Soos Arthur Conan Doyle eenkeer geskryf het: “Wanneer jy die onmoontlike uitskakel, is al wat oorbly, maak nie saak hoe onwaarskynlik nie, die waarheid.” Die beroemde Britse skrywer en geneesheer, is bekend vir sy speurderkarakter Sherlock Holmes. Maar niemand het Sherlock nodig om die skreiende teenstrydighede in president Donald Trump se beweringe dat Sirië hul
Nedlac en Gigaba sal glo saam planne beraam om ekonomie te red
Die Nasionale Ekonmomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad, Nedlac, sê hy en die Minister van Finansies, Malusi Gigaba, het maatreëls bespreek wat ingestel sal word om ‘n verdere kredietafgradering te verhoed. Dit volg op twee internasionale graderingsagentskappe se onlangse afgradering van Suid-Afrika se ekonomie na rommelstatus, het RSG berig. Ekonome het die afgraderings toegeskryf aan President Jacob
Lees verder: Nedlac en Gigaba sal glo saam planne beraam om ekonomie te red
Vrae in Nederlandse parlement nadat burger in plaasaanval sterf
Tydens nog ‘n plaasaanval in Suid-Afrika is ‘n Nederlander wreed gemartel vermoor op Moseley Farm op die R40 na Barberton en die nuus maak opslae in Nederland. Die moord was Vrydagaand digby die dorpie Barberton, waar die 55-jarige slagoffer met sy eweneens Nederlandse vrou gewoon het. Peet van Es het nie die aanval oorleef nie
Lees verder: Vrae in Nederlandse parlement nadat burger in plaasaanval sterf
Duitsland wil kindbruide verbied
Na die ontdekking van ten minste 1500 gevalle van kinderhuwelike onder vlugtelinge, het die Duitse regering nou ooreengekom op ‘n voorstel Woensdag om sulke huwelike te verbied. Die huidige ouderdom om wettig te trou is 16 in Duitsland, maar sedert die land nie “godsdienstige huwelike,” erken nie, het owerhede nie ingegryp om sulke huwelike te
Busstaking kan Paasnaweek ontwrig
Die MyCiti-busdiens in Kaapstad is van môreoggend af opgeskort word weens die landwye busbestuurderstaking. Die Metro het pendelaars gevra om alternatiewe reëlings te tref tot verdere kennisgewing. Die Metro sal die treindiens, Metrorail en die nasionale taxiraad nader in ‘n poging om 71 000 pendelaars by te staan, wat daagliks van die MyCiti-busdiens gebruik maak.
Sweedse terreuraanval: Jihadis het kinders aspris probeer raakry
Die Sweedse media het die identiteit van die man van Uzbekistan bekend gemaak wat na bewering Vrydag ‘n groep voetgangers in Stockholm doodgery het. Uzbekistan se bevolking is bykans 90 persent Moslem. Die res is Ortodoks. Rakhmat Akilov is volgens berigte ‘n Moslem-konstruksiewerker en pa van twee wat die owerhede ontduik het om te keer
Lees verder: Sweedse terreuraanval: Jihadis het kinders aspris probeer raakry
Amerikaanse wit nasionaliste draai teen Trump
Stomgeslaan deur die president waarin hulle hul vertroue geplaas het, het wit Amerikaanse Trump-ondersteuners teen die leier waarvoor hulle gestem het om oorloë te beëindig, gedraai. Sy kiesers het gedink hy bedoel wat hy sê omdat Trump vir jare volgehou het dat ‘n Siriese aanval ‘n verskriklike idee sal wees. Tot hy sonder enige bewyse
Trump se merkwaardige ommekeer van sy Sirië-beleid
Donald Trump het sterk standpunte voor sy verkiesing as die VSA se president oor die Amerikaanse beleid in Sirië onder voormalige President Obama gehuldig, sedert 2013 toe hy herhaaldelik die potensiaal vir direkte Amerikaanse betrokkenheid begin kritiseer het. Dus is die besluit om militêre mag te gebruik teen Sirië, ‘n merkwaardige ommekeer vir Trump. Voordat
Lees verder: Trump se merkwaardige ommekeer van sy Sirië-beleid
Dan Roodt: Engels moet weg – ‘n antwoord op #AfrikaansMustFall
Noudat Zuma veronderstel is om “te val”, vergeet ons maklik dat Afrikaans nie so lank gelede nie sy ondergang op die kampusse van die Universiteite van Pretoria en die Vrystaat, beleef het. ‘n Horde jong swartes en Engelse joernaliste en Oudbroederbondhensoppers het daaroor gejuig. Om nie van die kommunistiese minister van sogenaamde “hoër onderwys” —
Lees verder: Dan Roodt: Engels moet weg – ‘n antwoord op #AfrikaansMustFall
Leon Lemmer: Is die kulturele verskille tussen wit en swart mense oorbrugbaar?
Attie van Niekerk was ‘n sendeling en kom uit ‘n sendelingfamilie. Sy pa was ‘n dosent aan die Stofberg-gedenkskool, waar predikante vir die NG Kerk in Afrika sedert 1908 by Vereeniging opgelei is. Hierdie opleiding is van 1960 af by die Universiteit van die Noorde (tans Limpopo) voortgesit, met Attie van Niekerk as dosent en
Lees verder: Leon Lemmer: Is die kulturele verskille tussen wit en swart mense oorbrugbaar?
