Die polisie het drie vermeende verkragters in hegtenis geneem ná ‘n driejaar-oue kind aan die dood ontkom het toe ‘n inwoner haar hoor huil het net ure nadat sy na bewering verkrag en gesteek is in Thaba Nchu .
Die verkragte en gewonde kind is op ‘n verlate ou industriële perseel in Thaba Nchu gevind. Sy is glo aangeval deur drie swart tieners tussen die ouderdomme van 15 en 18 .
Die slagoffer is glo verkrag voordat die verdagtes haar verskeie kere gesteek het oor haar lyfie. Die polisie kon nie bevestig hoeveel kere die slagoffer gesteek is nie.
Volgens die inligting wat aan die polisie deurgegee is, word beweer dat ‘n vrou van Sakanyoka Sondag die dorp verlaat het en die driejarige in die sorg van ‘n ouer kind gelaat het om na ‘n sjebien te gaan.
“Daar word beweer dat drie verdagtes die slagoffer na ‘n ou industriële gebied in Thaba Nchu geneem het, waar hulle begin het om haar beurtelings te verkrag voordat hulle haar verskeie kere gesteek het en haar daarna agtergelaat het, denkende dat sy dood was,” sê polisiewoordvoerder , Consolation Mokoale.
“Teen ongeveer 10:00 in die oggend het ‘n lid van die gemeenskap ‘n kind hoor huil en gaan ondersoek instel . Sy het die meisie in ‘n plas bloed gekry,” het Mokoale in ‘n verklaring gesê .
Sy het gesê die polisie en paramedici is ontbied en die meisie is lewendig gevind, maar in ‘n kritieke toestand.
“Sy is na die Pelonomi Medi-Clinic geneem vir behandeling. Die polisie het ‘n wenk ontvang en drie verdagtes tussen die ouderdomme van 15 en 18 is in hegtenis geneem vir die ontvoering, poging tot moord en verkragting,” het Mokoale gesê.
Hulle sal Woensdag voor Selosesha landdroshof verskyn.

Indien ‘n mens na die misdaad,wat deesdae gepleeg word sou kyk sal jy sien dat dit al meer deur swart mense gepleeg word wat hulle opvoeding na 1994 gekry het.
Indien die regering nie erken dat hier ‘n ongekende misdaad vlaag in die land is nie en dat hulle geen beheer daaroor het nie, sal dit net al erger raak.
Daar is deesdae meer kriminele buite die tronke as binne die tronke. Dan word misdaad ook nog deur misdadigers bekamp e ondersoek.
So, jy is verban maar weer terug! Sien jy het slegs drie kommentare agter jou naam…?
Willy rapporteer maar weer, aan my maak dit nie saak nie. Gemors is jy en sal jy bly. Kan ek jou gou bel?
Willy rapporteer my maar. Kan ek jou bel aangesien hulle nie my kommentaar plaas nie, of hulle verwyder dit.
Skuim van die aarde. So jammer hul ouers het hulle nie klein doodgelê nie. Aan die ander kant, dis mos deel van hul kultuur om baba’s, hul eie ma’s en selfs bejaarde ouma’s ook te verkrag. PUKE !
More Trippie, ja nee kyk op daai ouderdom, behoort hulle nog op skool, sal seker sê hulle is as kind verkrag en aangerand, lyk my dit is wat in die order van die dag genoem word, hoop die gemeentskap kry hulle in die hande, voordat hulle op die staat se nekke kom lê, dan moet ons weer vir hulle studies betaal!
Die drie moet nie moed opgee nie. Oor ‘n klompie jare haal die president hulle uit die tronk, hul hoef nie eers kinderverkragting af te sweer nie. Wie weet een word dalk self die president van die land, en dalk later boonop ‘n ikon vir die wereld.. vreemder dinge het al gebeur. Ai, watter wereld leef ons nie in nie…
ek verstaan nie.
As ek die soort artikels lees dan wonder ek of Piet Croucamp dit ook raaksien. Soos Louise Mabile gese het…
Hulle bly maar ‘n barbaarse nasie – Seker ook weer apartheid se skuld die een.
Barbaars gebore en gaan so vrek ook.
a sick society — starts at home
Die ma het die kind by ‘n ouma gedump om op Sondag in ‘n sjebien te gaan sit en suip.
Baboon nature. Baboon culture. Boggom !