President Jacob Zuma het die verslag oor die gebeure van Augustus 2012 by Lonmin se Marikana-myn in ‘n regstreekse uitsending bekend gemaak. Die Farlam Kommissie van Ondersoek het aanbeveel dat die geskiktheid van die polisiekommissaris, Riah Phiyega vir haar pos, ondersoek moet word in die lig van die skietery by Marikana. ‘n Ondersoek na die
Familie verlig na twee swaar gestraf word vir plaasmoord
Die familie van die boer van Noordwes wat tydens ‘n plaasaanval vermoor is, is verlig dat twee sy moordenaars gestraf is. Nog drie swartes wat by die moord en roof betrokke was, is steeds op vrye voet. Twee Zimbabwiese burgers, Samuel Mabena en Bismarck Dik, is in die hooggeregshof in Pretoria lewenslange tronkstraf opgelê vir
Lees verder: Familie verlig na twee swaar gestraf word vir plaasmoord
Ploftoestelle op bus na Zim gevind
Amptenare van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het beslaggelê op meer as 200 ploftoestelle op ‘n bus by die Beitbrug-grenspos na Zimbabwe. Die SAID sê die ploftoestelle is ontdek toe hulle die bus deurgesoek het wat van Zimbabwe na Suid-Afrika onderweg was, het RSG berig. Die toestelle was in ‘n lappe toegedraai en onderin ‘n sak versteek,
Onderbesteding en growwe wanbestuur in onderwys
Noordwes Departement van Openbare Werke het met die bou van nuwe skole en klaskamer gesloer en veroorsaak dat die onderwysdepartement op sy onderwysinfrastruktuurtoelae onderbestee het. Ander redes wat aangevoer is vir die vertraging van projekte, is dat twee groot projekte deur subkontrakteurs tot stilstand gebring is toe hulle op beter betaling aangedring het. Openbare onrus
Lees verder: Onderbesteding en growwe wanbestuur in onderwys
SA vroue leef langer as mans
Suid-Afrikaanse vroue leef ongeveer sewe jaar langer as mans. Dit is volgens dokter Jacques Snyman, ‘n kliniese raadgewer van Resolution Health. Snyman sê daar is verskeie redes hoekom vroue geneig is om langer te leef as mans. Snyman sê dat mans daadwerklik ‘n gesonder leefstyl moet begin handhaaf. Volgens Statistiek SA, was die lewensverwagting van
Optiese kabels slaan aan die brand
Optiese veselkabels wat op die Telkom-perseel in Capital Park geberg word, het dié week weens ’n grasbrand ook aan die brand geslaan. Swart wolke het swaar oor die Telkom-gebou in Capital Park gehang nadat optiese veselkabels aan die brand geslaan het, het Rekord Moot berig. Tshwane-nooddienste se woordvoerder Johan Pieterse sê die brand het omstreeks
Eskom kry miljarde se inspuiting
Eskom sal ‘n reddingsboei van belatingbetalers ontvang nadat twee wetsontwerpe miljarde rande beskikbaar gestel het aan die sukkelende kragvoorsiener. Die Nasionale Vergadering het Woensdag die wetsontwerpe goedgekeur van ‘n R23 miljard-kontantinspuiting aan Eskom asook ‘n R60 miljard lening. Eskom se benarde situasie is te danke aan ongehoorde bonusse vir wanpresterende bestuurslede, peperduur spysenieringskontrakte en ‘n yslike personeel.
Babahond met piksteel doodgeslaan
’n Sewe maande oue Airedale-kruising is in ’n woonbuurt in Windhoek na bewering met ’n piksteel doodgeslaan. Die beplande lot van die babahond was glo om as ’n maaltyd opgedis te word, het die Republikein berig. Volgens me. Brigitte Meissner van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Windhoek het die voorval Maandag omstreeks 12:00 op ’n bouperseel
VSA stook oorlog in Europa
Die Amerikaanse minister van verdediging, Ash Carter, het vrese dat sy land ‘n oorlog aanmoedig verhoog met ‘n aankondiging oor die militêre opbou in NAVO-lande wat aan Rusland grens. Carter sê die VSA sal militêre toerusting, insluitende oorlogstenks en artillerie in die drie Baltiese state sowel as Pole, Bulgarye, Roemenië en Duitsland stasioneer. Rusland het
Is Oudheidkunde rassisties?
Hebben de Griekse filosofen al hun ideeën van zwarte Afrikanen, en wordt dit verzwegen door de eurocentrische oudheidkundigen van de VU? Volgens VU-studente Emma-Lee Amponsah wel. Ze begon vorig jaar aan een minor Antieke Cultuur, startte een vlammende mailwisseling met haar docenten, die ze van arrogantie en witte suprematie beschuldigde, en stopte al na een
