‘n Kerkdiens in Pretoria het in chaos geëindig toe byna 40 swart kerkgangers vertrap is tydens ‘n stormloop. Die veertig is Sondagoggend beseer by die Tshwane Events Centre toe ‘n skare vorentoe gebeur het om toegang tot die perseel te kry. ER24 se woordvoerder Werner Vermaak het gesê kort voor 08:00 is paramedici en ander
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Oorverligte rugkrappery en ‘n linkse kattegeveg
Blankheid, mans en Afrikaans is drie kenmerke wat ongewenstheid in die nuwe Suid-Afrika definieer. Daardie drie was kenmerkend van die Universiteit Stellenbosch (US) van weleer. Dit is wat die ou US in die oë van linkse elemente verwerplik maak. Dit is daardie drie kenmerke wat transformering tot verswarting, vroue en Engels aandryf. Dit is egter
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Oorverligte rugkrappery en ‘n linkse kattegeveg
Rwanda verwerp derde termyn vir Kagame
Rwanda se hooggeregshof het dié week ‘n aansoek om grondwetlike wysigings verwerp om pres. Paul Kagame toe te laat om vir ‘n derde presidentstermyn te staan. “Enige artikel kan gewysig word,” het hoofregter Sam Rugege gesê toe hy die saak, wat deur die Demokratiese Groen Party gebring is, van die rol geskrap het. “Die petisie
Nobelpryswenners genees tropiese siektes
Die Nobelprys vir geneeskunde is vanjaar aan drie navorsers van Japan, China en Amerika toegeken. Die drie het middels teen die parasitiese siektes malaria, olifantsiekte en rivierblindheid ontwikkel. Die Nobel-komitee van die Karolinska-instituut in Swede het die pryswenners Dinsdag aangekondig. Die Ierse boorling William Campbell en die Japannees Satoshi Omura ontvang saam die helfte van
NAVO kla luidkeels oor Russiese veldtog teen ISIS
Die sekretaris-generaal van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie, Jens Stoltenberg, het Donderdag in Brussel gesê ministers van verdediging van die NAVO-alliansie moet NAVO se eie veiligheid oorweeg midde die “kommerwekkende toename in Russiese militêre aktiwiteite” in Sirië. Hy sê Navo is gereed om, indien nodig, magte te ontplooi om die alliansie-lid, Turkye, te verdedig. Turkye is een
Lees verder: NAVO kla luidkeels oor Russiese veldtog teen ISIS
Vliegtuig met DA-adjunk steeds soek
Die soektog na die vermiste mikroligte vliegtuig waarin die DA se adjunk-leier in Noordwes, Petro Nel in Nepal gevlieg het, het vanoggend hervat. Die voormalige DA-leier in die provinsie, Chris Hattingh, sê Nel is op vakansie in Nepal en het vir ’n besigtigingsvlug, wat veronderstel was om ’n uur te duur, geneem. Die vliegtuig, wat
Upington-dwelmverdagte bly in aanhouding
Die man wat by Upington in hegtenis geneem is nadat dwelmmiddels, met ‘n straatwaarde van R4,85-miljoen in sy besit gekry is, moet weer op 20 Oktober in die hof verskyn. Spamandla Ndlovu is Maandag deur die Pababello-polisie by sy huis vasgekeer. Mandrax-tablette, sakkies tik en ‘n sak met plofbare materiaal is onder meer gekonfiskeer. Noord-Kaapse
Ivoorkus-verkiesing in die weegskaal oor ongeloofwaardige kandidaat
Vyf van die Ivoorkus se tien presidentskandidate het Woensdag gesê die land is nie gereed om geloofwaardige en deursigtige verkiesings op 15 Oktober te hou nie. Hulle dreig nou om hulle aan die verkiesings te onttrek. Opposisiegroepe sê Alassane Ouattara se ouers is nie Ivoorkus-burgers nie, dieselfde beswaar wat voor die dodelike onrus in 2010-2011
Lees verder: Ivoorkus-verkiesing in die weegskaal oor ongeloofwaardige kandidaat
Cheeky Watson bestuur glo OP-rugby in die afgrond
Die toekoms van die Southern Kings en die Oostelike Provinsie se Super Rugby-deelname is in die gedrang met ‘n finansiële oorsig van Uniepresident Cheeky Watson se bedroewende bestuur. Die afgelope paar maande was daar geen tekort aan verslae van die spelers nie betyds betaal word nie en stakings wat dreig. ‘n Aantal spelers het die
Lees verder: Cheeky Watson bestuur glo OP-rugby in die afgrond
DA-heksejag oor PW Botha-opmerking voortgesit
Die tugverhoor van die DA-LP, Dianne Kohler-Barnard begin vanoggend by die DA se kantore in die Parlement, het RSG berig. Die DA se federale voorsitter, James Selfe sê ‘n paneel van die party se federale regskommissie sal die verhoor lei, terwyl Kohler-Barnard haar eie regsverteenwoordiging sal hê. Kohler-Barnard staar tugstappe in die gesig nadat sy
