praag.co.za

VSA stook oorlog in Europa

Written by

in

,

Die Amerikaanse minister van verdediging, Ash Carter, het vrese dat sy land ‘n oorlog aanmoedig verhoog met ‘n aankondiging oor die militêre opbou in NAVO-lande wat aan Rusland grens.

Carter sê die VSA sal militêre toerusting, insluitende oorlogstenks en artillerie in die drie Baltiese state sowel as Pole, Bulgarye, Roemenië en Duitsland stasioneer.

Rusland het intussen gesê enige pogings om sulke toerusting in sy buurstate te stasioneer, sal beskou word as ‘n daad van aggressie.

Carter sê Amerika en sy alliansievenoote staan saam en hoewel hulle nie enige konfrontasie met Rusland wil hê nie, sal hulle hulle vennote verdedig ter wille van ‘n beter toekoms vir almal.

Ontleders meen Amerikaanse eskalasie geskied weens kommer dat nuwe inligting oor die MH17-ramp Amerikaanse sanksies teen Rusland kan knou.

In Junie het die Russiese wapenvervaardiger Almaz-Antey onthul dat hul eie ondersoek toon dat die aard van die BUK-missiel wat na bewering afgevuur is op vlug MH17 nie meer in Rusland vervaardig is sedert 1999 nie, terwyl dit steeds in diens in die Oekraïense weermag ontplooi is.

Vlug MH17, vanaf Amsterdam na Kuala Lumpur, is afgeskiet oor die Oekraïne se oostelike streek van Donetsk op 17 Julie 2014, en het die lewens van 298 mense aan boord geëis. Ten minste 193 passasiers was Nederlanders.

Die VSA het dadelik die skuld op Rusland probeer pak, sonder enige getuienis.

WikiLeaks het intussen onthul dat die VSA op drie Frans presidente gespioeneer het, te wete Jacques Chirac, Nicolas Sarkozy en Francois Hollande.

Die Franse president Hollande sal ‘n noodvergadering met sy Veiligheidskomitee hou oor die verslag van WikiLeaks later Woensdag, volgens Agence France-Presse.

Estland se minister van verdediging Sven Mikser gesê die Baltiese leiers soek ‘n afskrikmiddel teen Rusland.

“In globale terme is Rusland nie konvensioneel opgewasse teen die VSA of NAVO nie,” het Mikser gesê en bygevoeg dat Estland gretig en gereed is om die toerusting te aanvaar.

Intussen het die Duitse intelligensiediens het sy kommer uitgespreek oor die planne van Kiëf om navorsing oor kernwapenontwikkeling te hervat.

Die geheimediens het ‘n dokument aan die Duitse kanselier oorhandig wat gerig is aan die Amerikaanse generaal Philip Breedlove, die geallieerde bevelvoerder van NAVO in Europa.

Die agentskap het gewaarsku dat Breedlove die de facto bedoeling het om die status van ‘n nie-kern staat te skend en het versoek dat Duitsland druk op die Oekraïnse regering plaas.

Duitse opposisiepolitikus Oskar Lafontaine het bloed geruik en Dinsdag op sy Facebook-bladsy onder die konfliksaaiers ingeklim.

Die Amerikaanse sekretaris van “verdediging”, dit wil sê, minister van oorlog is in Berlyn. Hy wil ‘n beroep op Europa doen om Russiese “aggressie” teen te werk. Maar in werklikheid, is dit Amerikaanse aggressie waarteen Europeërs moet opstaan.

Die Grootmeester van die Amerikaanse diplomasie, George Kennan beskryf die uitbreiding na die ooste van NAVO as die grootste Amerikaanse buitelandse beleidsfout sedert die Tweede Wêreldoorlog, want dit sal lei tot ‘n nuwe Koue Oorlog.
 
Die Amerikaanse diplomaat Victoria Nuland sê ons het $5 miljard spandeer om die Oekraïne te destabiliseer. Hulle stook die vlamme al hoe hoër, en Europa betaal daarvoor met verminderde handel en werksverliese.
 
