s had to go…
It is easier to bribe black governments in Africa.
Makes business sense for USA,Britain & France.
Nou praat jy waarheid!
They had achieved their aim all over Africa,so it was our turn for cheap minerals.
Eeeeee…êêêêêê… die ausssie met die kopdoek hy het hom weer die sjeld gasteeel… Boggom ! Maskien det es Kopdoek-Pietie se maaaa…