praag.co.za

Oxford probeer skerm vir Rhodes

Written by

in

,

Die kanselier van die Universiteit van Oxford het gemaan teen die herskryf van geskiedenis.

Chris Patten het sy eerste openbare kommentaar gelewer sedert die studente-veldtog om Cecil John Rhodes se standbeeld in Suid-Afrika te verwyder.

Patten sê die geskiedenis is nie ‘n leë bladsy waarop mense hul eie weergawe van dit wat moes wees, kan skryf nie.

Hy het gesê studente wat die standbeeld wil verwyder moet vinnig begin dink daaraan om hul studies elders voort te sit.

Hy sê ook dié weergawes is dikwels gegrond op mense se eie hedendaagse sienings en vooroordele. Die protes wat by die Oriel Kollege begin het, is geïnspireer deur die Rhodes Must Fall-veldtog in Suid-Afrika.

Patten sê ten spyte van hoe die geskiedenis Rhodes uitbeeld, het hy ‘n groot bydrae gelewer om mense te vorm wat hulle beywer het teen apartheid.

‘n Debat sal binnekort gehou word oor Rhodes se verbintenis tot swart oorheersing. Byna 200 studente wat Rhodes-beurshouers is, het ‘n onderneming geteken dat die beursgeld nie hulle stilte teen die vergrype van imperialisme sal waarborg nie.

Rhodes se geloof in die superioriteit van die Britse ras is oorbekend.

Patten wat Britse koloniale beheer oor Hong Kong aan China afgestaan het, het egter Nelson Mandela probeer voorhou as ‘n bewys van hoe baie Brittanje van swartes hou wat Rhodesbeurse ontvang.

Ná die veldtog by die Universiteit van Kaapstad wat veroorsaak het dat die standbeeld verwyder is, het die Rhodesbeursraad aangekondig dat hulle die beursgeld gaan verhoog sodat meer swartes dit kan ontvang.

Comments

6 responses to “Oxford probeer skerm vir Rhodes”

  1. eduard Avatar
    eduard

    “What is good for the goose, is good for the gander”. Die Geallieerdes het die geskiedenis herskryf na die 1ste en 2de Wereldoorloe. Nou moet hulle maar tevrede wees met wat hulle toegedien word.

    1. Guest Avatar
      Guest

      The kangaroo court in Nuremberg, according to Nuremberg #2 Thomas Dodd, was run for 75% by Jewish staff. Just like the one in SA, the TRC. WW2 was a war of the Jews against white Europeans, fought by their proxies USA and USSR and Jewish paid infiltrator Winston Churchill.

    1. Guest Avatar
      Guest

      Yes sadly this is the Jewish legacy for South Africa.

  2. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Rhodes was lank in die graf voor die woord apartheid bekend geword het,waar kon hy n bydrae lewer wat n bol wind!
    Dit kom voor asof hy die wat Rhodes wil vervang van studies wil weerhou, dit sal nou n interessante oefening afgee.
    Die Empire wat Patten verteenwoordig het seker alleenreg op gekiedenis verdraaiing soos die slag van Amajuba.

    1. G Avatar
      G

      Dis al wat die arme Rooinekke nog oor het: Hulle eie fabels oor hoe slim en oulik hulle is. Die feite weerspreek hulle wonderlike weergawe. Hulle het 2 oorloë geveg om alles wat hulle nog oorgehad het ook te verloor, uit gewone jaloesie omdat hulle so sleg afsteek by die Duitser. Ek het eintlik gedink ek moet begin geld insamel vir Jeremy Corbin. Hy sal hulle einde verhaas.

Leave a Reply