Nuland sê “Fok die EU”. Ons het ‘n Europese buitelandse beleid nodig wat oorlogsugtige Amerikaanse imperialisme stop.
 
Fok Amerikaanse imperialisme!

Die Pentagon het pas ‘n handboek van instruksies vrygestel oor die “Wette van oorlog,” waarin “aanvaarbare” maniere van moord op die vyand behandel word.

Die handleiding verklaar dat joernaliste gemerk kan word “onbevoorregte kwaadsoekers” [unprivileged belligerents], ‘n onbekende term wat “vyandelike soldaat” vervang het.

Comments

29 responses to “VSA stook oorlog in Europa”

  1. Kleurlose Beer Avatar
    Kleurlose Beer

    VSA stook WW3, PUNT!!
    nog n oorlog wat hulle nie gaan wen nie. Het die half-gebak in die withuis nie gese dat hulle hulle soldate gaan uitrek uit ander lande uit nie?? O! Ek skuus, dit was net om sy verkiessingsveldtog n hupstoot te gee.
    Ek sien die leeu wat op al 4 pote staan, gooi sy vlerke af en staan regop in die nabye toekoms…. “The Antichrist and a cup of tea”

    1. G Avatar
      G

      Fantastiese onderhoud. Die laaste deel is die beste!

    2. Vrystaat Avatar
      Vrystaat

      Seems like the US has a wish to self destruction.

    1. Craig Avatar
      Craig

      The German and Dutch populist right is pro-Russia, the German left is pro-Russia, the French right is pro-Russia, UKIP is pro-Russia. The real danger comes from NATO, the CIA controlled press puppets, the EU bureaucracy in Brussels, Poland and Lithuania.

      1. Rutger Avatar
        Rutger

        Ja, Pole was ‘n probleem in WW2 ook.

  2. Guest Avatar
    Guest

    The US puppets had a slogan “The Ukraine is Europe”. It was short, emphatic and utterly stupid, hence it’s appeal and success. Predictably it took the Ukranian nazis less than a year to show the world that in terms of violence, corruption, social rights, human rights, social organization, culture etc. the Ukraine is much closer to a failed African state than to any EU country and that it would be much more accurate to say “The Ukraine is Africa”.

    1. jan Avatar
      jan

      Die Christen Afrikaners was sedert ABO nog altyd deur die Grootheidswaansinnige rower Baalkultus misbruik in hul valuta gedrewe sosiale eksperimente – soos lab-rotte vir psigopate.

      40 Jaar na die suksesvolle moord op Verwoerd het die VSA die noodwendige gevolge / strategie / momentum daarvan tuis begin toepas.

      Die suksesvolle RSA ‘eksperiment’ van swart bemagtiging en aanbidding – in ‘n groot mate as reaksie op die vervloekte rampspoedige Nietzche Nazi selfaanbidding — het ‘n kunsmatige lewe van sy eie gekry soos ‘n septiese aborsie in die’ ICU ‘Intensiewe Sorg Eenheid. genaamd die Pratt Park van Tsafendastan

      Die WO2 is nog glad nie verby nie want die nuwe swart superioriteit sindroom word eenvoudig by archtipe wit Hitler aangeleer – Troetel klonkies en Hans Hotnotjies en Klimeide is die nuwe slawe kultuur in die VSA.

      Da KG Bollie vir hulle

      Gelukkig is ons Volk nou bevry om ons eie heil uit te WERK en nie te net uit te VLOEK nie.

      Of hoe?

      1. Riempies Avatar
        Riempies

        Jan bevryding is n proses wat ek ook glo nou in volle swang
        is. Die swartes en hulle regering moet ook nou al by die tyd bewus wees daarvan
        dat hulle nie die Afrikanervolk gaan manipuleer tot teenoffensiewe gedrag nie.
        Die buitelande is ook nou bewus van die swart op blank wrede moorde en dit
        plaas die NWO in n ongemaklike posisie t.o.v wat Malema beplan. Hulle gaan nie
        n ander keuse hê as om in te tree nie – en Malema besef niks. Weet jy Jan ons
        Afrikanervolk is nou maar net n unieke volk of ons, ons uitvloek en of ons ons
        eie heil uitwerk. Toe die jongte standbeeld weer met verf besmeer is het ek met
        n glimlag weereens besef hoe ver ons en
        hulle werelde verwyder is van mekaar met n raakpunt van nul.

