‘n Swart huishulp is op op vrye voet nadat haar werkgewers op geslote kringtelevisie gesien het hoe sy hulle 15-maande-oue baba mishandel.
Norwood se polisiewoordvoerder, konst Nonzwakazi Tsoanyane, sê volgens die ma, het sy en haar man besluit om hul huis te monitor nadat hulle agterdogtig geraak het.
Tot hul stomme verbasing het hulle gesien hoe die huishulp hul 15-maande-oue babadogtertjie met ‘n hanger slaan.
Die ma het gesê sy kon haar oë nie glo toe die huishulp die kind met ‘n hanger bydam nie.
Dit was nie die enigste geval van swak hantering van haar kind nie, sê sy. Die ouers beweer sy was nalatig as werknemer wat na die kind moes omsien.
Volgens die ma het die kind selfs sonder toesig gespeel met die water in die toilet.
Sy het gesê die laaste strooi was toe die huishulp die vloerpolitoer laat oopstaan het en die kind daarvan geëet het. Die kleinding het ook munte ingesluk.
Al verweer van die huishulp was dat sy “jammer” is.
Volgens die moeder het die huishulp een keer haar kind op die kop geslaan met die koord van ‘n strykyster.
Die ouers het ‘n klag by die Norwood-polisiestasie gelê.

Ag nee, verdomp , ouers …….
Raak ontslae van hierdie mense in julle huise en doen die verdomde werk julself, skryf maar julle kinders in by ‘n babasorg en nasorg soos ons gewone plebs maar moet doen.
Nou is die ouers baie verontwaardig dat die huishulp durf waag het om hulle bloedjie te mishandel maar het geen kompunksie gehad om die kind in die eerste plek by ‘n mens te los wat hulle skaars ken. Die dom-onnoselheid maak my oe water
Ek stem 1000% saam! Dit maak my siek dat ouers hulle kinders in ******* se “sorg” (nogal!) laat. Net gister sien ek een met ‘n kleine babatjie- styf teen haar vasgedruk loop. Dis hoe “siek liefde” en deernis vir die aderlike gebroedsels gekweek word.
Die wenresep – om ‘n libtert “op te voed”.
Selfs sommige “ma’s” wat tuis bly, kry hulle om die kinders op te pas – sodat hulle hul stokperdjies kan beoefen en prettige teepartytjies kan hou.
Wee die ouers wat dink hul kinders sal hulle vir hul luukshede en blink huise en voertuie onthou en nie – vir hul liefde, ondersteuning-beskerming en opvoeding nie…
as kees jou kind oppas, SAL daar probleme wees, die huishulp gaan skotvry afkom. SKOTVRY!
Blinde sambok. Dis Joodse ouers en die mykie was net haar swart self. Sy het die kind van ‘n gewone swart opvoeding voorsien. Kyk na die video en dink wat Afrikaners moet deurmaak met plaasmoorde:
https://www.youtube.com/watch?v=BsPxUYFRMuo
Kyk na die tyd!!! Hulle is te frieken sleg om selfs in die nag na die kindjie te kyk. Seker besig toe gewees om iewers elders Afrikane blink te lek?
Ek is seker daarvan dit was gemaak om simpatie en aandag te soek.
Die enigste een wat moet jammer wees is die ouer wat toelaat dat ‘n volksvreemde haar kind groot maak. Hierdie kon 100 keur erger uitgedraai het. Raak ontslae van die ras vreemdes in julle huise. Maak self skoon, maak self groot. WERK SELF.
As jy nie jou EIE kinders wil grootmaak nie, moet hulle nie in die eerste plek maak nie. Die ma van die kind behoort in die eerste plek aangekla te word.