‘n Wetmaker van die Amerikaanse deelstaat Utah wat bekommerd is oor die regering se spioenasie op sy burgers, bevraagteken die lewering van water aan die Nasionale Veiligheidsagentskap (NSA) se massiewe databergingsfasiliteit in Salt Lake City. Die Republikeinse Party se Marc Roberts het gesê ernstige vrae word gevra oor geheimhouding waarin die sentrum bedryf word. Verskeie Utah-inwoners
Energie-oorlog in parlement raak warm
Die DA sê die minister van energie, Tina Joematt-Petterson het die parlement mislei en moet geskors word hangende ‘n ondersoek. Die DA se Lance Greyling sê Joematt-Petterson het verlede week ontken dat sy betrokke was by die aanstelling van die voorsitter van PetroSA, Tshepe Kgadima. Hy sê sy het egter in ‘n brief aan die
Parlementêre orde ver van herstel
Gesprekke tussen adjunkpresident Cyril Ramaphosa en opposisiepartye het Maandag op ‘n dooiepunt uitgeloop. “Die opposisiepartye wou vandag weet of daar ‘n manier is wat ons vir hulle ʼn verduideliking kan sê,” het Ramaphosa ná die vergadering aan verslaggewers gesê. “Ons het gesê die ooreenkoms kan nie bereik word nie.” Volgens Ramaphosa het die gesprek op ‘n
Noord-Korea wil weerbaarheid verskerp
Noord-Korea sê hy sal sy oorlogsvermoë aansienlik versterk in protes teen die goedkeuring van ’n mylpaal VN-resolusie teen die land se wydveroordeelde skending van menseregte, het AP berig. ‘n VN-komitee het Dinsdag die resolusie aanvaar waarin daarop aangedring word dat die Veiligheidsraad die Noorde se menseregtesituasie na die Internasionale Strafhof verwys. Voordat die VN gestem
VSA se buitelandse fiasko word net groter
Suid-Afrika se Staatsveiligheidsagentskap sê in sy monitering van aktiwiteite in Irak en Sirië, is hulle nie bewus van burgers wat aan die stryd deelneem nie. Koerante het die afgelope naweek berig dat 140 Suid-Afrikaners van Gauteng en die Wes-Kaap in Irak en Sirië veg vir die Islamitiese staat van Irak en Sirië (ISIS/IS). Intussen is die Amerikaanse sekretaris van Verdediging Chuck
Eskom verklaar noodtoestand vir nywerhede
Eskom het Sondag ‘n kragnoodtoestand vir groot nywerheidskliënte verklaar. “Eskom het ‘n kragnoodtoestand verklaar met groot industriële kliënte, en hulle versoek om dringend hul elektrisiteitsverbruik vandag tussen 15:00 tot 20:00 met 10 persent te verminder,” het Eskom in ‘n verklaring gesê. “Die verklaring van ‘n kragnoodtoestand volg bykomend tot die implementering van fase twee beurtkrag vroeër vandag [Sondag].”
MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop
Wrakstukke is eindelik van die toneel in die ooste van die Oekraïne verwyder waar die Maleisiese Vlug MH17 neergeskiet is. Die stukke sal per vragmotor en per trein onder toesig van Nederlandse kenners vervoer word na Kharkof. Van die stukke was te groot om per trein vervoer te word, het die Nederlandse regering gesê. Die wrakstukke
Lees verder: MH17-wrak na Nederland, Duitsland blus NAVO-hoop
Israel wil Christene, Arabiere van hul regte stroop
Die Israelse regering het ‘n uiters omstrede voorstel goedgekeur om Christene en Arabiere van hul regte te stroop. Dié groepe, wat 20% van die bevolking uitmaak, sal dalk binnekort met ‘n mindere status tevrede moet wees. Dié besluit beteken dat Israel se status as ‘n nasionale tuisland vir die Joodse volk in wetgewing vervat mag word. Die
Lees verder: Israel wil Christene, Arabiere van hul regte stroop
SABC se tegniese hoof waai oor kritiese verslag
Berigte dat Sipho Masinga, die openbare uitsaaier se groepshoof van tegnologie, geskors is, is glo waar. Die SABC wou egter nie uitbrei oor die redes vir sy skorsing nie. “Die media gaan nie gebruik word as ‘n manier om ‘n dissiplinêre proses te hanteer nie,” het Kaizer Kganyago, woordvoerder van die SABC, aan Sapa gesê. Volgens Kganyago is Masinga
Lees verder: SABC se tegniese hoof waai oor kritiese verslag
Poskantoor dreig om stakers af te dank na ooreenkoms
Die Poskantoor het gedreig om werkers af te dank as hulle nie Maandag vir werk opdaag nie. ‘n Span is deur die minister van Pos- en Telekommunikasie, Siyabonga Cwele en die minister van Finansies, Nhlanhla Nene aangestel om die Poskantoorstaking by te lê. Die hoof van die ingrypingspan, Simo Lushaba is deur die twee ministers aangewys om stakende werkers te oorreed om terug
Lees verder: Poskantoor dreig om stakers af te dank na ooreenkoms