  3. Andrea Avatar
    Andrea

    Jislaaik, hierdie ou lyk net so ‘verower’ soos wat Monica Lewinsky gelyk het die dag toe sy so diep in Bil se ogies gestaar het!

    1. Andy van Vuuren Avatar

      Die een oog kyk HEL toe en die ander een HOTEL toe.

      1. Riaan Slabbert Avatar
        Riaan Slabbert

        Whahahaha 🙂 More Andy. Dalk probeer hy “multiskilled” lyk….of kyk.

  4. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Het die wêreld nog ‘n Carter nodig! Hy kyk skoon skeel van probeer om in albei Obama se oë tegelykertyd te kyk, so na sit hulle aanmekaar. Die Franse noodvergadering is nie veel meer as ‘n groot nood vergadering nie – al wat daaruit kan kom, is so’n natterige poepie. Die hele oefening draai daarom om kastig kwaad te lyk, maar dan niks te doen of te sê wat grootboetie Amerika kan ontstel nie. Die Pole is ook altyd voor in die koor as dit by gatkruipery by Amerika kom. Die Amerikaners het hulle mos van Duitse besetting “bevry”, net om hulle vir sestig jaar aan Sowjetonderdrukking te onderwerp. Amerika het ‘n gemors gemaak van Viëtnam, en Irak en Libië, en Sirië en Afghanistan. Nou is hulle weer besig om ‘n gemors te maak van Oos-Europa ook. maar hier mag hulle dalk hulle Moses teëkom. Kom hoop daarvoor.

    1. Statetheobvious Avatar
      Statetheobvious

      Jip Karel, hulle kan sonder hulle lug aanvalle nie hond haaraf maak nie. Lyk my hulle wil aanhou probeer tot hulle dit regkry

  5. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Ek wou sê iets lyk vir my bekend. Dis dan Jerry Lewis!

    1. jan Avatar
      jan

      Nee Karel dis die inspirasie van moeder Danham se familiepoppe: [Jy weet mos Achmed the Dead Terrorist en maatjies..]

    2. Riempies Avatar
      Riempies

      Jerry Lewis is skeel in altwee oë nie net een nie.

  6. jan Avatar
    jan

    4 Simple questions
    Ek kry die sopas oor die pos van ‘n baie gesaghebbende bron – laat mens dink ….
    ———————————————————————————————-
    FOUR (4) Simple questions from an attorney
    Here are 4 Simple questions from an attorney…are there ANY logical answers ?
    You be the judge……

    Here’s what I would like to know. If the TRUTH ever comes out and it is decided that Obama was never eligible to be president, what happens to all the laws he signed into being and all the executive orders? Should they all be null and void?

    Here are 4
    Simple questions from a reputable attorney…This really should get
    your “gray matter” to churning, even if you are an Obama fan.
    For all you “anti-Fox News” folks, none of this information came from Fox. All of
    it can be verified from legitimate sources (Wikipedia, the Kapiolani
    hospital website itself, and a good history book, as noted herein). It is very easy for someone to check out.

    4 Simple Questions …..

    1. Back in 1961 people of color were called ‘Negroes’. So how can the Obama ‘birth certificate’ state he is “African-American” when the term wasn’t even used at that time ?

    2. The birth certificate that the White House released lists Obama’s birth as August 4, 1961 and Lists Barack Hussein Obama as his father.

