Swart SA miljardêr skenk miljoene teen ebola

Die mynmaatskappy African Rainbow Minerals, A.R.M, het bevestig dat die sakemagnaat, Patrice Motsepe, meer as tien miljoen rand aan die Ebolafonds in Guinee geskenk het om te help om die siekte in Wes-Afrika te bestry.

Die skenking van een miljoen Amerikaanse dollar is namens die Motsepestigting en A.R.M gedoen, waarvan Motsepe die uitvoerende voorsitter is, het RSG berig.

A.R.M sê die nodige regulatoriese toestemming wat gister verkry is sal Guinee van hulp wees met kliniese bestuur, maatskaplike mobilisering, mediese koördinasie en ander belangrike meganismes om die siekte te beheer.

Ebola het volgens amptelike syfers reeds die lewens van bykans vyfduisend mense in veral Liberië, Guinee en Sierra Leone geëis.

5 thoughts on “Swart SA miljardêr skenk miljoene teen ebola”

  1. Die wereld is in rep en roer oor n virus.
    Daar meer as 7 Biljoen mense op planet aarde. 6000 kom om van n virus, die VN hoes en poep, die VSA stuur 3000 soldate om die virus in n lokval te lei en te skiet. Mense skenk geld, gaan mal, liberals drop n panty, red die wereld, red die wereld!!!, meer mense gaan dood aan malaria, meer mense word vermoor deur Chemo, meer mense gaan dood aan hartaanvalle. poefter siekte, aka vigs, maai onder die volkies.
    Wat is die eintlike probleem? Wil die WGO geld maak uit entstof? Die media gaan beserk…… is daar dalk iets anders wat hulle wegsteek?
    Maurice, daai R10 mil, kon gehelp het met malaria, maar nou ja, geld kan nie verstand koop nie.

Maak 'n opvolg-bydrae