Die Chana-motormaatskappy, 'n Chinese staatsbeheerde voertuigvervaardiger, gaan VS$80 miljoen (omtrent R662,4 miljoen) in Suid-Afrika belê, berig Business Report Dinsdag.

Ek dink Fanie van Heerden is reg. Oral waar jy in die openbare plekke, soos by die poskantoor, banke, kettingwinkels, ens. kom, en in die rye staan, hoor jy hoe "Afrikaners" Engels met mekaar en die toonbankbeampte praat. As jy as enkeling wat Afrikaans wil praat, by die beampte kom en Afrikaans met hom/haar praat, dink hulle jy's snaaks of moedswillig om nie ook Engels te praat nie en hou maar net aan Engels met jou praat. Ek gaan natuurlik in Afrikaans voort.

Dan Roodt vra die vraag: Wil die Afrikaner nog veg vir Afrikaans? Die antwoord is NEE. Hy is te veel van 'n slapgat. Gaan kyk maar wat word geskryf op PRAAG se geselsforum, alles behalwe oor dit wat PRAAG se doelwit is.

Vier werknemers van Rio Tinto wat deur die Chinese veiligheidsministerie aangehou word, word daarvan beskuldig dat hulle staatsgeheime gesteel het wat verband hou met prysdata. Die vier het glo amptenare by Chinese staalgroepe omgekoop tydens Rio Tinto se jaarlikse ystererts-onderhandelings met die Chinese staalsektor. “Bevoegde owerhede kan bewys hulle het staatsgeheime gesteel en China se
Wit ouers haal hulle kinders uit skole uit wanneer hulle getalle deur etniese minderhede oorheers word, volgens 'n verslag wat die groeiende segregasie by Britse skole onder die loep geneem het. Die Institute of Community Cohesion, oftewel iCoCo wat in 2005 op die been gebring is, het 13 plaaslike areas bestudeer in plekke soos Bristol,
Ontstoke inwoners van Lydenburg se Mashishinglokasie in Mpumalanga het motoriste oor die naweek onder klippe gesteek en 'n kliniek afgebrand, het die polisie Maandag bekend gemaak. "Die kliniek is Sondagaand deels in 'n brand verwoes. Dit is die enigste kliniek in die gebied," het kaptein Leonard Hlathi gesê. Hlathi het gesê inwoners het die pad
Paaie en deurpaaie naby Diepsloot, Johannesburg, is Maandagoggend veilig vir motoriste verklaar deur 'n polisiewoordvoerder. Dit volg nadat geweld oor die naweek weer uitgebreek het in die lokasie. Polisiewoordvoerder kaptein Bonginkosi Msimango het gesê: "Alles was kalm gedurende die nag, maar 'n sterk polisieteenwoordigheid is in plek in die gebied." Honderde inwoners het Sondag paaie
Die Landbank neem feitlik geen plase terug van swart boere wat nie hul lenings terugbetaal nie. Hierteenoor word streng kredietbeheer teen wit boere toegepas.

'n Rasherrie is Dinsdag ontketen toe Valley Swim Club in Huntington Valley, Pennsylvanië, 'n privaatklub, wat swart kinders verlede maand weggewys het, in 'n verklaring gesê het die rede vir die wegwysing was dat hulle nie die kleur van die swemklub of die atmosfeer wou bederf nie. Die 65 oorwegend swart kinders het in die
Hoewel die einde van die Hollandse tyd nadergekom het, was die 1780erjare vet jare vir die Kaap, eers weens die teenwoordigheid van ‘n Franse garnisoen en daarna die spandabelheid van die bewind. Goewerneur Jacob van de Graaff het nuwe verdedigingswerk aangepak en 'n groot nuwe hospitaal is aangebou. Hy het met regeringsgeld gemors. Heelparty soldate moes aan die Kaap bly, en die skepe wat gekom en gegaan het, het van Kaapstad 'n "Klein Parys" gemaak. Pragtige koetse het deur die hobbelrige strate gery en in draagstoele het Kapenaars in deftige Paryse klere besoeke by mekaar afgelê. Kosbare meubels, glaswerk en porselein het in Kaapse huise gepryk. Danspartye en opvoerings was volop.