Die huidige onrustigheid in die tersiêre onderwyssektor is wat gelei het tot die totstandkoming van “NWU-Pukke Breek die Stilte”, ‘n groep studente wat die belange van die Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus op die hart dra. Dit is volgens SR-voorsitter, Paul Maritz, wat vanoggend ‘n nuusverklaring uitgereik het waarin hy onder meer sê dat studente op die Potchefstroomkampus
Polisie neem betogers by UK in hegtenis
Betogers by die Universiteit van Kaapstad is deur die polisie in hegtenis geneem. Die groep het hulself nie verset nie en protesliedjies gesing terwyl hulle in vangwa’s gelaai is. Die betogende studente het die ingang na die Bremner-gebou beset. Die universiteit het vroeër ‘n hofbevel van die Kaapstadse Hooggeregshof verkry om betogers vas te vat
Betogers bestorm Senate House by Wits
Die universiteitsraad van die Universiteit van die Witwatersrand sou studente vanmiddag toespreek, maar het daarteen besluit nadat betogers Senate House bestorm het. Die Raad sê die optrede is strydig met ‘n ooreenkoms wat vroeër bereik is. Wits het intussen besluit om studente kwyt te skeld van die deposito wat hulle moet betaal wanneer hulle inskryf.
Swarte steek onderwyseres dood met mes
‘n Laerskoolonderwyseres, Lindie Bosch-Jansen (35) is voor haar twee seuntjies deur ‘n swarte doodgesteek. Sy was ‘n leerkrag aan die Jinnah Park Primary School in Warmbad (Bela-Bela). Lindie en haar twee seuns, onderskeidelik 10 en 7, het Saterdagaand ‘n verjaarsdagpartytjie wat by die Laerskool Warmbad gehou is, bygewoon. Die niksvermoedende onderwyseres het na afloop van
Suidelike halfrond in rugby-eindstryd na bedenklike beslissing
Al vier spanne in vanjaar se halfeindronde van die wêreldrugbytoernooi in Engeland is van onder die ewenaar. Hulle sal volgende naweek teen mekaar meeding om te bepaal wie ‘n week later in die eindstryd gaan speel. Die Suidelike Halfrond het ten minste in een wedstryd op bedenklike wyse hul teenstanders van die Noordelike Halfrond uitgeskakel,
Lees verder: Suidelike halfrond in rugby-eindstryd na bedenklike beslissing
Die Kapoenskoenprys: PRAAG kondig nuwe maandelikse prys aan
Jare gelede was daar in Suid-Afrika ‘n mode vir grys skoene. Dit het by joernaliste vasgehaak en vandag nog beskuldig hulle hul teenstanders links en regs van onaanskoulike skoeisel. Maar intussen het die koms van die sogenaamde reënboognasie daarvoor gesorg dat Suid-Afrika nou met afskuwelike skoene in al die kleure van die spreekwoordelike reënboog kan
Lees verder: Die Kapoenskoenprys: PRAAG kondig nuwe maandelikse prys aan
Betogings oor fooie kring uit
Rhodes Universiteit in Grahamstad het gesluit nadat studente oor klasgeldverhogings vir volgende jaar begin betoog het. Betogings het verder uitgekring oor die hele land by tersiëre instellings oor verhoogde fooie. Rhodes se SR-voorsitter Zikisa Maqubela het gesê: “Studente betoog (oor die) minimum aanvanklike betaling, wat beteken studente moet 50 persent van die koste betaal. Dit
Dogter van Zim minister dood aangetref
Die Suid-Afrikaanse polisie ondersoek die moord op die dogter van Zimbabwe se minister en Mugabe-vertroueling, Jonathan Moyo. Moyo se dogter is dood aangetref Saterdagoggend in haar woonstel. Sy was ‘n student aan die Universiteit van Kaapstad. Zanele Naledi Ntombizodwa Moyo, wat 20 was, is dood aangetref in haar woonstel in Rosebank, naby die universiteit. Sy
Staatsveiligheid slaan toe op buitelandse agente in parlement
Die Staatsveiligheidsagentskap het toegeslaan op buitelandse agente wat hulself voordoen as joernaliste asook nie-regeringsorgansiasies se verteenwoordigers in die parlement. Die Sunday Times berig dat ‘n reeks vergaderings verlede week met intelligensiebeamptes gehou is om parlementêre personeel in te lig oor buitelandse agendas. Tydens voorleggings aan parlementêre personeel, is joernaliste as een van die veiligheidsbedreigings vir
Lees verder: Staatsveiligheid slaan toe op buitelandse agente in parlement
Lesings by Wits opgeskort
Lesings sal nie Maandag by die Universiteit van die Witwatersrand voortgaan nie, nadat betogings oor hoër klasgelde en bestuursonvermoë die instelling verlede week lamgelê het. Wits se woordvoerder Shirona Patel het bevestig dat alle akademiese aktiwiteite opgeskort bly om die universiteit se raadsverslag by ‘n vergadering voor te lê en oor die aangeleentheid oorleg te
