Daar is geen uittreksel nie want hierdie is ‘n beskermde bydrae.
Oproer wes van Johannesburg weer onder beheer, sê Metropolisie
Beyers Naudé-rylaan in Honeydew is heropen na oproer Woensdagoggend in die Zandspruit-lokasie wes van Johannesburg bedaar het, het die metropolisie gesê. “Die situasie het tans kalmeer en daar is ‘n swaar polisieteenwoordigheid in die gebied,” het senior superintendent Wayne Minnaar gesê. Daar is nog steeds smeulende bande en rommel aan die kant van Beyers Naude-rylaan,
Lees verder: Oproer wes van Johannesburg weer onder beheer, sê Metropolisie
SAPD doof vir bejaarde wat om hulp pleit
Henry Geldenhuys, voorsitter van TLU SA se Veiligheidskomitee het sy misnoeë uitgespreek oor die swak diens van die SAPD in Utrecht nadat ʼn 74-jarige dame dringende hulp by die SAPD stasie gepleit het en eers dae later enige reaksie ontvang het. ʼn Swarte het op hul plaas buite Utrecht aangekom om die eienaar te kom
Xenofobiese geweld vlam in Cullinan op
‘n Aantal mense is Woensdagoggend geskiet en gewond in xenofobiese geweld wat in Refiloe by Cullinan, oos van Pretoria opgevlam het. Die oproer het Dinsdag begin nadat ‘n 10-jarige kind na bewering deur ‘n buitelandse winkeleienaar aangerand is omdat hy lekkers gesteel het. Die kind is later in die hospitaal oorlede. Die oproeriges het buitelanders
Hélène Passtoors bekent: Oxfam heeft ex-terrorist als voorzitter
Guido Van Hecken, de voorzitter van ‘Oxfam-Solidariteit’, is een ex-terrorist die actief betrokken was bij de vreselijke terreuraanslag van het ANC in Pretoria uit 1983, die 19 doden en honderden gewonden maakte. Er waren al langer vermoedens in die richting, maar zijn medeplichtige, Hélène Passtoors, heeft het onlangs bekend in HUMO. Dat een vereniging voor
Lees verder: Hélène Passtoors bekent: Oxfam heeft ex-terrorist als voorzitter
Krejcir wil weer vir borg probeer
Die Tjeggiese voortvlugtige en mafiabaas Radovan Krejcir gaan opnuut probeer om borgtog te bekom. Hy is voorheen borgtog geweier deur die landdroshof sowel as die Suid-Gautengse hooggeregshof weens die feit dat hy ‘n vlugrisiko inhou. Hy sal in die Palm Court landdroshof redes aanvoer waarom hy op borgtog vrygelaat moet word. Sy regsverteenwoordiger sê Krejcir
Iran, P5+1 vergader oor kernooreenkoms
Samesprekinge vind tans plaas tussen Iran en die Veiligheidsraadlidlande Amerika, Brittanje, Rusland, Frankryk en China, plus Duitsland, kortweg bekend as die P5 + 1. Iran en die P5 + 1 het Dinsdag in Wene, Oostenryk vergader om konflik oor Teheran se kernkragambisies te besleg. ’n Tussentydse ooreenkoms is in Januarie gesluit waarkragtens tydelike beperkinge op
Wie kry die e-tol-rente?
Sanral is gelas om die rekeningkopseer in die Gautengse e-tol-stelsel op te los, het die minister van vervoer, Dipuo Peters, Dinsdag gesê. Peters het die parlement se portefeuljekomitee vir vervoer toegespreek en toegegee daar is ernstige probleme met die ongewilde elektroniese tolstelsel wat ondermeer die rente op internetbetalings insluit. Peters se opmerkings het gekom ná
Oproer lei tot miljoene rande se skade
Die skade wat tydens gewelddadige diensleweringsbetogings in Gauteng aan openbare eiendom aangerig is, word op R65 miljoen geraam, het RSG berig. Die LUR vir Behuising, Ntombi Mekgwe sê die bedrag sal waarskynlik styg weens verslae wat nog uitstaande is en die feit dat betogings voortduur. In Bekkersdal alleen beloop die geraamde skade aan eiendom R20
Rooivleisuitvoerverbod opgehef
‘n Uitvoerverbod van drie jaar op Suid-Afrikaanse rooivleis is opgehef en die land is weer as “siektevrye-sone” gelys. Die welkome stap kom nadat die rooivleisbedryf het ‘n geskatte R4 miljard per jaar verloor het sedert die verbod in werking getree het in Februarie 2011. Die departement van Landbou sê die Wêreld-organisasie vir Dieregesondheid in Parys
