Die BRICS-groep (Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika) het daarop aangedring in sy finale verklaring Dinsdag dat Iran ‘n reg tot vreedsame kernkrag het. “Ons erken die onvervreembare reg van Iran op die vreedsame gebruik van kernkrag in ooreenstemming met sy internasionale verpligtinge,” lui die nota bekend as die Verklaring van Fortaleza, aangehaal deur die
Chile skort handelsooreenkoms met Israel op
Chili het alle samesprekinge oor ‘n Vryehandelsooreekoms met die Israeliese regime opgeskort. Chile het ook aangekondig dat hy oorweeg om sy ambassadeur uit Tel Aviv te onttrek. Hulle sal die Veiligheidsraad van die VN nader oor die skendings teen Palestyne, volgens ‘n parlementêre groep wat Maandag met die Minister van Buitelandse Sake, Heraldo Muñoz, vergader
Die ongelooflike en vreesaanjaende Duitsers
Die Brit Max Hastings beskryf sy “Europese neefs”, hul industrie en hul drinkgewoontes. Lees verder.
Numsa hits lede verder aan na openbare geweld
Lede van die metaalwerkersvakbond Numsa sal hulself glo tot verdere openbare geweld wend op Rustenburg in Noordwes. Die stakers wil die polisie dwing om 13 van sy lede wat deel was van ‘n betoging buite die Rustenburgse Ingenieursentrum, vry te laat. Die vakbond het reeds borgtog vir al sy lede betaal. Die lede sal aangekla
SA roep Israelse ambassadeur in na aanvalle op Gasa
Suid-Afrika het Israel se ambassadeur na die departement van Internasionale Betrekkinge ontbied om sy land se aanvalle op die Gasastrook te verklaar. Dié aanvalle is ‘n growwe skending van die internasionale reg. Die jongste diplomatieke wrywing kom nadat sowat 200 Palestyne, waaronder meestal burgerlikes en kinders, reeds in lugaanvalle deur die Israelse weermag gedood is.
Lees verder: SA roep Israelse ambassadeur in na aanvalle op Gasa
Pik Botha wil ook grondeis indien
Nadat die Wysigingswet op die Herstel van Grondregte op 1 Julie in die Staatskoerant gepubliseer is, kan Suid-Afrikaners nog vir vyf jaar, tot 30 Junie 2019, grondeise indien. Dit geld ook vir blanke boere wie se grond kragtens die tuislandkonsolidasieproses onteien is. Oudminister Pik Botha oorweeg dit sterk om insgelyks ‘n grondeis in te dien,
Kultuur: Ons derdewêreldmeesters verarm ons geestelik
deur Karel Combrinck Daar is die afgelope tyd heelwat opmerkings gemaak en kommentaar gelewer op Praag oor kultuur en by name die Afrikaanse kultuur, wat my noop om ook iets oor die onderwerp by te voeg. Die voedingsbronne van die Afrikaanse kultuur is velerlei. Van Nederland, Duitsland, Frankryk en Engeland het ons letterkunde, musiek, ballet
Lees verder: Kultuur: Ons derdewêreldmeesters verarm ons geestelik
BRICS byeen vir oprigting van ontwikkelingsbank
Die BRICS-leiers sal Dinsdag vergader om stappe te bespreek vir die oprigting van ‘n nuwe ontwikkelingsbank asook ‘n reserwefonds. BRICS sluit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika in. Leiers vergader in Fortaleza in Brasilië vir die sesde keer om die negatiewe inloed van Westerse banke op die globale ekonomie te bespreek. Die beplande bank en
Lees verder: BRICS byeen vir oprigting van ontwikkelingsbank
Boerehaat is ‘n kunsmatige konstruk
Deur Jan Viljoen. Ek sit baie keer en wonder hoekom dinge is soos wat dit is. Ek praat nie hier van hoe ons in die situasie gekom het waarin ons nou is nie, dit is redelik goed gedokumenteer en bepraat. Ek praat van hoe ons in die situasie gekom het dat die blote sing van
Ope brief aan Piet Croucamp
Geagte Piet Croucamp, U skrywe aan Johan van der Merwe spreek van presies die soort onverdraagsaamheid en fanatisme wat soveel van ons al genoop het om regdeur die huidige “demokrasie” te sien. Oud-genl. Van der Merwe se opleiding in die polisiekollege blyk van hom veel meer van ‘n regsgeleerde en intellektueel te gemaak het as
