Familie verlig na twee swaar gestraf word vir plaasmoord

Die familie van die boer van Noordwes wat tydens ‘n plaasaanval vermoor is, is verlig dat twee sy moordenaars gestraf is.

Nog drie swartes wat by die moord en roof betrokke was, is steeds op vrye voet.

Twee Zimbabwiese burgers, Samuel Mabena en Bismarck Dik, is in die hooggeregshof in Pretoria lewenslange tronkstraf opgelê vir die moord op Mauritz Oberholzer in 2012.

Die twee swart mans is vir moord veroordeel, en het ook ‘n bykomende vonnis van dertig jaar tronkstraf vir roof, diefstal en die besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen gekry.

Oberholzer se broer, Pieter sê dis ‘n gepaste vonnis en het sy verligting uitgespreek oor die swaar straf wat die moordenaars opgelê is.

Die twee swartes het die 65-jarige boer doodgeskiet en ook vuurwapens, ammunisie en juwele geroof.

Die familie van die vermoorde boer het hul regspan geloof vir hulle goeie werk.

6 thoughts on “Familie verlig na twee swaar gestraf word vir plaasmoord”

      1. Nee wat, wonder maar net al ken ek die antwoord. Mens lees gereeld deesdae dat hulle hekke afbreek om te kan inkom – hulle weet die mense is ontwapen. Dink die tyd is min. Dink ook hulle moet hulle voorvader geeste vra om met Milner ens te konsulteer. Hulle saal ‘n perdjie op wat moeilik kan raak

  1. Ek lees iets wat my soortvan aan Genl Cele se strategie laat dink
    Twee parole is vrygelaat en toe doodgeskiet daar by O Tambo toe hulle weer op ‘n rampokker roeping was terwyl hulle weereens ‘n kaping wou uitvoer.
    Die mooiste kiekie van twee rampokker lyke op die teer.
    Mens kan mos die parole elektronies merk en GPS monitor en vrek skiet as hulle gewapend is – lokvalle.
    Dis wat Cele gedoen het – uiters suksesvol.
    Laat hom vlug en skiet hom vrek as hy ‘n vuurwapen in sy hande het..
    Voëlvry geregtigheid.

Maak 'n opvolg-bydrae