Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems

‘n Sinagoge in Marseille, Frankryk gaan omskep word in ‘n moskee, wat die demografiese verskuiwings in die Suid-Franse stad weerspieël, het ‘n Joodse leier aan AFP gesê. ‘n Moslem kulturele vereniging, Al Badr, gaan die Or Thora-sinagoge, wat al hoe minder gebruik word deur die Joodse gemeenskap koop, het die stad se Joodse leier Zvi

Lees verder: Grootste Joodse gemeenskap in Europa verwelkom Moslems

Trump looi globaliste oor oorlog en chaos

Die voorloper in die stryd om die benoeming as Republikeinse presidentkandidaat in die VSA, Donald Trump het ‘n striemende aanval op globalisme gedoen. As die tema bekend was, was Trump se ernstige toon nie. Hy het staatgemaak op ‘n teleleser in plaas van om uit die vuis te praat soos gewoonlik. “Ons sal nie meer

Lees verder: Trump looi globaliste oor oorlog en chaos

Ramallah onthul Mandela-beeld

Dit was ‘n geskiedkundige dag vir die stad van Ramallah in Palestina nádat ‘n ses-meter standbeeld van die voormalige president, Nelson Mandela, onthul is. Die onthulling kom nadat Ramallah se burgemeester, Mousa Hadid, by ‘n gesamentlike nuuskonferensie Johannesburg se burgemeester, Parks Tau, ontmoet het. Tau het gesê die Madibastandbeeld is ‘n “simbool van hoop en

Lees verder: Ramallah onthul Mandela-beeld

Een beseer na geweld tussen DA, ANC in Durban

Een persoon is beseer toe ondersteuners van die Demokratiese Alliansie en ‘n groep van sowat 40 ANC-ondersteuners gebots nadat ongeveer 1500 mense in Durban Woensdag ‘n DA-saamtrek bygewoon het. Nadere besonderhede is nie beskikbaar nie, maar die provinsiale leier van die DA, Zwakele Mncwango het gesê aan die einde van die byeenkoms in die Welbedacht-gebied

Lees verder: Een beseer na geweld tussen DA, ANC in Durban

Koue en nat weer voorspel

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku dat oorstromings die volgende paar dae in dele van die Kaapse metropool, die Wynlanddistrik en die Overbergstreek kan voorkom. ‘n Kouefront sal dele van die Noord-Kaap en die Wes-Kaap vandag bereik en eers teen Saterdag begin wyk. Dit sal gepaardgaan met swaar reën en rowwe seetoestande asook stormsterk winde wat

Lees verder: Koue en nat weer voorspel

Plant moet N-woord verdoesel toe Obama kom kuier

Dit was by sy pa en onderwyser, landskapkunstenaar Jakob Gerritsz Cuyp, wat Aelbert Cuyp (1620-1691) sy skildertalent asook sy liefde vir die diere wat dikwels in sy landskappe pryk, geërf het. Maar selfs die meester se talent kon klaarblyklik nie ontkom aan die alomteenwoordige Angelsaksiese rasbeheptheid nie. Een van Cuyp se werke in die besit

Lees verder: Plant moet N-woord verdoesel toe Obama kom kuier

Hoe stalinisties is Poetin werklik?

Die eindelose propaganda wat ons van netwerk24 moet verkrop ken blykbaar geen perke nie. Ek verwys nou na die artikel “‘Demokrasie’ by Russe net Poetin se idees” van Leopold Scholtz. In hierdie artikel word weer benadruk dat Poetin besig is om ‘n stalinistiese diktatuur van Rusland te maak, verwysend na ‘n behoefte aan internetsensuur en

Lees verder: Hoe stalinisties is Poetin werklik?

Tradisionele Engelse wêreld is besig om uitmekaar te val

Natuurlik bestaan daar steeds diepgaande historiese en kulturele bande tussen Brittanje en Amerika, maar die huidige wêreldklimaat en opkoms van China veroorsaak dat die twee eertydse bondgenote se beskouings ingrypend verander het. Dikwels kla Suid-Afrikaners oor Suid-Afrika se vriendelike beleid teenoor China, maar sien nie raak dat dit direk verband hou met Brittanje se toenemende

Lees verder: Tradisionele Engelse wêreld is besig om uitmekaar te val

Dan Roodt: Rekenaars vir alle Afrikaners?

Volgens beskikbare statistiek, beskik ongeveer die helfte van Afrikaners nie oor rekenaars nie. Mense het oor die algemeen selfone wat hulle toegang tot die internet gee, maar nie noodwendig ‘n rekenaar nie. Baie gebruik ook rekenaars by die werk. ‘n Idee sou wees om by groot maatskappye hul ou rekenaars in die hande te kry

Lees verder: Dan Roodt: Rekenaars vir alle Afrikaners?

Rugby, krieket en atletiek kry ‘n sokkerskop in die smoel

Die minister van Sport Fikile Mbalula het die voorregte van SA Rugby, Krieket Suid-Afrika en Atletiek Suid-Afrika opgeskort en die organisasies verbied om vir internasionale toernooie te bie. Dié besluit is glo geneem as gevolg van ‘n gebrek aan transformasie by die drie. Mbalula het sy tevredenheid met sokker uitgespreek en gesê SAFA is volledig

Lees verder: Rugby, krieket en atletiek kry ‘n sokkerskop in die smoel