Die ANC het weer beheer oor die Tlokwe-munisipaliteit in Potchefstroom oorgeneem, nadat die DA probeer het om die skyn te skep dat hulle in die kussings sal bly. Die regerende party het al ses tussenverkiesings gewen. Die tussenverkiesings is gehou nadat die ANC die raadslede afgedank het. Dié raadslede het gehelp om die burgemeester Maphetle
Begrafnisgangers Obama, Cameron vermaak deur blonde selfie
Vir die duisende roubeklaers in Johannesburg se ENB-stadion was dit bedoel om ‘n gepaste huldeblyk aan ‘n “reus van die geskiedenis” te wees. Maar ‘n paar arrogante wêreldleiers wat voordeel wil trek uit die Swart Messias het dit gesien as die ideale geleentheid om nog groter pret te maak. Die Oxfordwoordeboek het nie verniet sopas
Lees verder: Begrafnisgangers Obama, Cameron vermaak deur blonde selfie
Gebaretaaltolk vir Obama glo uit sy diepte
Die gebrek aan opleiding van die gebaretaaltolk by Nelson Mandela se roudiens het tot groot verontwaardiging in die internasionale dowe gemeenskap gelei. Die Amerikaanse president Barack Obama se boodskap is glo nie deur die gebaretaaltolk Dinsdag oorgedra nie. Die gebaretaaltolk was langs die podium en moes staatshoofde , godsdienstige leiers en ander bekende figure se
Wanneer is terreur geregverdig?
Die terreur wat Mandela teen onskuldige wit burgerlikes waaronder ook kinders, uitgeroep het, is oor die afgelope week of twee as ‘n goeie, regverdige, progressiewe en veral verdedigbare opsie voorgehou. Is alle terreur dan regverdigbaar? Helaas nee, want in werklikheid is terreur en opstand, volgens die Weste, net goed solank as wat hulle belange daardeur
Pretorianers aangeraai om middestad te vermy
Pretorianers is aangeraai om die volgende drie dae die middestad te vermy nadat die presidensie die publiek genooi het om ‘n erewag langs die roete te vorm. Nelson Mandela se liggaam sal aanstons vanaf Een Militêre hospitaal na die Uniegebou vervoer word. Die liggaam sal van Woensdag af tot Vrydag toe in staatsie lê. Die
Brande op Kaapse Skiereiland eis 12
Talle brande het Dinsdag in die Kaapse Skiereiland uitgebreek wat 12 mense se lewens geëis het. ‘n Brand het ook plakkershuise in die Kosovo informele woongebied by Phillipi op die Kaapse Vlakte vernietig en 400 mense dakloos gelaat. Niemand het egter daar omgekom en geen beserings is aangemeld nie. Die brandweerhoof, Theo Layne, sê die
Driejarige verkrag, gesteek, vir dood agtergelaat
Die polisie het drie vermeende verkragters in hegtenis geneem ná ‘n driejaar-oue kind aan die dood ontkom het toe ‘n inwoner haar hoor huil het net ure nadat sy na bewering verkrag en gesteek is in Thaba Nchu . Die verkragte en gewonde kind is op ‘n verlate ou industriële perseel in Thaba Nchu gevind.
Lees verder: Driejarige verkrag, gesteek, vir dood agtergelaat
Busongeluk eis twee na klipgooiery
Twee mense is dood en verskeie beseer toe ‘n woedende swart skare ‘n PUTCO-bus by Waterval in Mpumalanga met klippe bestook het. Die busbestuurder het beheer verloor en die bus het van die pad afgeloop en ‘n gebou getref, het RSG berig. Die groep mense sê hulle het glo te lank gewag vir hul bus
Hoe Marx, Freud en Nietzsche die Weste gesink het
Deur Joseph Secreve. So tussen die hele gedweep van Suid-Afrika se ontslape Dierbare Leier word ons steeds duideliker bewus hoe die Vrye Weste besig is om in ’n diktatoriale bewind ingesuig te word, sogenaamd onder die voorwendsel van vrede en versoening. Waar die Demokratiese Volksrepubliek van Korea met hul Kim-dinastie sit, het die res van
Lees verder: Hoe Marx, Freud en Nietzsche die Weste gesink het
Africom-opdrag om Afrikamag in te vlieg in konflikgebied
Die Amerikaanse Sekretaris van Verdediging, Chuck Hagel het gelas dat Amerika troepe vervoer vanaf Burundi na die Sentraal-Afrikaanse Republiek om te help met onderdrukking van die jongste oplewing in geweld daar. Hagel het sy goedgekeuring gegee net nadat hy met die Franse Minister van Verdediging, Jean-Yves Le Drian Maandagnag uit Afghanistan gepraat het, waar hy
Lees verder: Africom-opdrag om Afrikamag in te vlieg in konflikgebied