    No big deal, Right? At the time of Obama’s birth, it also shows that his father is aged 25 years old, and that Obama’s father was born in “Kenya, East Africa”. This wouldn’t seem like anything of concern, except the fact that Kenya didnot even exist until 1963, two whole years after Obama’s birth, and 27 years after his father’s birth. How could Obama’s father have been born in a country that did not yet Exist ? Up and until Kenya was formed in 1963, it was known as the “British East Africa Protectorate”. (check it below)

    http://en.wikipedia.org/wiki/Kenya_%28http:/en.wikipedia..org/wiki/Kenya%29

    3. On the Birth Certificate released by the White House, the listed place of
    birth is “Kapi’olani Maternity & Gynecological Hospital”.
    This cannot be, because the hospital(s) in question in 1961 were called
    “KauiKeolani Children’s Hospital” and “Kapi’olani Maternity Home” respectively.
    The name did not change to Kapi’olani Maternity & Gynecological Hospital
    until 1978, when these two hospitals merged. How can this particular name of the hospital be on a birth certificate dated 1961 if this name had not yet been applied to it until 1978?
    (CHECK IT BELOW)

    ( http://www.kapiolani.org/women-and-children/about-us/default.aspx)

    Why hasn’t This been discussed in the major media?

    4. Perhaps a clue comes from Obama’s book on his father. He states how proud he is of his father fighting in WW II. I’m not a math genius, so I may need some help from you. Barack Obama’s “birth certificate” says his father was 25 years old in 1961 when Obama was born. That should have put his father’s date of birth approximately 1936 – if my math HoldS (Honest! I did that without a calculator!) Now we need a non-revised history book-one that hasn’t been altered to satisfy the author’s goals-to verify that WW II was basically between 1939 and 1945. Just how many 3 year olds fight in Wars? Even in the latest stages of WW II his father wouldn’t have been more than 9 years old.

    Does that mean that Mr. Obama is a liar, or simply chooses to alter the facts to satisfy his imagination or political purposes ?

    Very truly yours,

    RICHARD R. SILVERLIEB
    Attorney at Law
    354 Eisenhower Parkway
    Livingston,
    NJ 07039

    “A pen
    in the hand of this president is far more dangerous than a gun in the hands of 200 million law-abiding citizens. ‘

    1. Guest Avatar
      Guest

      Obama’s father was not Kenyan. He was a communist. That is why the Kenyan was invented: http://www.reformation.org/frank-marshall-davis-obama.html

      1. jan Avatar
        jan

        Dankie Guest – so Obama se pa was ‘n neger Frank Davis van Kansas…
        om te weet dat Poolse Brizinski Obama se mentor is verklaar baie van Russiese haat.
        Ons het ook so ‘n Pool gekontrakteer …..
        Nou wonder ek wanneer gaan die kierankies braai in die VSA as die goed bekend gemaak word aan die einde van Obama se termyn?

    2. Witbeer Avatar
      Witbeer

      Baie goeie leestof , jan….hoeveel vrae is daar oor zuma?

      1. Andy van Vuuren Avatar

        More Witbeer,
        ja dit sal nie goeie leesstof wees nie maar ek glo uiters insiggewend en soms dalk skokkend.

      2. Riaan Slabbert Avatar
        Riaan Slabbert

        More Beer. Geen vrae oor daai kapher nie. Ons ken mos al die antwoorde dankie.

    1. Guest Avatar
      Guest

      Three European nationalists (Britain, Germany and Greece) discuss how conflict with Russia can be avoided. These people are branded as ‘extremists’ as is anybody who refuses to accept that giving Europe away to Africans and Muslims is a ‘core European value’.

  7. Karel Combrinck Avatar
    Karel Combrinck

    Hierdie harlekyne, lagwekkend soos hulle is, beskik oor die vermoë om die aarde te vernietig en soos dit lyk, is dit presies wat hulle wil doen.

    1. Guest Avatar
      Guest

      Jester is a kind description. They are juvenile Neoliberal puss sacks. Who in his right mind sells a wholly unnecessary confrontation with nuclear-armed Russia over which batch of thieves and oligarchs gets to run Ukraine and then shoots down a passenger plane for a bonus? It’s a race to the bottom. America is certainly the land of the free… and unaccountable.

Leave a Reply