Ted Cruz en John Kasich, twee potensiële Republikeinse presidentskandidate, lyk asof hulle die aftog sal moet blaas teen die voorloper Donald Trump. Cruz, wat probeer het om afgevaardigdes outomaties te wen deur kiesers te verhoed om te gaan stem in sekere state, se plan het geboemerang. Die twee wend nou ‘n laaste poging aan om
Leon Lemmer: Dominique Venner, ‘n regse Franse historikus
In Europa is daar skuldgevoelens omdat die twee wêreldoorloë daar ontstaan het. Daar is ‘n diepe besef van die ontwrigting en verwoesting wat tydens oorlogvoering aangerig word. Daar is gevolglik groot begrip vir vlugtelinge en ontheemdes uit gedestabiliseerde gebiede. Dit is waarom daar so sagkens teen die invloei van immigrante opgetree word. Hoe groter die
Lees verder: Leon Lemmer: Dominique Venner, ‘n regse Franse historikus
Karel Combrinck: Bush en Obama in die bed oor 9/11
Sedert die 11 September 2001-aanslae teen die tweelingtorings van die World Trade Center in New York en die Pentagon in Washington, het ‘n legio teorieë ontstaan wat probeer verklaar wie eintlik vir die aanslae verantwoordelik was. Sommige van hierdie teorieë lyk na onsin, ander weer kom besonder geloofwaardig voor en mag inderdaad selfs die waarheid
Lees verder: Karel Combrinck: Bush en Obama in die bed oor 9/11
Vryheid in skok na meer as dosyn aanvallers boere doodskiet
Die gemeenskap van Vryheid is in skok na die jongste plaasaanval waarin twee wit boere in koele bloede doodgeskiet is deur ‘n groep van 15 swart aanvallers gewapen met AK47’s. Landelike onveiligheid het drasties toegeneem met die ANC wat weier om statistiek oor plaasaanvalle bekend te maak. Plaasaanvalle neem steeds toe met verhoogde intensiteit soos
Lees verder: Vryheid in skok na meer as dosyn aanvallers boere doodskiet
Seriti was ANC-wapentransaksie nog witter
Pres. Zuma het die week aangekondig dat die Seriti-kommissie geen tekens van bedrog, korrupsie of omkopery in die ANC-wapentransaksie kon kry nie. Hy het Woensdag die finale verslag rakende die ondersoek in ontvangs geneem. Die kommissie het bevind dat al die wapens en toerusting met welslae aangewend word en dat daar niks geskort het met
Obama ontmoet topamptenare van Golfstate
Pres. Barack Obama het die week topamptenare van ses Arabiese nasies ontmoet om kwessies rakende vrede in die Persiese Golf-streek, insluitende die stryd teen die Islamitiese Staat-groep (ISIS), te bespreek. Die vergaderings in Rijad moet glo voortbou op ’n soortgelyke spitsberaad wat verlede jaar by Camp David, die Amerikaanse president se vakansiewoning in Maryland, plaasgevind
Franse wil noodtoestand verleng
Die Franse regering wil die parlement vra om die noodtoestand wat ná die Parys-terreuraanvalle in November afgekondig is, te verleng. Sodoende sal die noodtoestand ook die duur van die Euro 2016-sokkertoernooi dek, het die eerste minister, Manuel Valls, die week gesê. Hierdie maatreëls gee groter veiligheidsmagte aan die owerhede. Dit is reeds in Februarie met
Kenia verbrand stapels ivoor
Natuurbewaarders van Kenia se natuurlewe dienste (KWS) het olifanttande op ‘n brandstapel in Nairobi se nasionale park uitgepak om te vernietig. Dié stap is geneem ter voorbereiding van ‘n geskiedkundige verbranding van tonne ivoor, renosterhorings en ander gekonfiskeerde natuurlike trofeë. Kenia sal op 30 April nagenoeg 105 ton gekonfiskeerde ivoor, byna die hele voorraadstapel van
Swart spioen pryk eersdaags op Amerikaanse banknoot
Die Amerikaanse Tesourie het aangekondig dat die swart spioen, Harriet Tubman die eerste vrou in meer as ‘n eeu sal wees om op Amerikaanse banknote te verskyn. Die onaansienlike bediende Tubman is in die 1820’s as ‘n slaaf gebore en het gedurende die Amerikaanse Burgeroorlog op die Suide gespioeneer. Sy sal die oudpresident Andrew Jackson,
Lees verder: Swart spioen pryk eersdaags op Amerikaanse banknoot
Trump en Hillary lyk sterk na New York
New York het die week voorverkiesings gehou en vir Donald Trump het die staat ‘n ryk oes aan afgevaardigdes ingehou. Trump, Bernie Sanders en Hillary Clinton het een ding in gemeen: Hulle is almal New Yorkers en het hul bande met Amerika se grootste stad op die vooraand van die voorverkiesing gesmous. Die drie het
