Vermeende Bainsvlei-moordenaars voor

Die borgtogaansoek van drie swart aanvallers wat van die moorde op ‘n bejaarde egpaar van Bainsvlei by Bloemfontein verdink word, sal Donderdag in Bloemfontein se landdroshof hervat word. Hendrik Ntsudi, Motsamai Bitterbos en Jackie Louw verskyn weens die wrede dubbele moord op Toon en Rienie Swanepoel verlede maand. Die saak is vroeër uitgestel nadat die

Lees verder: Vermeende Bainsvlei-moordenaars voor

‘Kakkerlakke’ versoen

Die leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema, het die Speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, se verskoning aanvaar, nadat sy hom oor die naweek op ‘n ANC-saamtrek in Noordwes ‘n kakkerlak genoem het. Mbete het die opmerking in Mahikeng gemaak in haar hoedanigheid as die voorsitter van die ANC, het RSG berig. Dit

Lees verder: ‘Kakkerlakke’ versoen

Menslike fout rede vir kommunikasieprobleem in parlement

Die regering het die versperring van kommunikasie en inligting tydens die Staatsrede in die Parlement verlede week gewyt aan wat hy noem, ‘n menslike fout. Die Minister van Staatsveiligheid, David Mahlobo, het ontken dat ‘n politieke besluit geneem is om die selfoonseine te versper, het RSG berig. Mahlobo sê ‘n operasionale fout deur ‘n lid

Lees verder: Menslike fout rede vir kommunikasieprobleem in parlement

Tien gebooie vir die nuwe Suid-Afrika

Tans word daar pogings aangewend om ‘n nuwe geloofsbelydenis, genaamd Belhar, bekonkel deur Allan Boesak en sulke snare, aan die drie tradisioneel Afrikaanse susterkerke op te dring. Daar moet glo saam met die tyd beweeg word. Die tien gebooie is dalk die volgende teks wat herskryf sal word. Dit sou heiligskennis wees, maar niks word

Lees verder: Tien gebooie vir die nuwe Suid-Afrika

Dom linkses snobeer Pegida

Betogings is Maandag in Duitsland deur die anti-Islamitiese Pegida (Patriotiese Europeërs teen die Islamisering van die Weste) gehou. Die byeenkoms is voor die Kerk van Onse Dame in Dresden waar duisende betogers plakkate met die woorde “tuisland, vryheid, tradisie” omhoog gehou is. Die betogings word deur superklas in Duitsland veroordeel asook kanselier Angela Merkel wat

Lees verder: Dom linkses snobeer Pegida

HSM dink landsbestuur is ‘n swart Idols-kompetisie

Die parlementêre sirkus waar die media sowel as lede klaarblyklik meen dit gaan om ‘n klugtige swart Idols-kompetisie eerder as landsbestuur, duur voort. Hoofstroommedia berig oudergewoonte oor verskillende politieke persoonlikhede wat mekaar slegsê asof dit van enige wesentlike belang vir die produktiewe minderheid sou wees. Opposisie-parlementslede het intussen tydens die debat oor die staatsrede hul

Lees verder: HSM dink landsbestuur is ‘n swart Idols-kompetisie

Verdagte brief in Kopenhagen gevind na moordaanvalle

Die polisie van Kopenhagen het Maandag gesê dat ’n “verdagte” brief ondersoek word wat in die kultuursentrum gevind is waar Saterdag se Moslemterreuraanval die lewe van een mens geëis het. Dit is die tweede soortgelyke aanval in Europa, nadat medewerkers van ‘n Franse satiretydskrif Charlie Hebdo in koele bloede in Parys neergevel is deur Moslemaanvallers.

Lees verder: Verdagte brief in Kopenhagen gevind na moordaanvalle

Bloukraanvoëls se vergiftiging maak opslae

Agri-Noord-Kaap het die vergiftiging van meer as 200 bloukraanvoëls veroordeel. ’n Boer in die Richmond-distrik het vermoedelik sedert 2012 die voëls met “Two Step” of Aldicarb vergiftig. Henning Myburgh het aan OFM-nuus gesê indien dit blyk dat die skuldige party een van Agri-Noord-Kaap se lede is, die nodige stappe na afloop van ’n polisieondersoek gedoen

Lees verder: Bloukraanvoëls se vergiftiging maak opslae

Besope regter slaap deur staatsrede

Regter Ruth Bader Ginsburg van die Amerikaanse hooggeregshof het gesê sy het ’n baie goeie rede waarom sy op pres. Barack Obama se staatsrede verlede maand ingedut het: “Ek was nie 100% nugter nie.” Die 81-jarige Ginsburg het op 20 Januarie op die gesamentlike sessie van die Kongres en die Huis van Verteenwoordigers openlik gesit

Lees verder: Besope regter slaap deur staatsrede

Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig!

Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig! Toe ons PRAAG in Februarie 2000 begin het, was die plaaslike tak van ABSA nog Afrikaans met Afrikaners agter die toonbank. Vandag is dit Engels en swart. PRAAG veg steeds kliphard vir Afrikaans en die Afrikaanse kultuur, maar ons help mense ook om hul eie ondernemings

Lees verder: Ná 15 jaar is PRAAG meer as ooit nodig!