Jonathan Jansen moet weens sy Afrikaansvyandigheid as rektor bedank

deur Dan Roodt MEDIAVRYSTELLING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP 2 OKTOBER 2013 Die lesing wat prof. Jonathan Jansen voor ‘n gehoor van die English Academy of South Africa gelewer het en waarin hy die afskaffing van Afrikaans as onderrigtaal bepleit, verteenwoordig ‘n skandalige miskenning van Afrikaans en universele taalregte. Daar is geen plek vir Jansen

Lees verder: Jonathan Jansen moet weens sy Afrikaansvyandigheid as rektor bedank

Jansen: Argument oor taal is verdraai vir mediabohaai

Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, sê sy argument oor taal in onderwys is verdraai om ‘n mediabohaai te skep, sê “Dit verbaas my steeds hoe ‘n versigtige argument oor taalinklusiwiteit ernstig verdraai kan word vir die maksimum mediabohaai,”  twiet Jansen op Twitter in reaksie op ‘n berig oor ‘n lesing

Lees verder: Jansen: Argument oor taal is verdraai vir mediabohaai

Gyserlaarsdrama volg na afdankings

Tronkbewaarders het Woensdag ‘n gyselaarsdrama by die Mangaung- Korrektiewe Sentrum buite Bloemfontein bevestig. Andy Baker, hoof van G4S Africa, sê die bestuur van die gevangenis hanteer die situasie, maar hy het nie nadere inligting bekend gemaak nie. Baker sê gebeurlikheidsplanne is gereed. ‘n Gemeenskapsradiostasie het vroeër berig dat vier gevangenes Woensdagoggend ‘n vroulike bewaarder  as

Lees verder: Gyserlaarsdrama volg na afdankings

Ombudsman vir belasting aangewys

Pravin Gordhan, minister van finansies, het Dinsdag die land se eerste belastingombudsman aangewys. Die afgetrede regter Bernard Ngoepe sal die pos beklee. “Die kantoor is bedoel om belastingbetalers van ’n bekostigbare meganisme te voorsien waardeur hulle administratiewe probleme kan hanteer wat nie deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) opgelos kan word nie. “Regter Ngoepe het grondige

Lees verder: Ombudsman vir belasting aangewys

Selfoonoproepe kan goedkoper word

Konsepregulasies wat oproepe na ander selfoonnetwerke glo aansienlik goedkoper sal maak, word Vrydag gepubliseer. Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het Woensdag in ’n verklaring gesê hy het die 2010-tariewe hersien as deel van ‘n voortgesette poing om “die hoë koste van kommunikasie” in die land te verlaag. Okosa het vroeër gesê hy meen die

Lees verder: Selfoonoproepe kan goedkoper word

Djonnitin Jansen se rassistiese nyd

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Djonnitin Jansen, rektor van Kovsies, voel klaarblyklik weer afgeskeep en / of verveeld, en het derhalwe besluit om sy gunstelingteiken, Afrikaners, by te kom. Kan ook wees dat Djonnitin groter politieke ambisies as ‘n blote rektorskap het, en watter geriefliker teiken is daar vir

Lees verder: Djonnitin Jansen se rassistiese nyd

Ouers van swart drenkelinge afgevlieg see toe

Die ouers van die twee seuns van ‘n skool in Noordwes wat vroeër naby Kampsbaai in Kaapstad in die see verdwyn het, sal die omgewing vandag besoek. Die Onderwysdepartement in die provinsie sal die ouers na die gebied toe laat vlieg. Die seuns van ‘n laerskool op Zeerust, het probeer om ‘n medeleerling uit die

Lees verder: Ouers van swart drenkelinge afgevlieg see toe

Agang gaan glo korrupsie uitskakel

Die leier van Agang SA en voormalige amptenaar van die Wêreldbank, Mamphela Ramphele, sê haar party se visie is om die Grondwet te beskerm deur korrupsie uit te skakel. Sy het deelgeneem aan ‘n bespreking saam met die voormalige leier van die DA, Tony Leon, voor lede van die Joodse gemeenskap in Kaapstad, wat gehou

Lees verder: Agang gaan glo korrupsie uitskakel

Korrupte munisipale amptenare gewaarsku

Die Minister van Samewerkende Regering, Lechesa Tsenoli, het korrupte munisipale amptenare gewaarsku dat hulle met die volle mag van die reg te doen sal kry. Tsenoli het by die konferensie van die Vereniging van Komitees oor Openbare Rekeninge in Port Elizabeth gesê hy wil aanstaande jaar die aantal munisipaliteite met skoon oudits vermeerder. Hy het

Lees verder: Korrupte munisipale amptenare gewaarsku

‘Iran is so gevaarlik soos 50 Noord-Koreas’

Die Israelse eerste minister Benjamin Netanyahu het tydens sy toespraak by die sitting van die VN se Algemene Vergadering ‘n waarskuwing gerig teen die regering van Iran. Hy het die nuwe president Hassan Rouhani as ‘n “wolf in skaapsklere” bestempel en gesê Israel sal nooit ‘n Iranese kernprogram toelaat nie. Hy het gesê Iran is

Lees verder: ‘Iran is so gevaarlik soos 50 Noord-Koreas’