Suid-Afrikaanse regstelsel moet ‘verafrikaniseer’ word

Image

Binnekort keer ons terug hierna?

Suid-Afrika se mengsel van Engelse en Nederlandse reg moet "verafrikaniseer" word om dit meer relevant te maak, volgens die Kaapse regterpresident John Hlope.

Hy het gisteraand in Durban gepraat en gesê: Ek glo dat mense wette nodig het wat hul eie kultuur en waardes beliggaam. Ons moet ons reg verafrikaniseer en dit vir die massas relevant maak. Daar heers 'n groot leemte in ons stelsel," het hy aan 'n simposium wat deur die Progressiewe Professionele Netwerk gereël is, verklaar.

Lees verder: Suid-Afrikaanse regstelsel moet ‘verafrikaniseer’ word

Doeane-unie kan ineenstort

Daar hang 'n wolk oor die Suider-Afrikaanse Doeane-unie nadat drie lidlande, Botswana, Lesotho en Swaziland, in Junie ’n samewerkingsooreenkoms met die EU gesluit het sonder die goedkeuring van Suid-Afrika en Namibië, die ander lidlande. Die bedreiging wat die samewerkingsooreenkoms vir Suid-Afrika se klere- en tekstielbedryf inhou, is een van die belangrikste redes waarom Suid-Afrika nie

Lees verder: Doeane-unie kan ineenstort

‘China beheer Afrika’

Die Royal African Society voorspel dat China se beleggings in Afrika dié van Amerika teen 2010 sal oorskry. Direkteur, Richard Dowden, het in Londen gewaarsku dat China tans die wêreldwye ekonomiese krisis gebruik om Afrika op te koop. Hy het gesê Morgan Tsvangirai, Zimbabwe se premier, het met sy onlangse toer na Amerika en Europa

Lees verder: ‘China beheer Afrika’

Myners hou sewe gyselaars ondergronds

Honderde mynwerkers hou steeds sewe opsigters ondergronds as gyselaars aan by 'n platinum- en chroommyn buite Brits, het die polisie Vrydagoggend gesê. Superintendent Lesego Metsi sê daar is aanvanklik geglo dat net vier mense as gyselaars aangehou word. "Ons is vertel daar is vier, net om uit te vind daar is eintlik agt. Donderdagnag het

Lees verder: Myners hou sewe gyselaars ondergronds

Wil die Afrikaner nog veg vir Afrikaans?

Image

Al hoe meer mense kla oor die gebrek aan Afrikaans by banke, staatsdepartemente en natuurlik op SAL-vliegtuie. Nou die dag sien ek die voorafbetaalde sim-kaarte wat MTN verkoop. Die verpakking is in Engels, maar daarop staan: “Sotho and Zulu translation inside.” Maar geen Afrikaans nie.

Lees verder: Wil die Afrikaner nog veg vir Afrikaans?

‘Dit is ‘n swart w?reld’

Alhoewel die polisie in Akron Ohio sê dit is nie 'n haatmisdaad nie, dink die Marshall-gesin anders oor die saak. Marty Marshall, 39, sy vrou en twee kinders is op 27 Junie 2009 deur 'n bende swart jeugdiges aangeval terwyl hulle na vuurwerke naby die Firestone Stadion gekyk het. Die bende, wat vir geen rede

Lees verder: ‘Dit is ‘n swart w?reld’

China steek VSA verby in Latyns-Amerika

Onsigbaar in Latyns-Amerika 'n dekade gelede, het China nou die VSA as grootste belegger in Brasilië, die grootste ekonomie, verbygesteek. Daarbenewens bou hulle karre in Urugay. 'n sokkerstadion vir Costa Rica en het pas 'n lening van $10 miljard aan Brasilië toegestaan. Terwyl Amerika op Irak en Afghanistan konsentreer, het China in Suid-Amerika inbeweeg, ook

Lees verder: China steek VSA verby in Latyns-Amerika

Stakers betoog in Johannesburg op R24 en N12-oos

'n Groep ontevrede stakende konstruksiewerkers het Donderdagoggend op verskeie paaie in Johannesburg betoog, het die Ekurhuleni-metropolisie gesê.  Die betogers was eers in 'n oostelike rigting op die R24, naby die Concourtbrug en het toe op die N12-oos betoog, het inspekteur Jimmy Maboko gesê.  Die betogers het intussen van die pad afgesien en in die rigting

Lees verder: Stakers betoog in Johannesburg op R24 en N12-oos

Goudproduksie verloor glans

Die land se goudproduksie het met 10,5% verdof in Mei in vergelyking met die ooreenstemmende tydperk verlede jaar, het Statistieke Suid-Afrika Donderdag gesê.  Suid-Afrika is die wêreld se derde grootste goudvervaardiger na China en die VSA.  Volgens sommige ontleders berdreig Australië egter Suid-Afrika se posisie. SSA het gesê totale minerale produksie is 14,5% minder in

Lees verder: Goudproduksie verloor glans