Markte hou asem op in die aanloop tot die bekendmaking van die graderingsagentskap Standard&Poor se jongste graderingsvoortuitsigte vir Suid-Afrika, het RSG berig.
Die meeste ontleders verwag dat die kredietgradering afwaarts aangepas sal word teen die agtergrond van trae ekonomiese groei.
‘n Afwaartse aanpasssing van die land se kredietgradering beteken dat die regering en staatsbeheerde maatskappye meer sal betaal vir buitelandse krediet.
Fitch het sy vooruitsig vir Suid-Afrika se ekonomie afwaarts aangepas van bestendig na negatief. Die land se langtermyn-kredietverleningsgraderings is op trippel-B behou.
Die afgradering volg op swak groeivooruitsigte vir die bruto binnelandse produk vir die jaar, nadat die eerste kwartaal reeds negatiewe ekonomiese groei getoon het.

Die regering en semi-staats besighede gaan meer betaal??? Julle bedoel seker ons belasting betalende kippies gaan weer die gelag moet betaal?
Hulle brom mos nou al ‘n rukkie daaroor om BTW te verhoog.
Die ANC is platsak, hy het geld bitter nodig en e-tollie het nie betaal nie. As BTW verhoog word sal my grootste troos wees dat ALMAL dan gaan bydra en nie net ‘n handjie vol wit idiote nie!
As hulle die BTW op produkte in meer klasse klasse indeel (daar is alreeds 2 klasse nl. produkte van BTW onthef en produkte waarop BTW gehef word) en met behulp van die sensus en ander data kan hulle verskillende produkte teen verskilende koerse belas. Dink net wat sal gebeur as hulle die data wat die winkels met hulle “lojaliteitskaarte” versamel in die hande kry. Ons sal weer meer betaal.
As dit val is daai Mandela R5 wat mense so gekoop het nog minder werd, dan sal 4 van hulle nodig wees om ‘n brood te koop en dit net agv Poor Standard se poging.
Hierdie afwaartse beweging en agteruitgang van binnelandse produk kan ongetwyfeld direk aan die regering se deur gelê word, wat geen poging aangewend het om die boere op plase te beveilig nie asook hulle dreigemente van plase afneem wat beslis die ekonomie vernietig het.
Dan word al ons plaaslike rou materiaal uitgevoer en ten duurste terug gekoop van onder meer Sjina (yster erts).
JY kan nie distels saai en tamaties maai nie.
geen marktwerking op de waardering van de inbreng van politieke bestuurlijke elite.
Dan zou er geen enkele meer in een BMW 730 o.a. uit het hek van de SA ambassade aan de Tiergarten Berlijn worden gereden.
Veelvraat Gill Marcus gebruikt ook alleen ‘we’ /ons in het ruimere verband als er problemen en lasten opduiken en te verdelen zijn en bij loze beloftes.
Goeiemore Hans,
Dit sal nou alhoemeer navore kom – soos Suid Afrika alhoemeer onherstelbaar agteruit gaan – hoe n groteske leun die vermoë van die ANC om te regeer, is.
Soos ek dit sien gaan die Sjinese alreeds Suid Afrika oorgeneem het teen die tyd wat Europa wakker skrik en besef dat hulle miljarde wat hulle in die swart regering se bodemlose put gestort het was gemorsde hulp. Onlangs het hier weer 4 honderdduisend Sjinese die land binne gestroom en die Sjinese sal nie so baie Sjinese na Suid Afrika toe laat kom as daar nie vir hulle sekuriteit ingebou is erens nie.
Goede morgen Riempies. Voor de Chinees in Hong Kong, Formosa, China. SA of Chinatown telt ook alleen harde valuta in eenrichtingsverkeer.
Omkleed met een dagelijkse gebruikelijke ‘zakelijke’ uitstap naar een escorthuis in Taipeh als onderdeel van de ‘zakencultuur’.
Toen de Chinees echter AMEV/Fortis in Nederland met een interessant bod wilde overnemen, VOOR de dramatische neerval, stuitte dat echter op politieke onwil ! (aangestuurd vanuit de VS)
400.000 ?!? Er zijn er daar natuurlijk ook zat waar men wel vanaf wil door ze elders onder te brengen.
Dit is juis wat die probleem hier plaaslik is – In Belgie en Nederland was daar die politieke wil om nie te vervreem nie – maar wat het ons hier om op staat te maak – n regering wat Suid Afrika net sien as bron van rykdom en oor geen patriotisme beskik wat Suid Afrika betref nie – vir die swart regering het Suid Afrika net finansieële voordeel en geen prys is te hoog om daarvoor te betaal nie – selfs nie die
vervreemding van ons land nie.