Somaliese winkeleienaars van Mamelodi-Oos, Pretoria is gedwing om uit die gebied te vlug.
Hulle skuil tans in ‘n huis in Pretoria-Wes met skaars genoeg ruimte, eerder as om die dood te trotseer.
Dit volg na xenofobiese aanvalle op hul winkels wat geplunder is. Een van hulle is glo doodgemaak sedert die geweld Saterdag begin het.
Sowat 300 mans, vroue en kinders woon nou saam in die huis wat deur Somaliërs besit word Pretoria-Wes.
“Ons oorweeg dit om terug te gaan na ons oorloggeteisterde land,” het een winkeleienaar gesê.
Hy was een van ‘n groep wat die dood ontsnap het Dinsdagaand in Mamelodi-Oos, nadat ‘n mede-Somali aangeval is deur ‘n groep swart jeugdiges wat ook toegeslaan het op sy spazawinkel en dit leeg gesteel het.
Die groepe van tot 100 jong swartes, plunder die winkels van alles – van kos tot vate paraffien, koeldrank en lugtyd-bewyse.
Die Somaliërs het gesê een eienaar was in Pretoria-Wes toe hy in kennis gestel is dat sy winkel aangeval word. Hy het daarheen gehaas, en is vermoor deur ‘n woedende skare, het hulle gesê.
“Sy gesig was ‘n groot gemors,” het ‘n ander Somaliese man gesê.
“Die stad en die regering het nie ingegryp in die humanitêre krisis nie, miskien is ons beter af as ons teruggaan huis toe,” het een gesê. Hulle sê die polisie ignoreer hulle.
Kapt. Tsekiso Mofokeng het gesê die ondersoek na die aanvalle duur voort.

Gaan huistoe.
Fantasties! Somalië is noorde toe, hoor?
Weet hulle van noord. of moet mens hulle dalk net help en hulle gesigte in die algemene rigting draai en sê daarshy flaffie vat hom.
En moenie julle kakkerlakke vergeet nie!
Dit is dalk die begin van die groot trek(vlug).
Hou Noord, deur Beitbrug, deur Ziem, deur Congo en sie daar by julle regte tuiste
Hoe pas 300 mense in ‘n huis, waar slaap almal, hoe bad almal, hoehaaa, hulle bad nie. Nee wat, hit the road jack(s)-en vat sommer so paar Nigeriers saam, hulle sal wel die pad vind na hulle land.
Beurtslaap en beurtbad/stort.
As hulle dit met rakkers van hulle eie kleur doen wat gaan hulle aan die blankes doen as hulle die geleentheid kry?
Is hulle nie alreeds besig nie?
Ja hulle is maar nie op die skaal wat hulle hierdie mense op ‘n knop jaag nie. Dit lyk my hulle is nog te bang daarvoor.
Weet jy, Rooikop, terwyl hulle so onder mekaar maai gaan ek maar net rustig terugstaan en hulle al die spasie gee wat hulle nodig het!
Verkrag, martel, vermoor, die wreder die meer satisfaksie put hulle daaruit.
Alweer Afrikanerwreedheid?
Ek wonder of hulle verwag dat iemand hulle moet keer om terug huis toe te gaan?
Hulle verwag seker dat ons moet help en hulle teen die barbare beskerm. Nou moet Allah en Zuma hulle grens toe vat, en vir die skade opdok. Ek glo nie daar sal geld wees vir dit nie, hulle het in elkgeval nooit belasting betaal nie!
Hulle oefen vir die Olympics.
Hulle kom uit ‘n land met die haglikste toestande op hierdie aardbodem: oorlog, misdaad, hongersnood en ellende. Dat hulle nou weer wil teruggaan soontoe is ‘n aanduiding van hoe dit hier gaan.
Ek belowe, ek belowe, ek be……………
Laat ons net iets duidelik kry. Dat hierdie mense uit ‘n miserabele mishoopland na Suid-Afrika kom om ‘n beter heenkome te vind kan ‘n mens hulle nie verkwalik nie. Dit gaan vir almal maar om oorlewing. Die probleem lê by hierdie, ewe miserabele, regering van ons, wat vir die een of ander rede rede wat net in hulle verwronge brein kan uitbroei, toelaat dat hierdie mense by die honderdduisende die land binnestroom. Interessant is dat die plaaslikes wat van harde werk en vernuftigheid nog nooit gehoor het nie, en dink dat alles pasella in hulle skoot moet val, nou ook afgunstig is op hierdie Somaliërs wa skynbaatr wel op hulle manier iets tot stand probeer bring.
Somaliërs vlug uit Mamelodi
en Pakistanies moet hul tassies pak
Glo maar hierdie doemprofeet
hier kom groot k..k
Die barbare
het moord in hul are
dit broei en bruis al jare
die jillende gillende swart skare
Glo maar hierdie doemprofeet
hy praat net omdat hy weet
dié gemors wat kom, is onafwendbaar
maak jou reg, maak jou klaar
Die ruwe boorlinge
Omsingel ons in lokasie kringe
Die dag as die uhuru-zela blaas
sterf die witman in stad en plaas
Glo maar hierdie slegte nuus
Wat jy moet doen is JY moet kies
vlug of jy sal moet veg
wat is slim, wys of reg?
Hi Dolk … bly om te sien jy is nog hier!
As ek hier n tussewerpsel mag plaas die Somaliers is van die weinige swart rasse wat hard werk en entrepeneurskap probeer vestig. Die
Zimbabwiers en Nigeriers is die moordenaars en parasiete en krinminele
sindikate onder meer.