Verkiesings in Zanzibar is nietig verklaar omdat hulle nie vry en regverdig was nie, het die verkiesingshoof op die Tanzaniese eiland aangekondig. Mededingers het hulself tot geweld gewend, het Jecha Salum Jecha gesê. Die opposisie sê die stemmery op die eilandgroep is gekanselleer omdat hulle gewen het. Die vernaamste uitdager in die nasionale presidensiële verkiesing,
Lees verder: Tanzaniese verkiesing: Zanzibar-stemmery nietig verklaar
