Die lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (ACSA) wil lugreisigers en ander belanghebbendes gerusstel dat bedrywighede by die Upington-Internasionale Lughawe nie erg ontwrig is nadat die lughawe vanoggend ‘n bomdreigement ontvang het nie. Lughawebestuurder, Nongo Dibete, sê die polisie se bomeenheid het die perseel gefynkam nadat die lughawe se sekuriteit vanoggend omstreeks 04:00 ‘n naamlose oproep ontvang het.
Vermeende xenofobiese aanvallers vra pleitooreenkoms
Die verhoor van die vier swartes wat beskuldig word van die moord op die Mosambiekse burger Emmanuel Sithole is uitgestel. Die vier het in die Alexandra-landdroshof verskyn. Hulle staan tereg op aanklagte van moord en roof. Mthinto Bhengu, Sizwe Mngomezulu, Ayanda Sibiya en Sifundi Mzimela het Sithole glo verlede maand in ‘n straat in Alexandra,
Lees verder: Vermeende xenofobiese aanvallers vra pleitooreenkoms
Studenteraadvoorsitter boet vir sy Hitler-opmerkings
Die voorsitter van Wits se studenteraad Mcebo Dlamini, wat aspekte van Hitler bewonder, is summier uit sy amp verwyder. Die verskoning wat gebruik is om Dlamini die swye op te lê is glo ‘n hangende appèl teen sy skorsing rakende ‘n ander klag. Dit is nie bekend wat die aanklagte teen Dlamini is nie. Adam
Lees verder: Studenteraadvoorsitter boet vir sy Hitler-opmerkings
Twee mans by Moslemspotprent-uitstalling geskiet
Die polisie in Texas het twee gewapende mans by ‘n tentoonstelling naby Dallas doodgeskiet. Die twee het glo by ‘n kunsuitstalling van spotprente oor die Profeet Mohammed opgedaag en ‘n veiligheidswag in die been geskiet, het Reuters berig. Die wag is lig beseer in die skietery in die voorstad, Garland, maar is intussen uit die
Lees verder: Twee mans by Moslemspotprent-uitstalling geskiet
Polisieminister berispe xenofobiese aanvallers
Die minister van polisie, Nathi Nhleko sê armoede en werkloosheid is nie ‘n rede om buitelanders aan te val nie. Die SAUK berig Nhleko het tradisionele leiers, sakelui en inwoners van Germiston toegespreek. Sewe mense is verlede maand dood in xenofobiese geweld in dele van KwaZulu-Natal en Gauteng en duisende is ontwortel. Meer as 300
Mandela-groep toegang tot Gasa geweier
Die Russiese president Wladimir Poetin het Woensdag met lede van ‘n groep wat hulself die “Ouderlinge” noem, ontmoet nadat hulle toegang tot Gasa geweier is. Voormalige staatshoofde en leiers van die belangrikste internasionale organisasies was in Moskou om die Oekraïne te bespreek asook wêreldvrede. Die groep is deur Israel toegang tot Gasa geweier nadat hulle
Brittanje dié week lamgelê deur verkiesing
Leiers van politieke partye in Brittanje is besig om hulle verkiesingsveldtogte af te handel in die laaste naweek voor die land se algemene verkiesing. Volgens die jongste meningspeilings loop die Konserwatiewe Party en die Arbeidsparty kop-aan-kop om die verkiesing te wen. Kiesers sal Donderdag na die stembus gaan om die land se 56ste regering te
DA-sirkus: Maimane van seksuele wangedrag beskuldig
Die Demokratiese Alliansie baklei dat die hare waai onder mekaar oor wie as leier aangewys gaan word by die nasionale kongres hierdie naweek in Port Elizabeth. Terwyl die parlementêre leier Mmusi Maimane na die gunsteling lyk, het die stryd vir die beheer van die amptelike opposisie warm geraak toe daar beskuldigings van seksuele wangedrag in
Lees verder: DA-sirkus: Maimane van seksuele wangedrag beskuldig
Huisbraak op video vasgevang
‘n Veiligheidskamera het Woensdagoggend ‘n huisbraak in Ninapark, Pretoria, waar verskeie waardevolle items gesteel is, op video vasgevang. Volgens Johan Roux (53), huiseienaar, het die voorval omstreeks 10:45 plaasgevind en het dit vier verdagtes net ses minute geneem om die voordeur oop te breek, ‘n paar waardevolle items te neem en weg te jaag. Roux
Leon Lemmer: Die eienaardige ondergang van blanke politieke mag in Suid-Afrika
In die vorige eeu was dit veral die ANC wat hom daarvoor beywer het om die politieke mag van blankes in Suid-Afrika te beëindig. Hy wou self daardie mag hê. Die instrumente wat hy gebruik het, was om onrus te saai, die massa op te sweep en geweld te pleeg. Die land moet onregeerbaar gemaak
Lees verder: Leon Lemmer: Die eienaardige ondergang van blanke politieke mag in Suid-Afrika
