Dan Roodt: Wat van ‘n Groot Trek terug Suid-Kaap toe?

Charles Smith vra vanoggend na watter land ons behoort te emigreer, gegewe die verval en polarisering in Suid-Afrika. Hy skryf: Een van die dae gaan Afrikaans ’n taal wees wat jy vir die kombuis, kerk en vleisbraaivure los. Die meeste van ons het nie boe of ba gesê oor Kovsies wat Ingels word nie. Sodra

Lees verder: Dan Roodt: Wat van ‘n Groot Trek terug Suid-Kaap toe?

Iran hou 10 Amerikaners aan wat gebiedswater betree

Iran hou 10 Amerikaanse soldate aan nadat beslag gelê is op twee skepe wat volgens die VSA “per ongeluk” in Iranse gebiedswater gevaar het. Dié voorval kom te midde van spanning in die aanloop tot die verwagte implementering van die P5+1-kernooreenkoms met Iran wat in Julie 2015 bereik is. Die ooreenkoms kan na wat berig

Lees verder: Iran hou 10 Amerikaners aan wat gebiedswater betree

Oxford probeer skerm vir Rhodes

Die kanselier van die Universiteit van Oxford het gemaan teen die herskryf van geskiedenis. Chris Patten het sy eerste openbare kommentaar gelewer sedert die studente-veldtog om Cecil John Rhodes se standbeeld in Suid-Afrika te verwyder. Patten sê die geskiedenis is nie ‘n leë bladsy waarop mense hul eie weergawe van dit wat moes wees, kan

Lees verder: Oxford probeer skerm vir Rhodes

Olie sak, maar nie by SA pompe nie

Die prys van ru-olie op internasionale markte het tot sy laagste vlak in nagenoeg 12 jaar geval, maar brandstofpryse in Suid-Afrika bly hoog. Brent, wat as ‘n rigtingwyser beskou word, het tot onder $30 per vat gedaal ná berigte dat Amerikaanse olievoorraad toegeneem het. Kenners sê die situasie sal nie gou verander nie te midde

Lees verder: Olie sak, maar nie by SA pompe nie

Limpopo verskaf slegs hulp aan swart boere

Wit boere in Limpopo kla dat die departement van landbou slegs veevoer aan swart boere verskaf. Die bestuurshoof van Agri-Limpopo, Willem van Jaarsveld sê die departement se droogtehulpprogram sluit wit boere deur middel van sy kategorieë uit. Intussen sê die departement se woordvoerder, Selby Makgotho dit is onmoontlik om aan alle boere voer te verskaf

Lees verder: Limpopo verskaf slegs hulp aan swart boere

Trump glo Duitse volk sal Merkel met geweld omverwerp

Die Amerikaanse presidensiële voorloper Donald Trump het Dinsdag gesê die Duitse volk sal met geweld van kanselier Angela Merkel Merkel ontslae raak. “Ons het ‘n bietjie van ‘n situasie wat ‘n trojaanse perd kan wees. Jy kyk na wat gebeur in Duitsland. Keulen het nog nooit ‘n probleem gehad nie. Keulen, Duitsland. Reg? Alles piekfyn.

Lees verder: Trump glo Duitse volk sal Merkel met geweld omverwerp

Kringtelevisie toon Saoedi-selfmoordbommer in Turkye

Kringtelevisiebeeldmateriaal wat vrygestel is deur die Turkse owerhede toon die Saoedi-selfmoordbomaanvaller wat ‘n groep Duitse toeriste saam met homself in Istanbul opgeblaas het. Turkse owerhede het ook drie Russiese burgers, vermoedelik Moslems, met vermeende bande met die Islamitiese Staat in hegtenis geneem in verband met die bomontploffing Dinsdag in Istanboel waarin 10 mense omgekom het.

Lees verder: Kringtelevisie toon Saoedi-selfmoordbommer in Turkye

Finland: Kinderen en vrouwen worden aangerand door asielzoekers

De politie in Helsinki waarschuwt nu dat bendes volwassen asielzoekende mannen uit het midden-oosten zich door de stad begeven en systematisch Finse vrouwen en meisjes aan seksuele intimidatie blootstellen. “Jonge vrouwen en meisjes worden benaderd, achtervolgd, en op verschillende manieren aangerand. Meestal zijn het kinderen jonger dan 15 jaar die het slachtoffer worden”, zegt politiechef

Lees verder: Finland: Kinderen en vrouwen worden aangerand door asielzoekers

Swart onderwysers te bang vir bruin skool

Die Roodepoort primêre skool, wes van Johannesburg begin vanoggend die nuwe skooljaar sonder vyftien swart onderwysers, het RSG berig. Die onderwysers het nie vir werk aangemeld nie weens vrese vir hulle veiligheid. Onderrig by die bruin skool was verlede jaar vir weke ontwrig na betogings deur sommige ouers oor die aanstelling van ‘n swart skoolhoof

Lees verder: Swart onderwysers te bang vir bruin skool

Hulpbron-nasionalisme raak warm in Niger

Hulpbron-nasionalisme is tans ‘n baie warm onderwerp in Niger. Hama Amadou, ’n groot opposisierolspeler, wat ­toestemming het om in Februarie ’n kandidaat in Niger se ­presidentsverkiesing te wees, se poging om Maandag uit die ­gevangenis vrygelaat te word, het misluk. Hy het sy versoek tot die ­appèlhof gerig. President Mahamadou Issoufou, ’n ­sleutelbondgenoot van die

Lees verder: Hulpbron-nasionalisme raak warm in Niger