LP’s eis dat SABC-voorsitter afgedank word

Die parlementêre portefeuljekomitee oor kommunikasie het Woensdag besluit dat Ellen Tshabalala, SABC-voorsitter, uit haar amp verwyder moet word. ‘n Ondersoek deur die komitee of Tshabalala oor haar akademiese kwalifikasies gelieg het, het haar skuldig bevind op twee aanklagte van wangedrag. “Ons beveel aan dat sy uit die SABC se raad as voorsitter en raadslid verwyder moet word,”

Lees verder: LP’s eis dat SABC-voorsitter afgedank word

Eskom waarsku hele land oor kragonderbrekings

Eskom het kragverbruikers gewaarsku dat beurtkkrag van Donderdag asook oor die naweek ingestel kan word. Die waarskuwing is Woensdag uitgereik dat beurtkrag weer ingestel kan word indien die druk nie op die kragnetwerk verlig word nie. “Ons gebruik tans ons noodreserwes,” het Andrew Etzinger, woordvoerder van Eskom, gesê. “Na verwagting gaan die noodreserwes voor die einde van

Lees verder: Eskom waarsku hele land oor kragonderbrekings

Suidooster blaas brande in Kaapstad aan

Brandbestryders het Woensdagmiddag steeds teen die hange van Vlaeberg – beter bekend as Seinheuwel – asook Leeukop gespook om vure te blus. ‘n Brand het Dinsdagaand uitgebreek en is deur die Suidooster aangeblaas. Liezl Moodie, woordvoerder vir Kaapstad se brand- en reddingseenheid, het omstreeks 12:00 aan Sapa gesê daar is steeds brandbestryders op die toneel om smeulende boomstompe dop te hou. Daar

Lees verder: Suidooster blaas brande in Kaapstad aan

Moetiemoordplan teen premier gefnuik

‘n Swartvrou is Dinsdag in hegtenis geneem nadat sy ‘n toordokter genader het om die Noordwes-premier Supra Mahumapelo en die uitvoerende burgemeester van Mahikeng, Gosiame Seatlholo, te vermoor, het die Valke gesê. “Die 42-jarige raadslid is in die vroeë oggendure in Mmasebudule in hegtenis geneem,” het Paul Ramaloko, woordvoerder van die Valke, gesê. Die vrou het

Lees verder: Moetiemoordplan teen premier gefnuik

EFF rig dringende aansoek teen skorsing

Die regspan wat die 20 geskorste EFF-parlementslede verteenwoordig, vergader vandag met die regterpresident van die Wes-Kaapse Hooggeregshof, John Hlophe, oor ‘n regter om die party se dringende aansoek teen die skorsing aan te hoor. ‘n Aantal lede is vir dertig dae geskors sonder betaling.   Die EFF se regsverteenwoordiger, Luvuyo Godla sê hulle gaan ook

Lees verder: EFF rig dringende aansoek teen skorsing

Oproeriges suid van Johannesburg versper Lawleyweg

Oproeriges in Lawley, suid van Johannesburg het verkeer op ou Lawley-weg tot stilstand gedwing. ‘n Woordvoerder van die Metropolisie, Wayne Minnaar sê dele van die pad word versper met rotse en brandende buitebande. Die oproermakers is glo ontevrede omdat hulle nie elektrisiteit het nie. Minnaar het aanbeveel dat die K43 en R580 as alternatiewe roetes gebruik word om

Lees verder: Oproeriges suid van Johannesburg versper Lawleyweg

Swart plaasaanvaller gevonnis

‘n Swart plaasaanvaller is tot 15 jaar tronkstraf gevonnis nadat hy ‘n egpaar lewendig wou verbrand. Die wrede aanval op Jan Pretorius, 72, en sy vrou op 18 November 2012 op hul plaas Uitschot in Noordwes, is aan die sewen-en-twintigjarige Hans Lekgetho verbind. “Lekgetho is Vrydag gevonnis vir die misdade wat hy saam met twee minderjariges gepleeg

Lees verder: Swart plaasaanvaller gevonnis

R36 by Tzaneen onbegaanbaar weens oproer

Oproeriges het verkeer op die R36 tussen Tzaneen en Hoedspruit Woensdagoggend ontwrig. Die polisie is in die gebied ontplooi om die situasie onder beheer te probeer kry. Dié pad in Limpopo is deur swart oproermakers onbegaanbaar gemaak met brandende voorwerpe. Die oproeriges eis lopende water en beter paaie. Die inwoners van Mokgolobotho het sowat twee maande gelede ‘n griefskrif aan die

Lees verder: R36 by Tzaneen onbegaanbaar weens oproer

Oud-Springbok met rots deur kapers aangeval

In nog ‘n voorval van guerilla-oorlog op straat, is die oud-Springbok Hannes Strydom eergister op straat in Waterkloofrif deur ses motorkapers met ‘n rots aangeval. Onlangs is mev. Irene Myburg vermoor toe ‘n groot klip vanaf ‘n snelwegbrug af gegooi is. Die klip het deur die motorruit gedring, haar op die keel getref en sy

Lees verder: Oud-Springbok met rots deur kapers aangeval

Eskom-raad baklei soos kat en hond, o.a. oor R43m vir New Age-koerant

Eskom is die jongste semistaatsinstelling waarvan die raad dalk binnekort weens onbekwaamheid en binnegevegte vervang sal moet word. Die minister van openbare ondernemings, Lynne Brown, sal by die volgende kabinetsvergadering aanstaande week so ‘n voorstel indien. Volgens die New Age-koerant van gister het die voorsitter van die Eskom-raad, Zola Tsotsi, ‘n brief aan Brown geskryf

Lees verder: Eskom-raad baklei soos kat en hond, o.a. oor R43m vir New Age-koerant