‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 4. Ek wag nie om afstande te meet, relatiewe snelhede te bepaal en ingewikkelde meetkunde te doen nie, maar tol op my hak om en sit vir Joachim, Dennis en Micki agterna. My skoensole gly vir vastrap op die nat teer
Internasionale voedselprysindeks styg skerp
Die voedselprysindeks, ‘n maatstaf van die maandelikse wisselinge in die internasionale pryse van ‘n mandjie koskommoditeite, het die skerpste gestyg sedert die middel van 2012 in Februarie 2014, sê die amptelike verslag van die Voedsel-en Landbou-organisasie van die Verenigde Nasies (FAO). Sulke stygings is te danke aan sowel weerstoestande as ‘n verhoogde aanvraag, maar die
Manuel en Motlanthe tree uit
‘n Parlementêre program het die duidelikste aanduiding tot nog toe gegee dat adjunk-president Kgalema Motlanthe en minister in die presidensie, Trevor Manuel, nie sal terugkeer na die parlement na die verkiesings nie. Die program toon dat LP’s Dinsdag afskeidshuldeblyke vir beide Motlanthe en Manuel sal hou tydens ‘n sitting. Die parlement sal Donderdag ontbind na sy
Weermag gereed vir vloede
Die Nasionale Weermag is op ‘n gereedheidsgrondslag geplaas om hulp te verleen in vloedgeteisterde gebiede van Suid-Afrika. Die departement van Samewerkende Regering het bevestig dat die Weermag gereed is om in noodgebiede te ontplooi. Die departement sê die nasionale Rampbestuursentrum het provinsiale en munisipale rampbestuursentrums ingelig dat hulle voorbereidings moet begin tref om bystand te
Drie busse aan die brand gesteek
Drie busse is in Butterworth in die Oos-Kaap aan die brand gesteek, het die polisie Maandag gesê. Die bestuurders van die City to City-busse het in ’n nabygeleë hotel oornag toe die busse omstreeks 01:00 Sondag aan die brand gesteek is, het kapt. Jackson Manatha gesê. “Die polisie vermoed die busse is opsetlik aan die
VN loods aanval teen Hoetoe-rebelle in DRK
Die Verenigde Nasies en die Kongolese leër het militêre operasies in die Demokratiese Republiek van die Kongo teen die Rwandese Hoetoe-rebellegroep, die FDLR ontplooi. Die VN se nuwe ingrypingsmag wat Suid-Afrikaanse soldate insluit, sal in die oostelike deel van die land die aanval teen die rebelle loods. Die FDLR het skuiling in die reënwoude se
Twee wit polisiebeamptes vas vir aanranding
Twee wit polisiebeamptes is afgeneem waar hulle ‘n ongewapende swart Nigeriese man in ‘n Kaapstadse straat in hegtenis neem, het die polisiewaghond Opod Saterdag gesê. Die Onafhanklike Polisiedirektoraat (Opod) het gesê die beamptes, tussen die ouderdomme van 42 en 45 jaar oud, sal in die hof sal verskyn op aanklagte van aanranding. Vrydag is videomateriaal
Lyk van bejaarde by Klein Kariba opgespoor
Een van ‘n egpaar wat vermis geraak het tydens ‘n vloed by ‘n ATKV-oord, se liggaam is opgespoor. Die bestuurder van die ATKV se Klein Kariba-oord in Limpopo, dr. Wim de Wet sê die liggaam van die vermiste Elizabeth Sparrow is nog nie gevind nie. Die bejaarde egpaar was dagbesoekers. Die ramp is veroorsaak deur
Maleisië vermoed terreur by vermiste straler
Die MH370-straler van Maleisiëlugdiens wat tydens ‘n roetinevlug verdwyn het sonder om ‘n noodsein te stuur, laat ondersoekbeamptes vermoed dat ‘n skielike en katastrofiese voorval die einde van al die passasiers en bemanning beteken het. Die families van die 239 passasiers van ‘n vlug van Kuala Lumpur na Bejing, wat vermis geraak het, is aangeraai om
Afwesigheid in parlement en wetgewer onder skoot
Lede van die parlement en wetgewers kan hul plekke verloor of beboet word as hulle belangrike vergaderings misloop. Die parlementêre woordvoerder Luzuko Jacobs het gesê ‘n beleid ten opsigte van bywoning is deur die gesamentlike veelpartyreëlskomitee aanvaar. Hy het gesê lede kan hul setels verloor as hulle vir 15 of meer opeenvolgende sittingsdae in die Nasionale
Lees verder: Afwesigheid in parlement en wetgewer onder skoot
