Palestynse betogers het Dinsdag brandende motorbande opgestapel tydens ’n betoging teen die onteiening van Palestynse grond, het AFP berig. Die stuk grond is deur Israel in die Kafr Qaddum-nedersetting naby Nablus in die besette Wesoewer-gebied teruggevat. Onderhandelinge tussen Israel en Palestina om ’n blywende skikking oor Gaza te bereik, sal eers na die middel van November
Huishulp vlug na sy baba mishandel
‘n Swart huishulp is op op vrye voet nadat haar werkgewers op geslote kringtelevisie gesien het hoe sy hulle 15-maande-oue baba mishandel. Norwood se polisiewoordvoerder, konst Nonzwakazi Tsoanyane, sê volgens die ma, het sy en haar man besluit om hul huis te monitor nadat hulle agterdogtig geraak het. Tot hul stomme verbasing het hulle gesien hoe die huishulp hul
Plastieksakheffing bring R1 miljard in
Die totale omvang van geld wat ingesamel is sedert die bekendstelling van die plastieksakheffing in 2003 tot Augustus vanjaar is R1,1 miljard, het die minister van finansies, Nhlanhla Nene die parlement verklaar. Tot dusver vanjaar is R42 miljoen ingesamel. Die minister het erken dat slegs ‘n fraksie van die geld wat ingesamel is na die departement van
Zambiese president gaan in Londen dood
Die Zambiese president Michael Sata is in Londen dood, waar hy besig was om behandeling vir ‘n onbekende siekte te ontvang, berig drie private media-instellings in Zambië. Die berigte op die private Muzi-televisiekanaal, asook die Zambia Reports- en Zambian Watchdog-webwerwe beweer dat dié Afrikaland se kabinet binnekort bymekaar sou kom.Tot dusver het regeringsamptenare nog niks
Plaas brand af na weermagoefening
Drie jaar nadat duisende hektaar ná ’n militêre oefening op die plaas Otjisazu in die Okahandja-distrik vernietig is, het die plaas wat aan die Osire Kari-weermagbasis grens, Vrydag weer onder vlamme deurgeloop. Die keer is sowat 90% van die plaas deur die vuur verswelg, het die Republikein berig. Die Namibiese weermag is in 2011 skriftelik
Boere wat plaasaanvallers skiet, dalk aangekla
Twee boere wat twee vermeende plaasaanvallers Saterdag naby Leeudoringstad in Noordwes doodgeskiet het, gaan waarskynlik vervolg word. Johan Janse van Rensburg, van die plaas Droëkraal, en sy twee vermeende swart moordenaars, is tydens Saterdag se voorval dood. Die swart aanvallers het glo met die boer se lyk gevlug nadat hulle hom doodgemaak het. Van Rensburg
Engels laat Ebola vinniger in Liberië versprei
Terwyl hy sukkel om die radio by sy oor te hoor, wys Wesley Wudea vir sy kleinkinders dat hulle moet stilbly soos wat hy sonderlinge wenke oor Ebolavoorkoming in sy eie taal opdoen. In Liberië, wat die sentrum van die Wes-Afrikaanse uitbraak is, is die luggolwe gewoonlik die beste manier om inligting oor die epidemie
WilliamsHunt verongeluk met anti-Steve-veldtog
’n Motorhandelaar het die motor wat hulle vir Steve Hofmeyr in Port Elizabeth geborg het, teruggevat na ‘n georkestreerde veldtog deur Media24 en ‘n paar histeriese wit ANC-aanhangers. ‘n Handjievol wit Boerhaters het hulle rasgenote aangemoedig om die handelaar te kontak oor Hofmeyr se “rassisme”. Williams Hunt het vir Hofmeyr, wat verlede Donderdag en Vrydag konserte in
Numsa gaan sosialistiese front teen ANC monster
Numsa se besluit om ’n sosialistiese verenigde front te vorm teen die ANC, is die begin van die “herskikking” van die Suid-Afrikaanse politieke landskap sê swart opposisiepartye. Numsa sal glo nie vrywillig bande met die vakverbond Cosatu verbreek nie. ‘n DA-woordvoerder het dié verwikkelinge in die drieparty-alliansie as “nodig” beskryf “om die herskikking van die Suid-Afrikaanse politiek te versnel”. Bantu
Lees verder: Numsa gaan sosialistiese front teen ANC monster
Cyril en TAC tel die VIGS-strydbyl op
Adjunk-president Cyril Ramaphosa sê die land het wegbeweeg van die ontkenning van VIGS. Ramaphosa sê groot vordering in die stryd teen die pandemie gemaak. Hy het gepraat by die bekendstelling van die 21ste internasionale VIGS-konferensie, wat na 16 jaar weer in Julie 2016 in Suid-Afrika gehou word. Ramaphosa sê hoewel daar aanvanklik ontkenning en ‘n
