Die VSA het in ‘n verdere magsopbou teen Rusland, die missielkruisboot die Vella Gulf na die Swart See gestuur om “vrede en stabiliteit” in die streek te beskerm, het die Amerikaanse vloot in ‘n persverklaring gesê. Net in Julie, het NAVO nege oorlogskepe na die Swart See gestuur, die grootste aantal NAVO-skepe in die streek
Klagtes van intimidasie, ontvoering, aanranding teen Thandi Modise
Aanklagte van intimidasie, aanranding en ontvoering is ingedien teen twee mense op die plaas van die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, het RSG berig. Die uitvoerende direkteur van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging, Marcelle Meredith sê die aanklagte is gelê teen Modise se woordvoerder en ‘n persoon wat die plaas in Noordwes bestuur.
Lees verder: Klagtes van intimidasie, ontvoering, aanranding teen Thandi Modise
Amerikaanse vise-president dink Afrika is een land
Vise-president Joe Biden het tydens sy toespraak by die Verenigde State-Afrika-beraad Dinsdag, verwys na Afrika as ‘n “nasie”. Afrika is, natuurlik, ‘n kontinent met 54 lande. Met verwysing na Afrika en die mees winsgewende nasies in die wêreld, het vise-president Biden gesê: “Daar is geen rede hoekom die nasie van Afrika nie kan behoort tot
Lees verder: Amerikaanse vise-president dink Afrika is een land
Suid-Afrika tref voorsorg teen Ebola
Soos in die meeste gevalle waar ‘n Ebola-epidemie uitbreek, is dit maklik om die oorsprong van die siekte vas te stel. Die VSA se Centre for Disease Control, CDC sê op hul inligtinstukke oor die oorsprong van die virus dat Ebola van hospitale en inentings kom. Die CDC feiteblad beweer ook dat Ebolasterftes in 1976
Skudding laat Orkney nie snork nie
Potchefstroom se nooddienste is na Orkney ontbied ná ‘n aardbewing groot dele van die land getref het. Geboue is beskadig en talle mense is beseer. Volgens Beeld is die stadsraadgebou in Stilfontein erg beskadig. Die toring en horlosie is glo gekraak. Alle skole in Orkney is ontruim. Die skudding het vensters gebreek en huise beskadig.
Tukkie-dames aangekla oor swartgesiggrap
Die twee Tukkie-damestudente wat hul gesigte swart gesmeer het, is aangekla en gaan deur die Universiteit van Pretoria aan ‘n tugverhoor onderwerp word. Beeld berig dat “Nicolize Mulder, woordvoerder van die UP, bevestig het dat die universiteitsbestuur Dinsdagoggend ’n onmiddellike ondersoek na die voorval gelas het nadat hulle daarvan bewus geword het.” “Die gedrag van
Swart studente raak oproerig nadat hulle druip
Swart mediese studente wat nie deurkom nie, het hulself gewend na geweld en brandstigting om hul universiteit te dwing om hulle te laat slaag. Na twee weke van gewelddadige betogings by die Mediese Universiteit van Suid-Afrika (Medunsa), is verskeie dosente vroeër voorlopig geskors. Studente het die geboue gevandaliseer en eiendom beskadig teen dosente in die
Afrikaans en Afrikaners as ANC-vraagstuk
Dit is bekend dat FW de Klerk bekommerd is oor hoe sy mandaatlose, dus onwettige, politieke oorgawe namens die blanke kiesers en die oordrag van daardie mag aan die swart meerderheid histories beoordeel gaan word. Hy het sekerlik baie rede om ongerus te wees. Deel van sy strategie is om die FW de Klerk-stigting as
Herrie oor swartgesmeerde Tukkies
‘n Herrie het losgebars oor twee Tukkiestudentes wat hulself swart gesmeer het, wat blykbaar in navolging van VSA-sienings as “rassisties” beskou word. Die DA se studenteleier, Thorne Godinho, het ‘n pleidooi gelewer dat die Universiteit onmiddellik verswart of getransformeer moet word deur in hoofletters, “Transformation NOW”, te twiet. Godinho het ook gepoog om swart mediapersoonlikhede
Die gekheid van ‘grondhervorming’
‘n Ondersoekende blik op “verteenwoodiging” en grondgryp in Suid-Afrika. Lees verder.
