Die Amerikaanse presidensiële voorloper Donald Trump het Dinsdag gesê die Duitse volk sal met geweld van kanselier Angela Merkel Merkel ontslae raak.
“Ons het ‘n bietjie van ‘n situasie wat ‘n trojaanse perd kan wees. Jy kyk na wat gebeur in Duitsland. Keulen het nog nooit ‘n probleem gehad nie. Keulen, Duitsland. Reg? Alles piekfyn. Alles pragtig. Skoon en netjies. Mooi. Geen probleme nie. Nou sit hulle met onluste, hulle sit met verkragtings,” het Trump gesê tydens ‘n veldtogoptrede in Cedar Falls, Iowa.
“Het jy gehoor van die Nuwejaarsaanval? Dit was soos ‘n ramp. En die Duitse volk gaan oproerig raak. Die Duitse volk gaan aan die einde Angela Merkel omverwerp. Ek weet nie wat de hel sy gedink het nie. Maar hulle het miljoene mense in Duitsland laat instroom, wat hulle nie stop nie.”
Massaverkragtings en geweld deur migrante het die Duitse volk teen hul land se multikulturele Willkommenskultur, of “welkomkultuur” in opstand gebring.
Maandag het Pegida, die Duitse akroniem vir Patriotiese Europeërs teen die Islamisering van die Weste, ‘n massiewe saamtrek in Leipzig gehou.
“Hierdie Moslemvlugtelinge ‘n totale terreuraanval teen Duitse vroue begin,” sê Tatjana Festerling, ‘n leidende aktivis van die anti-Moslem-beweging in Duitsland. “Hulle toon dat alles waaroor ons gewaarsku het, waar is. Integrasie is nie moontlik nie.
“As die meerderheid burgers by hulle verstand was, sou hulle in opstand gekom het,” het sy bygevoeg tydens ‘n toespraak by die geleentheid.
Die Leipzigse staatsaanklaer oorweeg die vervolging van Festerling vir die uitbuiting van die vryheid van uitdrukking, openbare aanhitsing van kriminele dade en oproer.
In Keulen het woedende inwoners, gebrandmerk as “regse vigilantes” in die media deurgeloop nadat ses Pakistani’s, drie swartes van Guinee en twee Moslems aangeval is in weerwraakgeweld.
Saterdag het die polisie ‘n waterkanon en pepersproei teen Pegida ondersteuners ingespan om linkse betogers in Keulen te beskerm, nadat die polisiehoof vroeër afgedank is weens die massaverkragtings.
Byna geen Moslem is aangekla na die Nuwejaarsgeweld nie, terwyl die polisiehoof sy werk verloor het omdat hy erken het dat hulle magteloos voor die massaverkragtingsaanslag was.
Drie offisiere en ‘n verslaggewer is beseer in botsings in Keulen.
“Sedert die eerste Pegida-aktiwiteite in 2014 sien ons dat baie mense begin om by politieke betogings aan te sluit en daar meer aktief optree,” sê Patrick Fels ‘n owerheidswaarnemer van Keulen.
Daar is slegs 50 000 soldate in die Duitse weermag wat ‘n bevolking van ongeveer 82 miljoen moet beveilig. Indien gewone burgers nie hulle eie beskerming behartig nie, sal die sosiale orde gou ineenstort.
Die verlinkse Duitse media wil egter verhoed dat Duitsers teen die nie-wit verkragters optree.
Die kommunistiese mediapropaganda is ook bekommerd oor die sogenaamde “Odin-soldate” in die noorde van Finland.
In ‘n aantal stede, is ongewapende maar sterk manne besig om die strate te patrolleer om “onreëlmatighede” te voorkom waar migrante saamgetrek is.
Tot dusver het die polisie hierdie samewerking verwelkom. Die meeste indringers in Finland kom uit die Noorde via Rusland.
Die gedienstige NWO-hoofstroommedia in Duitsland is tans besig om sulke mense as “regse ekstremiste” te brandmerk.

What is happening is Europe is planned. It’s not just ‘intelligence errors’ or ‘not being tough enough.’ Those ‘explanations’ are just cover-stories, propaganda, PR. It’s ‘crowd control’ against whites. The fundamentalist-Sunni royal family of the Sauds have bought the highest levels of the US government in order to control American foreign policy, especially the ongoing wars in Iraq, Libya, Syria. Russia is their main competitor. The Saud family dwarfs any other buyer of American armaments. NATO member Turkey (after shooting down a Russian plane over Syria) is at war against Russia, because Turkey is trying to defeat the military campaign by Russia to destroy the many fundamentalist Sunni groups, jihadist groups including Al Qaeda and ISIS. This is a more realistic explanation of America’s decades-long catastrophic failures to make significant progress in eliminating even a single one of the numerous jihadist groups around the world.
Moenie vergeet om die mense te noem wat jy nie mag identifiseer nie. Hulle beheer die koningshuis. Dis hulle beursie.
Paul Craig Roberts also says that the only way for America to reform is through street violence.
Trump is 100% reg, dardie karakters is vreemdelinge in ‘n vreemde land wat net toegelaat is, soos Trump sou sê, sonder enige dokumentasie of skandering. Jy weet nie wie of wat die ouens is nie, waarvan die oorgrote meerderheid mans is. As die polisie en weermag te slap is, moet die publiek saamstaan, die reg in eie hande neem en die ouens uitjaag.
Trump has a problem too, because racially, the GOP is simply communist. The GOP wants to embrace all races but no colored is interested in Trump. In 1965 America was demographically 90:10, today it is 60:40 and 50:50 at the toddler level. Republicans are co-responsible for the racial implosion of their country, something Trump will have to with soon. At least Europe is white.
Merkel is ‘n edomjood en ‘n kommunis. Sy het geweet wat sy doen. Die Duitse volk moet haar ‘n “mussolini” behandeling gee.
Leopold Scholtz met sy ewige geteem oor die “verregses” is nou baie stil. Sy Broederbond vriendekring is seker besig om vinniger te krimp as sy alreeds baie klein analitiese insigte.
In Duitsland zijn nog veel schietclubs en jagerverbanden met wapens en ook de jeugd oefent daarmee. Elk gehucht op het platteland heeft een schietbaan. En in o.m. Keulen stijgt de vraag naar wapenvergunningen.
In Nederland echter hebben vrijwel uitsluitend criminele ‘migranten’ wapens. En die hebben ze sinds de jaren ’60, onder namen als ‘gastarbeider, migrant, asielzoeker, vluchteling’ ook al vaak gebruikt met duizenden doden tot gevolg in ‘normale(allochtonern) misdaad’. Waarbij de afkalvernde rechtstaat het nakijken heeft en politieke quasi wetenschappers de harde feiten 24/ trachten te marginaliseren, zo niet knalhard te verzwijgen.
https://www.contra-magazin.com/2016/01/waffenhaendler-verzeichnen-eine-steigende-nachfrage/
Who will the Germans be shooting? North Rhine-Westphalia interior minister Ralf Jaeger, blamed German negative reaction on the rightwing. Jaeger said, «What happens on the right-wing platforms and in chat rooms is at least as awful as the acts of those assaulting the women… This is poisoning the climate of our society».