Nuwe entstof teen ebola getoets

Die Wêreldgesondheidsorganisasie, WGO, sê daar was die afgelope tyd ‘n afname in die verspreiding van Ebola in Liberië. Die WGO het egter gewaarsku dat dit nog te vroeg is om te beweer dat die siekte onder beheer is. Liberië is die land wat die ergste deur die siekte getref word in Wes-Afrika. Die aantal nuwe

Lees verder: Nuwe entstof teen ebola getoets

Oproer by platinummyn onder beheer

Gewelddadige oproer naby die Bokoni-platinummyn buite Burgersfort in Limpopo is volgens die polisie onder beheer gebring. Inwoners het vroeër twee huise en ‘n motor van ‘n plaaslike hoofman aan die brand gesteek. Ontstoke inwoners beskuldig die hoofman daarvan dat hy die myn toestemming gegee het om in die omgewing aktief bedrywighede te begin. Oproermakers het ook myntoerusting

Lees verder: Oproer by platinummyn onder beheer

Byna 170 oortredings tydens Poskantoorstaking

Die minister van Telekommunikasie, Siyabonga Cwele, sê byna 170 sake is by die polisie aangemeld vir misdade wat tydens die staking gepleeg is. Die onwettige tweemaandelange staking deur werkers wat vaste aanstellings en verhogings eis, het die Poskantoor feitlik op sy knieë gedwing. Die misdade sluit ondermeer gevalle van kwaadwillige saakbeskadiging, intimidasie en aanranding in. Cwele

Lees verder: Byna 170 oortredings tydens Poskantoorstaking

Onregmatige staatsbesteding verdubbel

Dit gaan moeilik wees om te verduidelik hoekom sommiges in Suid-Afrika uitmergelende begrotingsbesnoeiings in die gesig staar, terwyl die presidensie skaamteloos vir ‘n verdriedubbeling van hul eie begroting ruimte laat in die mediumtermynbestedingsraamwerk, van R366 miljoen tot R1 miljard in 2017. Daarbenewens het staatsdepartemente se onregmatige besteding die afgelope geldjaar meer as R62 miljard beloop. Die ouditeur-generaal Kimi

Lees verder: Onregmatige staatsbesteding verdubbel

Poetin lewer ‘n grondverskuiwende toespraak

Wladimir Poetin het Vrydag die enkele mees belangrike toespraak oor buitelandse beleid gelewer sedert hy president van Rusland in 2000 geword het. Mikhail Gorbatsjof, die voormalige Russiese president, het gesê hy het gedink dit was die beste, en mees betekenisvolle toespraak wat hy ooit gemaak het. Die reaksie van Westerse politieke ontleders en hul media-elite was

Lees verder: Poetin lewer ‘n grondverskuiwende toespraak

Dan Roodt neem deel aan SABC3-program oor ‘rassisme’

Dr Dan Roodt was Dinsdagmiddag die enigste wit gas op ‘n geselsprogram op SABC3 oor rassisme. Roodt is genooi om saam met vyf swart deelnemers waaronder Eusebius McKaizer en Ndumiso Ngcobo op 3Talk saam met Noeleen Maholwana-Sangqu te verskyn. As die enigste wit gesig is Roodt van meet van aan as die “rassis” uitgekryt deur die res, maar

Lees verder: Dan Roodt neem deel aan SABC3-program oor ‘rassisme’

Humeure vlam na wangedrag-bevindinge teen EFF

Humeure het opgevlam en stemme het opgegaan Dinsdag met die EFF se dissiplinêre verhoor, toe die party se 20 LP’s se wangedrag tydens die chaotiese Nasionale Vergadering se sitting in Augustus bespreek is. Twee EFF-perlementslede het uitgestap uit protes nog voor die slotbetoë van die Bevoegdhede- en Voorregtekomitee gehoor is. Die bruin advokaat, Randal van Voore, het bevind dat sommige van die

Lees verder: Humeure vlam na wangedrag-bevindinge teen EFF

Amerikaanse ruimtetoestel ontplof na lansering

‘n Onbemande Amerikaanse ruimtetoestel, ‘n Antares-vuurpyl, het kort na lansering ontplof. Niemand is in die ontploffing beseer nie. Die ongeluk het by die Amerikaanse ruimteagentskap NASA se Wallops Island-toetsvlugterrein in die Amerikaanse deelstaat Virginië gebeur. Die onbemande vuurpyl sou voorraad na die Internasionale Ruimtestasie vervoer. Die vuurpyl wat 14 verdiepings hoog is, is gebou en gelanseer deur die

Lees verder: Amerikaanse ruimtetoestel ontplof na lansering

Swart SA miljardêr skenk miljoene teen ebola

Die mynmaatskappy African Rainbow Minerals, A.R.M, het bevestig dat die sakemagnaat, Patrice Motsepe, meer as tien miljoen rand aan die Ebolafonds in Guinee geskenk het om te help om die siekte in Wes-Afrika te bestry. Die skenking van een miljoen Amerikaanse dollar is namens die Motsepestigting en A.R.M gedoen, waarvan Motsepe die uitvoerende voorsitter is,

Lees verder: Swart SA miljardêr skenk miljoene teen ebola

Veiligheidsraad sit oor Israeliese besetting

Palestynse betogers het Dinsdag brandende motorbande opgestapel tydens ’n betoging teen die ont­eiening van Palestynse grond, het AFP berig. Die stuk grond is deur Israel in die Kafr Qaddum-nedersetting naby Nablus in die besette Wesoewer-gebied­ teruggevat. Onderhandelinge tussen Israel en Palestina om ’n blywende skikking oor Gaza te bereik, sal eers na die middel van November­

Lees verder: Veiligheidsraad sit oor Israeliese besetting