Bomaanval by Chileense stasie beseer 14

Minstens 14 mense is Maandag beseer ná ‘n bomontploffing by ‘n treinstasie in Santiago, Chili. Twee vroue verkeer in ‘n ernstige toestand. President Michelle Bachelet het ‘n noodvergadering gehou met die minister van binnelandse sake, Rodrigo Penailillo, om die voorval te bespreek. Die bom was binne ‘n vullisblik naby die militêre kollege geplaas. Dit is

Lees verder: Bomaanval by Chileense stasie beseer 14

Studente saai verwoesting oor registrasiegelde

Die Pietermaritzburg-kampus van die Universiteit van KwaZulu-Natal is gevandaliseer nadat studente oproerig geraak het. Sewe studente is in hegtenis geneem nadat geweld uitgebreek het. Volgens ‘n woordvoerder van die universiteit, het die oproermakers lesings probeer ontwrig. Klasse by die universiteit is ook nog nie hervat by die Westville-kampus nie nadat studente verlede week daar ook

Lees verder: Studente saai verwoesting oor registrasiegelde

AU: Moenie ebola-pasiënte isoleer, stigmatiseer

Die Afrika Unie het ‘n beroep gedoen dat die ebola-epidemie in wes-Afrika bekamp word sonder om die slagoffers óf lande te isoleer en te stigmatiseer, het RSG berig. Elf bestuurslede van firmas wat in die hulpbronsektor in Wes-Afrika werk, het ook in ‘n gesamentlike verklaring gevra dat die reisverbod na die streek opgehef moet word

Lees verder: AU: Moenie ebola-pasiënte isoleer, stigmatiseer

Vlugte weens verdagte pakkie in Londen vertraag

Londen se Luton-lughawe is Maandag ontruim en alle inkomende vlugte is opgeskort. Die hoofpad na die lughawe is ook gesluit nadat ’n “verdagte item” opgemerk is. Die sluiting het erge verkeersopeenhopings op die M1 veroorsaak. ’n Woordvoerder van dié lughawe – die vyfde grootste in Brittanje – sê die drastiese maatreëls is geneem nadat die

Lees verder: Vlugte weens verdagte pakkie in Londen vertraag

Madonsela daarvan beskuldig dat sy CIA-spioen is

Die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela het die adjunkminister van Verdediging en Militêre Veterane, Kebby Maphatsoe drie dae gegee om met bewyse vorendag te kom nadat hy beweer het Madonsela is ‘n CIA-spioen. Sy sê indien hy dit nie kan bewys nie, moet hy sy stelling terugtrek en amptelik om verskoning vra. Maphatsoe kan aangekla word

Lees verder: Madonsela daarvan beskuldig dat sy CIA-spioen is

Morgan Stanley verlaag groeivooruitsig vir Suid-Afrika

Die internasionale beleggingsbank Morgan Stanley het gister sy vooruitskattiong vir Suid-Afrikaanse groei in die bruto nasionale produk (BNP) tot slegs 1,3% vir vanjaar verlaag. In die eerste kwartaal vanjaar het die ekonomie met 0,6% gekrimp, maar het in die tweede kwartaal tot 0,6% groei verbeter. Dit is egter steeds baie laag en sal geen indruk

Lees verder: Morgan Stanley verlaag groeivooruitsig vir Suid-Afrika

NAVO brei uit sonder MH17-vlugopnemerdatavrystelling

NAVO is reeds in die Oekraïne. ‘n NAVO-kubersentrum is reeds sedert Maart in Kiëf bedrywig. Die sentrum is in die gebou van die land se Nasionale Veiligheidsraad en Verdediging. Die spul NAVO-burokrate bepaal tewens die nuusagenda in die Oekraïne en die onophoudelike demonisering van alles wat Russies is. Daardie uitnemende Deense middelmatigheid by name Anders

Lees verder: NAVO brei uit sonder MH17-vlugopnemerdatavrystelling

Gay, Afrikaans, marxisties en EFF-studenteleier by Tuks

“Woensdag het ‘n groep wit mansstudente my ‘n rasseverraaier en ‘n moffie genoem,” sê Jaco Oelofse. “Nie baie oorspronklike nie, maar hulle het probeer.” Oelofse is gay, wit, marxistiese en Afrikaans, asook die studenteleier van die Ekonomiese Vryheidsvegters op die kampus van die Universiteit van Pretoria. Hy beskou Julius Malema as ‘n “uitstekende leier” en

Lees verder: Gay, Afrikaans, marxisties en EFF-studenteleier by Tuks

SA-troepe beskerm glo Lesotho se koalisie-regering

Die hoof van die weermag van Lesotho, luitenenant-generaal Maaparankoe Mahao, het ‘n beroep op buurlande gedoen om militêre hulp teen die voormalige bevelvoerder, Tlali Kamoli. Mahao sê hy het die SAOG se veiligheidsliggaam versoek om in te gryp. Kamoli is ‘n week gelede deur die eerste minister Tom Thabane afgedank. Mahao sê die land se

Lees verder: SA-troepe beskerm glo Lesotho se koalisie-regering

Afrikaanse pianis wen ATKV klassieke musiek-kompetisie

Die pianis, Willem de Beer is aangewys as die algehele wenner van die nasionale instrumentale klassieke musiek-kompetisie, ATKV Muziq, het RSG berig. De Beer is ‘n student aan die Universiteit van Pretoria en het die algehele prys van R48 000 en die klavier kategorieprys van R10 000 ontvang. Ander wenners was onder andere Hertus van

Lees verder: Afrikaanse pianis wen ATKV klassieke musiek-kompetisie