Israel loods onbemande aanval in Egipte

Vyf militante is dood in ‘n Israelse lugaanval in die Sinai Skiereiland in Egipte. Die aanval volg nadat Israel intelligensie-waarskuwings van hul Egiptiese ampsgenote ontvang het. Israelse intelligensie het gewaarsku dat Islamitiese militante, wat bande het met al Kaida, hulle nou in baie dele van noord-Afrika en die Midde-Ooste bevind. Vrydag is vyf Jihadi-ekstremiste dood

Lees verder: Israel loods onbemande aanval in Egipte

DA kies swart kandidaat vir Gautengse premierspos

Die Demokratiese Alliansie (DA) het ‘n swart kandidaat bó ‘n Joodse een gekies om stemme in Gauteng te trek in die komende verkiesing. DA-ondersteuners was nie verbaas deur die keuse van ‘n swart kandidaat nie, en het die stap verwelkom. Die party het sy nasionale woordvoerder Mmusi Maimane toevertrou met die kandidatuur vir die Premierskap

Lees verder: DA kies swart kandidaat vir Gautengse premierspos

Polisie waarsku dat Soweto-onluste motoriste bedreig

Betogers in die suide van Johannesburg, is steeds besig om amok te saai en verbygaande motoriste op die N12 onder klippe te steek. Motoriste is gevra om paaie in Protea-Suid in Soweto te vermy waar ontevrede plakkers hul protesoptrede van die afgelope paar dae oor dienslewering voortsit. Die verkeer word herlei nadat inwoners deurpaaie met

Lees verder: Polisie waarsku dat Soweto-onluste motoriste bedreig

Olie lek uit gestrande vragskip naby Goukamma

Olie het begin uitlek uit die gestrande vragskip van 156m naby Buffelsbaai in die Suid-Kaap, wat die gevaar van ‘n omgewingsramp aan die kus verhoog. Twee van die 19 bemanningslede aanboord is lig beseer toe ongeluk gebeur het. Die seelui is afkomstig uit die Fillipyne en Oekraïene en is per helikopter van die vaartuig gered.

Lees verder: Olie lek uit gestrande vragskip naby Goukamma

Goddank Afrikanervroue is geen feministe nie!

deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Eintlik vier ek glad nie ANC-vakansiedae nie en beskou dit net as ‘n rustige werksdag sonder verkeer of onderbrekings waartydens ‘n mens baie gedoen kan kry. Behalwe die polities korrekte banke, is omtrent al die winkels in elk geval oop, dus

Lees verder: Goddank Afrikanervroue is geen feministe nie!

PRAAG-webwerwe gaan van krag tot krag

Gister het ons amper 5 000 unieke gebruikers op ons twee praag-webwerwe gehad… Ons is reeds verby Volksblad, Rapport en The Citizen wat verkeer op die internet betref. Dis moeilik om te sê waar Beeld en Die Burger se verkeer staan, want hulle s’n word saam met News24 gegooi, wat SA se grootste nuuswebwerf is.

Lees verder: PRAAG-webwerwe gaan van krag tot krag

Tannie Anna en Oom Soutie is Naspers-‘agente’

deur JH du Toit In die Beeld-artikel “Egpaar se brief ontroer Thuli” word Afrikaners se sin vir sentiment deur bekookte leuens opgejaag om lojaliteit teenoor die siek status quo van die NSA op te tower. Lees die artikel hier voordat jy hierdie kommentaar lees: Egpaar se brief ontroer Thuli. My kommentaar op hierdie siek leuenspel:

Lees verder: Tannie Anna en Oom Soutie is Naspers-‘agente’

Caprivi en Lüderitz kry nuwe name

Terwyl die etniese suiwering van Afrikaners onverpoosd voortgaan in Suid-Afrika, met inheemse Afrikaanse plekname wat uitgesonder word vir aftakeling – in stede van koloniale name – word die Duitse koloniale oorblyfsels in Namibië geteiken. Twee plekke in Namibië het naamsveranderings ondergaan. Die gesogte toeristegebied – die Caprivi-strook – het ‘n nuwe naam gekry om sy

Lees verder: Caprivi en Lüderitz kry nuwe name

Brandbestryders steel terwyl lughawe verswelg in vlamme

Terwyl die verwoestende vuur besig was om die internasionale lughawe in Kenia te verswelg, was brandbestryders te besig om te steel om aandag daaraan te gee. Die owerhede in Kenia het terrorisme uitgeskakel as ‘n moontlike oorsaak van die brand wat woensdag by die Jomo Kenyatta-lughawe in Nairobi uitgebreek het. Die land se intelligensielede word

Lees verder: Brandbestryders steel terwyl lughawe verswelg in vlamme

Goudstakings: Onderhandelinge eersdaags hervat

Onderhandelings tussen goudmynmaatskappye en vakbonde sal aanstaande week by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie hervat word. Die KVBA sê die proses word op die 13de hervat. Die NUM, Solidariteit en UASA het ‘n geskil verklaar ná onderhandelings met die Kamer van Mynwese verlede maand op ‘n dooiepunt uitgeloop het. Goudprodusente het ‘n verhoging

Lees verder: Goudstakings: Onderhandelinge eersdaags hervat