Zambiese president gaan in Londen dood

Die Zambiese president Michael Sata is in Londen dood, waar hy besig was om behandeling vir ‘n onbekende siekte te ontvang, berig drie private media-instellings in Zambië.

Die berigte op die private Muzi-televisiekanaal, asook die Zambia Reports- en Zambian Watchdog-webwerwe beweer dat dié Afrikaland se kabinet binnekort bymekaar sou kom.Tot dusver het regeringsamptenare nog niks te kenne gegee nie.

2 thoughts on “Zambiese president gaan in Londen dood”

Maak 'n opvolg-bydrae