“Die woede in my sal ná ‘n paar dae uitgewoed wees.” Só skryf Michael le Cordeur in sy hoeveelste forumartikel in Die Burger (10 deser, p 15). Soos gebruiklik vestig die koerant die aandag daarop dat Le Cordeur die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR) is. Hierdie keer skryf Le Cordeur egter nie oor Afrikaans
Afrikaans verdien beter as De la Rey en Titus se afskeep van taal
In Beeld (12 deser) is daar twee berigte oor Afrikaans wat my noop om kommentaar te lewer. Albei is dadelik op die webwerf van die Afrikaanse Taalraad hergepubliseer, blykbaar omdat gereken word dat dit Afrikaans bevorder. Die een artikel handel oor Cheryl de la Rey, die rektor van die Universiteit Pretoria (UP), se uitlatings oor
Lees verder: Afrikaans verdien beter as De la Rey en Titus se afskeep van taal
‘Zim se geletterdheid hoogste in Afrika’
Zimbabwe is glo die land in Afrika met die hoogste geletterdheid sê ‘n swart webwerf. Volgens die nuutste opname is die land se geletterdheid 90,7%. Die land se geldeenheid is egter minder werd as muurpapier. New Zimbabwe.com, het pres. Robert Mugabe geprys vir Zimbabwe se goeie geletterdheid “omdat hy in 1980 na onafhanklikheid onderwys as
Zuma is perdfris sê Mantashe
President Zuma sal Dinsdag in die Nasionale Vergadering sy staatsrede lewer, het Gwede Mantashe, ANC-sekretaris-generaal, gesê. Daar was onlangs bespiegelinge oor die president se gesondheid, maar Mantashe het die versekering gegee dat hy op die been is tydens ’n inligtingsessie by die parlement. Mediese besonderhede oor sy toestand is nie bekend nie. Zuma se staatsrede is
Markte hou asem op vir SA se kredietgradering
Markte hou asem op in die aanloop tot die bekendmaking van die graderingsagentskap Standard&Poor se jongste graderingsvoortuitsigte vir Suid-Afrika, het RSG berig. Die meeste ontleders verwag dat die kredietgradering afwaarts aangepas sal word teen die agtergrond van trae ekonomiese groei. ‘n Afwaartse aanpasssing van die land se kredietgradering beteken dat die regering en staatsbeheerde maatskappye
Oproermakers by Wêreldbeker uiteengejaag
Die Wêreldbekersokkertoernooi het Donderdagaand in die Corinthians-arena in Sao Paolo afgeskop. Meer as 60.000 sokkergeesdriftiges en 12 buitelandse staatshoofde was by die skouspel teenwoordig. Die kleurvolle openingsseremonie is gekenmerk deur geweldadige betogings in die stad Die polisie moes traanrook en rubberkoeëls inspan om oproermakers uiteen te jaag. Brasilië het ná die opening in die
Ooreenkoms in platinumbedryf kom
Die rand het effens verstewig teen die meeste geldeenhede nadat sprake van ‘n moontlike ooreenkoms tussen platinum-maatskappye en stakende mynwerkers bekend geraak het. Die twee twistende partye sal waarskynlik ‘n ooreenkoms bereik om ‘n einde te bring aan die uitgerekte staking in die platinumbedryf. Die ooreenkoms sal waarskynlik nog dié week onderteken word. Dit sal
Somaliërs vlug uit Mamelodi, Pretoria
Somaliese winkeleienaars van Mamelodi-Oos, Pretoria is gedwing om uit die gebied te vlug. Hulle skuil tans in ‘n huis in Pretoria-Wes met skaars genoeg ruimte, eerder as om die dood te trotseer. Dit volg na xenofobiese aanvalle op hul winkels wat geplunder is. Een van hulle is glo doodgemaak sedert die geweld Saterdag begin het.
Gouddiewe wat miljarde steel vas
‘n Multimiljard-rand internasionale gouddiefstal- en smokkelsindikaat is in Johannesburg oopgevlek. Die diewe het plase, beeste en luukse huise en voertuie gekoop van die geld wat hulle deur hulle buit verdien het. Van die mynwerkers het maand meer as R11.000 verdien. Maar dié lekker lewe het pas tot ‘n einde gekom. Valke en mynsekuriteitsamptenare het 18
Zuma belowe Nkandla-verslag binne 30 dae
President Zuma het belowe om die finale Nkandla-verslag binne 30 werksdae bekend te maak. Hy het reeds die voorlopige Nkandla-verslag van die spesiale ondersoekeenheid (SOE) ontvang. Zuma het Woensdag aan die speaker van die nasionale vergadering (NV) bevestig dat die verslag uitgereik sal in ‘n brief wat in die parlement ter tafel gelê is. In
